ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 28, 2015

Motor rubriek – Hudson Terraplane

Motor rubriek – Hudson Terraplane   Die Terraplane was ‘n motor gebou deur Hudson Motor Maatskappy van Detroit, Michigan. Vir sy tyd was dit ‘n motor van formaat en is…

Duitse aartappelslaai

Dames maak gerus hierdie heerlike Duitse Aartappelslaai saam met u braaivleis vir oujaarsaand. Dis mos vakansietyd en warm en ‘n slaai is darem die lekkerste saam met vleisgeregte, veral ons…

Nuusflitse – 28 Desember

’n TV nuusleser van Roemenië het in trane uitgebars toe sy die berig lees van ’n bekende joernalis in die land wat dood is in ’n tref en trap ongeluk….

New York Times betig Zuma

In ‘n hoofartikel in The New York Times op 20 Desember word in ‘n striemende aanval teen pres. Jacob Zuma, gesê dat hy die land te veel skade berokken het…

Stephan Welz dood

Die bekende kunsafslaer, Stephan Welz (72), is op Kersdag by sy huis in Parkwood, Johannesburg, oorlede. Hy was vir agt dae in die hospitaal en is Donderdag huis toe waar…

Terroris 25 jaar tronk toe

Die terroris, Desmain Clark Adams (20) wat die gewilde onderwyseres van Warmbad, Lindie Bosch-Jansen (35) vroeër vanjaar vermoor het, is vir 25 jaar tronk toe gestuur. Adams het vroeër in Desember…

Man sterf in botsing met blouligkavalkade

‘n Saak van strafbare manslag is geopen in die dood van Herman van Schalkwyk (68) wat verlede Woensdag in ’n ongeluk waarin die blouligkavalkade van David Mahlobo, Minister van Staatsveiligheid,…

Boere se produksie vlieg na VSA

Die vrugtebedryf in Suid-Afrika is besig om nuwe geleenthede te vind en te benut deur uitvoermarkte te ontgin en ’n ekstra Rand daardeur te verdien. In samewerking met die Departement…

Mosambiekers betrap met miljoene

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Saterdag ‘n slag geslaan toe hulle drie Mosambiekers aangekeer het wat dollars en euros ter waarde van R76 miljoen in hulle motor versteek het. Hulle is…

Neo-rassisme teiken Rhodes wêreldwyd

Aktiviste wat hulle beywer vir die vernietiging van blanke erfenis, het hulle veldtog opnuut verskerp. Rhodes word deur hierdie groepe, histories korrek, as die grondlegger van apartheid veroordeel en daarom…

Gierige owerhede in die kollig

Aan die Weskus van Ierland is ´n eeue-oue tradisie in die weegskaal.   Die oes van seegras, primêr as natuurlike kunsmis, is nie net ´n praktiese tradisie nie, maar was…

Nog ‘n walvis uitgespoel

‘n Bultrugwalsvisbul se karkas het op Kersdag in kommetjie uitgespoel. Vroeër verlede week het ‘n walviskoei van dieselfde spesie in die Strand uitgespoel. Saterdag is die een wat by Kommetjie…

Die grotes vat mekaar hof toe

In een van vele hoofstukke in ’n lang stryd tussen Apple en Samsung, is die stryd om patentregte nog lank nie verby nie. Apple het nou in ’n nuwe hofaansoek…

Wêreld se swaarste man sterf

Die wêreld se swaarste mens het op Kersdag sy laaste asem uitgeblaas in die ouderdom van 38 jaar, maar met ’n liggaamsgewig van 445 kg. Andres Moreno, het in die…

Russe dood magtige rebelleleier

Tydens ’n hewige lugaanval wat deur Russiese vegvliegtuie uitgevoer is op leiers van ’n islamitiese rebellegroep, is een van die magtigste leiers gedood. Op ’n Britse webblad is glo bevestig…

Lugbesoedeling vererger in Sjina

Verlede week moes Sjina weereens ’n “rooi alarm” uitreik wat vir minstens 48 uur geduur het. Gesagvoerders was verplig om die alarm opwaarts aan te pas van “oranje” na “rooi”…

Indië en Rusland sluit ooreenkoms

Die Indiese Eerste Minister, Narendra Modi, en president Wladimir Poetin van Rusland het saam verskeie handels – en militêre ooreenkomste aangegaan tydens ’n ontmoeting tussen die twee leiers. Die samesprekings…

Taliban ly swaar verlies in Afghan

In ’n Amptelike verklaring deur die regering van Afghanistan word beweer dat die Taliban swaar verliese gely het in die stryd om behoud van die Sangin distrik in die suidelike…

Politici erg verdeeld in Spanje

Slegs ’n week na die algemene verkiesing in Spanje, waar geeneen van die vier partye daarin kon slaag om ’n volstrekte meerderheid te behaal nie, loop die gemoedere hoog en…

IS-terroriste kry terugslag

Die Inligtingsdiens van Irak het bevestig dat ’n belangrike oorwinning behaal is deur die regeringsmagte wat in ’n aanval 40 lede van die Islamitiese Staat (IS) in hegtenis geneem het….

EU dreig Poolse regering

Die konserwatiewe Wet en Geregtigheid Party in Pole, staar nuwe kritiek en dreigemente in die gesig oor sy hervormingsbeleid wat tot nuwe wetgewing gelei het. Die Europese Unie het verlede…

Nog Duitse motorvervaardigers in spervuur

Die bekende Duitse Omgewings-maatskappy, Deutsche Umwelthilfe (DUH), het in samewerking met die staatsradio,  ZOF, bekend gemaak dat hulle toetse gedoen het wat bevind het dat Mercedes-Benz en BMW ook skuldig is aan…

rolex replicas for sale