Gesukkel met visums knou toerisme

Suid-Afrika se onredelike visumregulasies wat deesdae bepaal dat elke kind ‘n onverkorte geboorstesertifikaat moet hê, veroorsaak soveel probleme vir voornemende Britse toeriste dat Londense dagblaaie al daaroor kla.