ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 15, 2015

Russe skiet waarsku-skote na Turkse boot

’n Russiese oorlogskip het verskeie waarskuwingskote afgevuur op ’n Turkse vissersboot in die Middellandse See, tussen Griekeland en Turkye. Die waarskuwingskote is afgevuur om ’n botsing tussen die twee vaartuie…

Kleuterskool boelie

Gewoonlik as Jacob Zuma beledig word oor die nuutste dom besluit lyk dit soos ‘n nuwe kar wat in die windtonnel getoets word soos al die kommentaar oor sy kop…

Saudi Arabië gee vroue stemreg

Vir die eerste keer in die bestaan van Saudi Arabië mag vroue stem tydens munisipale verkiesings, en kan hulle hulself beskikbaar stel as kandidate. Dit het daartoe gelei dat ’n…

Gelowiges en geloftes

Lees: Gén. 28:10 – 22 Ons glo dat God die bestaan van ons volk verseker het deur die oowinning by die Slag van Bloedrivier en dat ons as volk aan…

Geloftedag – Geloftevolk – Gelofteskuld

Op 9 Desember 1838 dra sowat 470 man hulleself, hulle gesinne en wordende volk, waarvan hulle pioniers was, op aan die beskikking van God – die enigste ware, Drieënige God…

Erfenis-verloëning en erfenis-verwoesting twee kante van een munt

Ons mense is met reg gegrief teen die verwoesting van ons erfenis. Of dit die dreigende verwydering van Totius se standbeeld in Potchefstroom, ontsiering van die Paul Kruger beeld op…

Die waarheid agter “demokrasie” en “menseregte”

Ons het onlangs besin oor die ware koste van “menseregte”, spesifiek hoe dit ter plaatse reg en geregtigheid verwoes. Maar hoe is dit internasionaal gesteld? “Menseregte” en “demokrasie” is immers…

Zuma ‘n verleentheid vir komende verkiesing

In die ANC-binnekring is daar groot kommer oor hoe die kiesers volgende jaar by die stembus sal reageer oor pres. Jacob Zuma se ondeurdagte kanbinetskuiwe die afgelope paar dae. Die…

Gordhan wil geldmors stuit

In sy eerste persvrystelling het die nuwe Minister van Finansies Pravin Gordhan gesê dat geen Suid-Afrikaanse staatsinstelling sal aan die regering voorskryf hoe die instelling bestuur moet word nie. Waarnemers…

Aanval op egpaar in Rustenburg

Leon Venter is verlede naweek op ‘n hoewe naby Rustenburg deur vier terroriste aangeval. Hy was besig om die tuin nat te spuit toe die aanval gebeur het. Drie van…

Noord-Transvaal het bek-en-klouseer

’n Woordvoerder van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het bevestig dat gevalle van bek-en-klouseer in Noord-Transvaal opgeteken is. Die Provinsie se veeartsenydienste het op 8 Desember inligting ontvang…

Onwettige plaasbeleg in N-Tvl

Onwettige plaasbesettings het dele van die Mooketsi-boeregemeenskap die afgelope week ontstig, toe stamlede begin het om woonerwe op landbougrond af te baken en dit teen R750 elk te koop aangebied…

Nog 2 terroriste-aanvalle

‘n Vrou wat Saterdagmiddag in haar motorhuis in Hoopstad aangeval is, is nog steeds in die Mediclinic Bloemfontein onder verdowing. Niemand is nog in hegtenis geneem weens die wrede aanval…

Wolprys styg nog steeds

Die wolprys het belowende neigings getoon met die jongste veiling, en het minstens met 1,2% gestyg volgens Cape Wool se aanwysers. Die aanwysers vir merino wol het ’n styging met…

Merkel wil migrante instroming keer

Die Duitse Bondskanselier Angela Merkel het tydens ’n TV-onderhoud gesê dat die aantal onwettige migrante se instroming drasties verminder gaan word. Dit is ’n beleid van bollemakiesie slaan nadat die…

Estonia rebelleer teen migrasie beleid

Dit is nie net een van die Balkanstate wat rebelleer teen die migrantebeleid van hul regerings nie, maar in Estonia se hoofstad, Tallinn, het regse groepe ’n 24 uur lange optog…

Trump, omstrede maar steun styg

Terwyl die media na Donald Trump se toespraak verwys as “sy haat toespraak” oor die wenslikheid om geen Moslem na Amerika toe te laat nie, is sy gewildheid steeds aan…

Ruimtevaarders kom veilig tuis

Drie ruimtevaarders van drie verskillende lande, wat saam ’n tog van duisende kilometers aangepak het, is veilig terug op moederaarde nadat hulle vir 5 maande weg was van planeet aarde….

Litaue verminder hulp aan migrante

Die president van Litaue, Dalia Grybauskaite, het die besluit van haar land verdedig wat bepaal dat die betalings aan migrante wat op die land afgedwing is, drasties verminder word. Sy…

Jong dogter betrap vir spoedoortreding

Die snelheidsperk op hoofweë in Australië is deurgaans 100 km per uur, en verkeersbeamptes is gesteld daarop dat die beperking gehoorsaam word. ’n 12-jarige dogter is egter betrap toe sy…

Selfverdediging aan die orde in Duitsland

Wapenverkope en selfverdedigingstoerusting soos pepersproei is deesdae van die beste verkopers in Duitsland waar die spannig besig is om toe te neem nadat berigte ontvang is van moontlik terroriste-aanvalle. Die…

Le Pen wil regering aankla

Die leier van Front Nasionaal in Frankryk, Marine Le Pen, het tydens ’n TV onderhoud gesê sy wil die Franse regering aankla vanweë die omstandighede in Calais waar derduisende migrante…

rolex replicas for sale