ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 23, 2015

Zenofobiese aanvalle in Soweto

Die afgelope naweek is gekenmerk deur Zenofobiese aanvalle in Soweto.  Dele soos Snake park, Zola en Emdeni is geteiken deur inwoners van Soweto. Somaliese- , Pakistani- en Bangladesh  burgers was…

Immanuel

Lees: Jes. 7: 13 -16 Soos Christus se kruisiging is sy menswording reeds ’n teken van God se volmaakte Goddelike liefde vir sondaars. Die offer wat dit van die Skepper…

Kubaai

As ‘n mens begin praat van buitelanders wat selfs in SA die nuus haal sou mens dalk dink dat jy praat van die getrumpetter van die mop met die mond…

Die jaar in woorde en in dade

Die laaste weke van 2015 is, wat die NSA as staat betref, ´n tragiese satire – tragies omdat die nommer een fontein van stommiteite Afrikaners blameer vir die gevolge van…

Kommentaar – Wat volg in 2016

Sonder om profeet te wil speel, lyk dit of die jaar 2016 sommer hope probleme gaan lewer vir Suid-Afrika noudat sy naam byna daagliks deur die modder gesleep word deur…

Volksmoord

‘n Inwoner van ‘n luukse sekuriteitskomplek in Oos-Londen, Steve Audie (60) is in sy huis vermoor.  ‘n Polisiesegsman, lt.kol. Mtati Tana het bevestig dat die polisie ‘n moordsaak ondersoek. Audie…

Derde see-ongeluk in 2 maande

In ‘n derde voorval in minder as twee maande in hierdie omgewing word daar gesoek na twee tienerseuns wat Dinsdagoggend deur branders van die rotse by Voëlklip afgeslaan is. Die voorval het…

Gesukkel met visums knou toerisme

Suid-Afrika se onredelike visumregulasies wat deesdae bepaal dat elke kind ‘n onverkorte geboorstesertifikaat moet hê, veroorsaak soveel probleme vir voornemende Britse toeriste dat Londense dagblaaie al daaroor kla. Gemiddeld tien Britse…

Veldbrand verwoes plase in Zastron

Die bekende Aasvoëlbergoord in Zastron het tot op die grond afgebrand nadat ‘n veldbrand in die distrik buite beheer geraak het. Die oord was bekend vir die skoolkampe wat hulle…

Phiyega weg, polisiemanne word bevorder

Die geskorste Riah Phiyega, geskorste polisiehoof en haar onwilligheid om met Solidariteit te vergader en te skik, was die rede dat sowat 1,300 polisie-bevorderings sedert 2013 nie plaasgevind het nie. Solidariteit…

Kohler Barnard vergeef

Die DA het het in alle opsigte sy sin gekry rakende die kwessie rondom die geskorste senior LP, Dianne Kohler Barnard en aldus die leier van die party, Mmusi Maimane, is…

Hittegolf duur tot Maandag

Direk opvolgend van die huidige hittegolf tref  nog een vandag dele van die Vrystaat, Noordwes, Sentraal-Transvaal en KwaZulu-Natal. Veral in Noordwes gaan dit bloedig warm wees met temperature van tot 42°C, sê die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Op…

Airbustransaksie gestuit

Kommentators wonder oor die toekoms van Dudu Myeni, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), nadat Pravin Gordhan, Minister van Finansies, haar plan om ‘n ruilooreenkoms met Airbus te verander, in…

Invoer hoenders word bevraagteken

Die sowat 65,000 ton hoendervleis stukke wat vanaf Amerika ingevoer word om die sogenaamde minder bevoorregtes te help, blyk nou nie so ’n voordelige projek te wees as wat bedoel…

Miltsiekte tref mens en dier

Meer as 40 mense, en 30 beeste is in die suidelike deel van Zimbabwe met miltsiekte besmet en boere in Noord-Transvaal is bekommerd dat die siekte kan oorwaai na Suid-Afrika….

Raak ontslae van Le Pen-familie

Gesaghebbende outoriteite in Frankryk is blykbaar desperaat om van die Le Pen-familie ontslae te raak in die politiek uit vrees dat die Front nasionaal moontlik die regeerders van die land…

Spaanse regering uitgeknikker

Dit blyk dat die konserwatiewe regering van Spanje die stryd om te regeer, verloor nadat die politieke partye in die land verklaar het dat hulle nie bereid is om in…

Russe dood talle rebelle

Vegvliegtuie van die Russiese Lugmag het die afgelope naweek verwoesting gesaai en minstens 60 mense gedood in aanvalle op ’n Siriese stad wat deur rebelle beset is. Die bomme wat…

Europese politici paniekerig oor regses

In Frankryk kon die Republikeine en hulle teenstanders, die regerende Sosialiste, saamstaan om die Front Nasionaal uit die regering-stoel te hou, maar hoe lank sal die opsie ’n suksesvolle strategie…

Terroriste het duisende paspoorte

Westerse Intelligensiedienste in Europa het glo vasgestel dat die Islamitiese Staat (IS) terroriste oor ’n magdom paspoorte beskik wat buit gemaak is by inwoners van Sirië, Irak en Afganistan. Volgens…

rolex replicas for sale