ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 24, 2015

Kersboodskap vanaf die Volksraad

Aan alle volksgenote word ‘n geseënde Christusfees toegewens. Hy is die Alfa en die Omega, die begin eneinde van alles, ook van ons volk en ons volk se lotgevalle. Laat…

‘n Stil Kerstyd

Hier kort voor Kersfees is dit moeilik om nie terug te dink aan die land soos wat dit was voor die oorgawe in 1994 nie. Weke voor die tyd was…

Die skrik van Kerstyd

Enige dag van die jaar kan sy oomblikke van geluk lewer, maar die besondere betekenis van Kersfees is verhewe want dit dra die boodskap van Hoop en Liefde, van saamwees…

Motorlisensies kan nie hernu word nie

Stakende lede van die Johannesburgse metropolisie se lisensie-afdeling het motoriste desperaat omdat hulle nie hulle motorlisensies en rybewyse kan hernu nie. Hoofsupt. Wayne Minnaar, metropolisiewoordvoerder, sê die staking duur al…

Steve sal bly praat oor plaasmoorde

Steve Hofmeyr sê hy gee nie om hoeveel druk daar op hom uitgeoefen word om stil te bly oor die ontstellende hoë moordsyfer op boere nie, hy gaan nie net…

Dooie walvis van strand verwyder

Die dooie boggelrugwalvis wat Woensdag by Melkbaai in die Strand uitgespoel het, moes met stootskrapers verwyder word. ‘n Skare het om die dooie dier saamgedrom. Sommiges het wel benoud geraak…

Kleuter red bejaarde

‘n Vyfjarige kleuter wat by haar ouma gekuier het, het die heldin van die Mongomery Haven-tehuis geword toe sy ‘n bejaarde gehelp het wat geval het. Minke Gerber (5) was…

Diplomaat oor renosterhoring weggejaag

‘n Noord-Koreaanse diplomaat, Park Chol-jun is op 11 Desember stilletjies uit Suid-Afrika gedeporteer omdat hy glo sy diplomatieke immuniteit, asook sy ambassade se diplomatieke possak, misbruik het om renosterhoring te smokkel. ’n…

Swede sien wonderlike natuurverskynsel

Die inwoners van Swede het eensklaps die koue trotseer en in die nagtelike ure na buite gestorm om die wonderlike verskynsel in die natuur waar te neem en foto’s daarvan…

Suid-Afrikaner maak ruimte-deurbraak

Die privaat maatskappy wat in die VSA onder die naam SpaceX funksioneer, en die eiendom is van ’n Suid-Afrikaans gebore deskundige, het met ’n reuse deurbraak getoon dat die maatskappy…

Russe kry nuwe wet teen terrorisme

Die Russiese Laer Huis het in sy mees onlangse sitting wetgewing aanvaar wat die land se Federale Sekuriteite Diens (FSB) magtiging gee om sterker op te tree teen enige instansie,…

Nog Britse troepe na Afganistan

Met die vlugtende Islamitiese Staat (IS) in Sirië en Irak, het die Britse Weermag ’n spesialis-groep van 30 lede uit die Spesiale Lugdiens (SAS) na Afganistan gestuur om advies te…

Poolse regering onstuitbaar

Te midde van protesoptogte in al die groot stede van Pole, het die konserwatiewe regering wat onlangs verkies is, onstuitbaar voortgegaan in die Laer Huis van die parlement en ’n…

Estland vry van onwettige migrante

Eers Portugal, toe Kanada, en nou is Estland blykbaar ook nie goed genoeg vir die onwettige migrante uit Sirië, Irak en Afganistan nie. Van die honderde migrante wat ingedeel moes word…

Trump het grootste steun, maar…

Die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het volgens die mees onlangse meningspeiling in Amerika, meer steun as enige ander presidentskandidaat. Die opname toon egter dat sowat 51% van die kiesers nie…

rolex replicas for sale