ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 29, 2015

E-tolboetes word ingesluip

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), waarsku dat die Departement van Vervoer probeer om verbruikers wat nie e-tolrekeninge betaal nie, te beboet. Hulle sê dis wat die Departement probeer doen…

Voedseltekort en hoë pryse ons voorland

Die gebied om Bultfontein, Wesselsbron en Hoopstad in die Vrystaat voorsien die meeste vir die land se voedselmandjie maar weens die droogte kon slegs 3% van dié boere tot dusver plant. So sê Louw…

36ste plaasaanval die maand

In die 36ste plaasaanval dié maand, is ‘n boer en sy vrou op 26 Desember op hulle plaas by Alldays in die Noord-Transvaal deur hulle werkers aangeval. Die boer het…

Chris Barnard sterf

Die bekroonde, Afrikaanse skrywer Chris Barnard (76) is Maandagoggend in die Wilgers-hospitaal in Pretoria aan ’n hartaanval oorlede. Barnard was die afgelope twee weke in die hospitaal weens komplikasies ná ’n operasie…

Landswye aanvalle teen boere duur voort

In twee plaasaanvalle in die omgewing van Ladysmith het die inwoners wonderbaarlik aan die dood ontkom. Op die 24ste is ‘n boer in die Talavallei aangeval. Na bewering het die terroriste…

Kernkrag ‘n duistere saak

Kritiek en beskuldigings stroom in van kundiges wat reageer nadat ’n kennisgewing verlede week in die Staatskoerant gepubliseer is wat die deur oopmaak vir versoeke vir voorleggings vir Suid-Afrika se…

Onwettige migrante besteel Frankryk

Foto’s wat met versteekte kameras geneem is, toon hoe migrante in die Franse stad Calais die groot vragmotors se onbeskermde vrag steel wanneer hulle by die verkeersligte moet stilhou. Honderde…

Corsica rebelleer teen Moslems

Op die Frans beheerde eiland Corsica het Christene ’n tweede dag van optogte gehou te midde van ’n verbod om daarmee hul onsteltenis bekend te maak oor die Moslembevolking op…

Slowenië nomineer oud president vir VN

Danilo Türk, die voormalige president van Slowenië, is deur die land se regering genomineer vir die amp van Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies(VN) vir die termyn 2017 tot 2021. Die…

Spreeu-plaag verpes Rome

Derduisende kwetterende spreeus is besig om van Rome ’n “ontoeganklike” stad te maak omdat mense dit nie na buite kan waag sonder om bemors te word nie. Soggens en saans…

Nuwe tegnologie vervang pynlike mammogram

Dit is nie meer nodig dat dames vreesbevange raak vir ’n mammogram nie, want nuwe tegnieke om ’n mammogram te neem, is so revolusionêr dat daar nie sprake is van…

Goudskat gevind in Sjinese graf

Die Sjinese Staatsburo “Xinhua” het verlede week bekend gemaak dat 285 goue muntstukke in ’n graf gevind is. Die muntstukke is in die graf, wat meer as 2,000 jaar oud…

Irak verdryf IS terroriste

Die Irakse weermag is tans besig met doelgerigte pogings om ontslae te raak van die Islamitiese Staat (IS) in sy land, en het begin met hewige aanvalle op terroriste basisse….

Duitsers bewaar ou geldeenheid

Die eens bekende geldeenheid, die Duitse mark (DM) wat vir menige jong Duitser van vandag onbekend is, word steeds met nougesette versigtigheid deur duisende Duitsers bewaar. Die geldeenheid, wat vandag…

IS-terroriste wyk uit Damaskus

’n Ooreenkoms wat met Islamitiese Staat (IS) bereik is deur die Siriese onderhandelaars, sal die terreurgroep en die Al-Nusra-Front hul magte terugtrek uit Damaskus. Die inligting is verkry uit ’n…

rolex replicas for sale