Nuusflitse – 22 Desember
Die Japanse vervaardiger, Toshiba Corp. verwag n rekord verlies van nagenoeg 500 biljoen Yen vir die jaar wat in Maart 2016 eindig. Die spoggeleentheid waartydens die Mej. Heelal gekies…
ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige
Die Japanse vervaardiger, Toshiba Corp. verwag n rekord verlies van nagenoeg 500 biljoen Yen vir die jaar wat in Maart 2016 eindig. Die spoggeleentheid waartydens die Mej. Heelal gekies…
In meer as dertig lande regoor die wêreld is terrorisme en rebellegroepe wat hulle bestaan probeer regverdig deur die skuld vir die ontevredenheid op gevoellose regerings en maghebbers te plaas….
In nog ‘n plaasvaanval is ʼn boer van KwaZulu-Natal Saterdag helder oordag op ʼn kleinhoewe buite Greytown deur terroriste doodgeskiet. Joseph Fabian (76) is omstreeks 15:30 deur drie terroriste in sy huis…
‘n Gesin van vier het almal gesterf in ‘n ontploffing by hulle huis in Lehmanstraat, Secunda, Oos-Transvaal. Morné Kruger (37) sy vrou, Patricia (35), en hulle twee kinders, Salome (8)…
Die invloed van die wêreldekonomie kan die omstandighede van Suid-Afrikaanse boere benadeel, en bestaan die moontlikheid dat landbouers sukkel om afsetgebiede te vind vir hulle produksie. Dit is die mening…
‘n Gesin wat in groot moeilikheid beland het toe hulle waterponies in seewier by Melkbosstrand vasgesit het, is deur die Milnerton-brandweer gered. Die ma en een van die kinders het van die…
Die 35 Kubaanse water-ingenieurs wat na die land gebring is om die dreigende waterkrisis in die land af te weer, is weens hul “goeie kwalifikasies” en “sterk politieke sienings” aangestel. Dit is…
‘n Plaasvrou, Estelle Oberholzer (72) van Elandslaaagte, is deur haar huishulp se seun van poging tot moord aangekla. Sy is Maandag deur twee speurders na Middelburg gebring waar sy ure by…
Hael en stormweer het Maandagmiddag laat vertragings op die O.R. Tambo Internasionale Lughawe veroorsaak. Volgens berigte kon 52 vliegtuie nie land nie en is 18 vliegtuie vertraag wat moes opstyg….
Fitch het Johannesburg se nasionale langtermyngradering verhoog. Die graderingsagentskap het dit gegrond op die stad se fiskale krag en volhoubare skuldvlakke, het die Tesourie in ’n verklaring gesê. Pravin Gordhan het gesê…
Alhoewel die grootste aantal mense onwettige migrante is wat onder die vaandel van vlugtelingskap, asielsoekers is wat op soek is na n beter lewe elders op aarde, beskou die Verenigde…
Die meerderheid rebelle vegters in Sirië het in n afsonderlike opname getoon dat hulle aanhangers is van die Islamitiese Staat (IS) se ideologie. Die rebelle, wat tot hede nie in…
Fabrieke moes sluit, skole het gesluit en kinders moet in woonplekke bly, die motor verkeer moes met 50% verminder word, alles in n poging om die besoedelingsvlak te laat daal…
Poolse politici, ondersteuners en kunstenaars, tesame met die voormalige anti-kommunistiese bewegings het kragte saamgesnoer in n reeks protesoptogte wat Saterdag in sowat 20 stede gehou is. Die protes is teen…
n Verwoede bekgeveg het ontstaan tussen die twee voorste kandidate vir die presidentsverkiesing in die kamp van die Demokrate. Die presidentskandidaat, Bernard Sanders, het nou sovêr gegaan om die Demokrate…
Die voorloper van die Republikeinse presidentskandidate, Donald Trump, het glo n goeie woord gerig tot die Russiese president, Wladimir Poetin, nadat die Rus n paar positiewe opmerkings gemaak het oor…
Die Europese Unie het tydens die pas afgelope vergadering bevestig dat die sanksies teen Rusland nie opgehef word nie, tensy daar lidlande is wat skriftelik versoek dat hulle vrygestel word…
In een van die Duitse state is meer as 600 asielsoekers beskou as misdadigers. Die geweldige toename van misdaad in Sakse is hoofsaaklik as gevolg van die onwettige migrante wat…
Nuutste kommentaar