ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 17, 2015

Wonderboom Geloftefees 2015

“Loof die HERE … solank as ek lewe … Die HERE is vir ewig Koning;” “Die gebeure voor en tydens die slag van Bloedrivier is wonderwerke, daarom eer ons God…

Vliegtuigongeluk naby Humansdorp

Geen duidelikheid bestaan vir die rede waarom ‘n Cessna-187-vliegtuig gisteroggend naby Humansdorp neergestort het nie. Die vlieënier is Woensdagmiddag in ’n kritieke toestand na die Life St. George-hospitaal in Port…

Die FED verhoog VSA rentekoers

Die VSA se sentrale bank, die FED, se president, Janet Yellen, het op 16 Desember bekend gemaak dat die amptelike rentekoers met 0.25% verhoog word. Dit is die eerste verhoging…

Kommentaar – Die regse gevaar

Gedurende die afgelope dekade het die vrees vir regse oorheersing die wêreld beetgepak wat gelei het tot ’n intensiewe veldtog van vêr-linkses om die konserwatisme as ’n radikalistiese gevaar te…

SA landbouers onmisbaar

Die vaardighede van die Suid-Afrikaanse kommersiële boer is nie net onmisbaar vir die land om in die voedsel behoefte van die inwoners te voorsien nie, maar is ook van uiterste…

Verwarring oor terminologie

In die afgelope paar jaar het sekere terme in die finansiële wêreld die Afrikaanssprekendes verwar omdat dit los en vas gebruik word sonder om dit duidelik uit te spel. Van…

Vermoorde wou vriende beskerm

Die jong man wat verlede week buite die Stasiekafee in Irene, Verwoerdburg doodgeskiet is, wou net sy twee vriendinne beskerm. Calden Cunha (21), van Val de Grace in Pretoria is…

Nuusflitse – 17 Desember

  In Sydney, Australië,  het ’n tornado deur voorstedelike gebiede verwoesting gesaai met ’n stormwind van 200 km per uur, en is opgevolg met ’n haelstorm waarvan die korrels so…

Probleme wag dalk by SAID

Die nuwe Minister van Finansies, Pravin Gordhan, het tot dusver ‘n goeie week agter die blad met die aankondiging boonop deur die persombudsman, Johan Retief, dat die Sunday Times se stories oor…

Zuma gaan aan asof niks gebeur het

Sonder om na die finansiële krisis te verwys waarin hy die land gedompel het, het pres. Jacob Zuma Woensdag tydens die amptelike viering van Versoeningsdag by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit…

Man skiet 2 terroriste dood

’n Inwoner van Steelpoort in Oos-Transvaal het twee van die vyf verdagtes  wat by sy buurman se huis ingebreek het, doodgeskiet toe hulle op hom geskiet het. Die 41-jarige Wayne Farmer het sy haelgewer uit…

Rooigety slaan Oos-Kaapse kus

Die Departement van Omgewingsake het gewaarsku dat die rooigety wat verlede week aan die Oos-Kaapse kus opgemerk is, nou al by Plettembergbaai, Knysna en Wildernis trek. Mense word dus gewaarsku…

Oudminister in hof

Die voormalige Minister van Vervoer, S’bu Ndebele, het in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery. Volgens inligting het Ndebele meer as R10 miljoen ontvang om tenders ter…

Moslem-lande span saam teen terroriste

Die invloedryke Saudi Arabië het in die media wat onder sy staatsbeheer is, bekend gemaak dat hy die leiding geneem het om ’n anti-terroriste koalisie tot stand te bring wat…

Wilders gekies as politikus van die jaar

Geert Wilders is in Nederland verkies tot politikus van die jaar 2015. Die verkiesing word jaarliks in Nederland gehou deur die TV program “EenVandaag”. Wilders is die leier van die…

Nuwe voorspellings dalk misleidend

Die stryd om op die voorpunt te wees as kandidaat vir die Amerikaanse presidentsverkiesing is besig om aan die senuwees van talle betrokkenes te knaag terwyl die weke verby vlieg….

Linkse aanslag suksesvol teen Le Pen

In die noordelike streek, waar Marine Le Pen te staan gekom het teen die voormalige Franse president, het sy die verkiesing verloor met 42% steun teenoor die Republikeine se 58% …

Saudi se beker raak leeg

Die Koningryk Toring sal in die hemelruim uittroon, een kilometer hoog wanneer dit klaar is indien die Huis van Saud se plan werklikheid word om die wêreld se hoogste gebou…

Europa gekapittel oor grensbeheer

Een van Duitsland se mees invloedryke koerante het in ’n ondersoek vasgestel dat tussen Januarie en November vanjaar, 1.28 miljoen onwettige oorsteek van grense plaasgevind het. Die Europese Unie (EU)…

Brussel se vrees verdwyn

Die blyk asof die Belgiese hoofstad, Brussel, besig is om sy vrees vir ’n terroriste aanval afgeskud het nadat meer as 70,000 mense na ’n Kersparade gestroom het. Alhoewel die…

rolex replicas for sale