Daily Archives: December 30, 2015

Kommentaar – Versugting na vryheid

Dit is nie net die kleiner volke wat smag na vryheid nie. Alhoewel die meeste groot volke reeds hulle vryheid het, is daar wel die volke soos die Walliesers, die…

2016 – ´n Volksakker lê gereed vir sy arbeiders

Met die beste wil is daar geen goeie woord oor ons land, of die toestand van ons volk aan die einde van 2015 te sê nie – of is daar?…

Droogte dryf boer tot selfmoord

Droogte te erg vir boer, neem eie lewe Die knellende droogte in die Oos-Kaap het ‘n jong boer tot selfmoord gedryf. Krisjan Kruger (34) het vroeg Dinsdagoggend sy eie lewe…

Minister aangekla

Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, staar twee klagtes in die gesig nadat Herman van Schalkwyk (67) van Oos-Transvaal verlede Woensdag in ‘n botsing met sy blouligkonvooi dood is. Die…

Haai by Jeffreysbaai

Hoewel die geraas van ‘n helikopter wat passasiers op pretvlugte langs Jeffreysbaai se kuslyn neem, vir party inwoners ‘n steurnis is, was dit te danke aan die oplettende vlieënier dat daar vinnig opgetree…

Blinde se sukses met Boerboele

Neville Comley van Theescombe is onlangs vir die vierde agtereenvolgende jaar as die Boerboelteler van die Jaar deur die Oos-Kaapse Boerboelvereniging aangewys. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak is…

Dudu kan nou gaan slaap

Ten spyte van al die probleme rondom die verkryging van die SAL se Airbustransaksie, sal die voorsitter van die raad, Dudu Myeni, die transaksie nie kan sink of na haar…

Koerdiese separatiste eis selfregering

Verteenwoordigers van die Koerdiese separatiste in Turkye het ’n gesamentlike deklarasie opgestel waarin die suid-oostelike streek van Turkye, Koerdiese onafhanklikheid verkry. Die verwikkeling het ontstaan nadat spanning tussen die Koerdiese…

Rekord aantal joernaliste gedood

Joernaliste Sonder Grense (RSF) het in sy mees onlangse verslag bekend gemaak dat 67 joernaliste in die uitvoering van hulle dagtaak, gedood is gedurende die jaar. Benewens die 67, is…

Irak hys oorwinningsvlag

Die Irakse Weermag het die landsvlag gehys by ’n regeringsgebou in die stad Ramadi wat voorheen deur die Islamitiese Staat beheer was. ’n Woordvoerder van die Irakse Weermag het in…

Modebase teiken nou kinders

Van die wêreld se grootste modehuise ontwerp nou klere in “kinderformaat” as ’n nuwe manier om nie net die volwassenes as kliënte te trek nie, maar ook die ouers te…

Egpaar laat hond kloon

’n Britse koerant berig dat ’n hartseer egpaar wat hulle 8-jarige hond aan die dood moes afstaan, besluit het om iets daaraan te doen om hulle hond terug te kry….

VSA toets nuwe revolusionêre wapentuig

Amerikaanse wapenkenners, navorsers, wetenskaplikes, ingenieurs en ander deskundiges het glo saamgespan om die mees gesofistikeerde wapens te ontwikkel wat die wêreld kan vernietig sonder ’n geluid. Volgende maand kan ’n…

Britte woedend oor hulp aan buiteland

Britse belastingbetalers is woedend oor die regering se hulp aan ander lande terwyl talle plattelandse gebiede in Brittanje ’n sukkelende ekonomie het. Gedurende die afgelope jaar het Brittanje glo meer…

Student ontwikkel veiliger IT-netwerk

’n Student van Nederland, Jelle van Hooff, het ’n “veliger” internet netwerk ontwikkel wat mense meer “anoniem” kan gebruik, en wat die persoonlike besonderhede van die gebruiker beter beskerm. Navorsing…

Britte vlug weg uit London

Die getal mense wat hulle woonhuise verkoop en padgee uit London het in 2015 met bykans 70% gestyg teenoor die vorige jaar. Die huiseienaars raak ontslae van die duur wooneenhede…

Brittanje se grootste koop-dag

Ontleders sê 26 Desember is die dag waartydens sakeondernemings hulle grootste verkope het as die mense in hulle duisende die winkels bestorm om afslagwinskopies op te raap in stede van…

Leeus die volgende teiken

Nazeer Cajee wat 16 leeus op sy wildplaas het, het tussen R300,000 en R400, 000 se verlies gely weens die slagting van twee van sy mannetjies. Cajee het twee van sy leeumannetjies op…