ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 14, 2015

Geloftefeeste

 Hier is die lys van Geloftefeeste wat u kan bywoon. Ondersteun asseblief. CLANWILLIAM • Zeekoevlei Geloftefees Plek: Zeekoevlei Feesterrein (Clanwilliam-Graafwaterpad, 15 km vanaf Clanwilliam) 16/12: 08:45 – Samesang / 09:00…

‘n Plant vir die droogtegebiede

Beeskloutjie vetplant   Hoe wonderlik is die natuur darem nie? Daar is plante vir elke gebied, selfs die dorre woestyn het sy pragtige eienaardige plante. Meestal groei die vetplante die…

Ongebakte vrugtekoek

Dames indien u nie kans sien om nou nog ‘n vrugtekoek te bak nie, kan u gerus hierdie maklike koelkas vrugtekoek probeer. Dis heerlik en koel op die tong.  …

Motor rubriek – Audi Q7 3,0 TDI Quattro

Hierdie motor is een van my persoonlike gunstelinge! Dit laat ‘n mens terug dink aan die dae toe die hoekige Quattro’s  die spreekwoordelike chaos veroorsaak het op die tydrenbane van …

Van Rooyen weg, Pravin terug

Sal pres. Jacob Zuma die fiasko van sy ondeurdagte aanstelling van Des van Rooyen kan oorleef, is die vrae wat gevra word nadat die president na vier dae van besluit verander…

Kultuurplundering is vernietigend

Die Redakteur Tans is die verskuiwing van Totius (Jacob Daniël du Toit) se standbeeld van die Puk-kampus in die nuus. Dit is die gevolg van ‘n swart drukgroep, genaamd: ReformPUK…

Olieprys tuimel

Die Brent ru-olieprys wat die afgelope maande teen ietwat minder as $50 per vat verhandel het, het die afgelope week verder begin daal en het op Saterdag, 12 Desember, teen…

Anglo American halveer in waarde

Anglo American, die mynbou empire, se waarde het sedert die ANC tydperk aansienlik gedaal. In 2008 was die waarde nog £75-miljard, maar is tans slegs die helfte daarvan. Die afgelope…

Windtorings by Noupoort vorder

Vyf van die 35 beplande windtorings is by die Noupoort-windkragaanleg voltooi. Wanneer alles teen die middel van volgende jaar voltooi is behoort die aanleg sowat 80 megawatt (MW) op te wek. Die…

Volkstaat aan Weskus

‘n Groep mense wat bereid is om hulle geld by hulle mond te sit, het 3,000 ha grond tussen Lutzville en Nuwerus, noord van die Olifantsriviermond, geïdentifiseer waar hulle ‘n…

Kimberley se gat

De Beers het reeds in 2008 gewaarsku dat die Groot Gat in Kimberley gevaarlik naby aan ineenstorting is. Dit het tot gevolg gehad dat Bulfonteinweg ten ooste van Die Gat gesluit…

Matrieklose Motsoeneng los

Die matrieklose Hlaudi Motsoeneng, geskorste bedryfshoof van die SAUK is op alle dissiplinêre klagtes vrygespreek. Motsoeneng was aangekla van growwe oneerlikheid, growwe nalatigheid en misbruik van sy mag. Die Openbare Beskermer, Thuli…

Brande in Heilbron ondersoek

In die skilderagtige dorpie Heilbron in die Vrystaat is daar sedert 2012 reeds R10 miljoen skade deur brandstigters aangerig. Verlede week het die inwoners saam met die plaaslike polisie en ander…

Selfs ANC ontgogel met Zuma

Die land is steeds aan die praat oor pres. Jacob Zuma se besluit om Nhlanhla Nene af te dank. Die besluit van hom het die skerpste kritiek tot nog toe uit…

Obamacare kom vir SA

Die nuwe witskrif van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) se bedoeling het weinig met mediese dienste te make en alles met hoër belastings wat betaal sal moet word. Dit was die mening…

TLU SA gaan "redelike mens" optrede tydens plaasaanvalle juridies ondersoek

TLU SA se Veiligheidskomitee het ’n spoedvergadering in Pretoria gehou om die onaanvaarbare stand van geweldsmisdaad op plase en landbouhoewes aan te spreek Plaasaanvalle en moorde het die afgelope maand…

Die koste van “menseregte”

Dit verbaas nie dat, namate die burgery in Parys weer hul normale gang begin gaan, dat daar kritiek uitgespreek word teen veiligheidsmaatreëls nie. Owerhede se voorkomende optredes ontlok toenemende ontevredenheid,…

Die stryd teen IS bly ingewikkeld

Die stryd teen die Islamitiese Staat (IS) is besig om na ’n volskaalse oorlog in die kleine te ontwikkel, terwyl groeiende kommer ontstaan oor die terreurgroep se finansiële vermoë om…

Assad onderhandel nie met terroriste

In sy eerste openbare toespraak sedert die Siriese rebelle ingewillig het om met onderhandelings te begin, het president Bashar al-Assad gesê hy onderhandel nie met terroriste nie. Daarmee het Assad…

Klimaatberaad, sukses of klug?

Die 196 lande het vir twee weke die een na die ander redenasie gevoer oor klimaatsverandering tydens die konferensie in die Franse hoofstad Parys. Saterdag het die Konferensie amptelik tot…

Poetin steun Siriese rebelle

Die Russiese president, Wladimir Poetin, het verlede week bekend gemaak dat sy land die Siriese rebelle, “Free Syrian Army” ondersteun as amptelike opposisie party, op voorwaarde dat hulle kragte saamvoeg…

Migrante kos Duitsland biljoene euro

Afhangende van hoeveel onwettige migrante na Duitsland gaan stroom in die volgende paar jaar, kan migrante huisvesting die land tussen 25 en 55 biljoen euro kos. Die studie is gedoen…

Is Hillary die wenperd?

Die Amerikaanse verkiesingsveldtog sal vroeg in 2016 in momentum toeneem, en met verskeie presidentskandidate steeds in die wedloop, kan dinge redelik warm raak vir ’n paar wat tot nou nog…

Brittanje se duurste straat

Die duurste straat om in te woon in die hele Brittanje, is glo die bekende Victoriaweg in Kensington waar die gemiddelde woonhuis sowat £8 miljoen kos. Die straat met sy…

Duitse vegvliegtuie gereed in Turkye

Met Rusland op die voorpunt en die koalisielande daarby, is die aanhoudende aanvalle op Islamitiese Staat (IS) se basisse sodanig dat die terroriste daagliks van basisse moet versit om nie…

Hoof van IS-finans gedood in aanval

Amerikaanse woordvoerders beweer dat die hoof van Finansiële Dienste van die Islamitiese Staat (IS) is in een van die aanvalle gedood toe ’n teiken gebombardeer is deur missiele uit ’n vegvliegtuig….

Siriese rebelle voer gesprek met vredemakers

Met die inisiatief van Amerikaanse diplomate het die rebelle in Sirië ingestem om onderhandelings aan te gaan met die diktator, pres. Bashar al-Assad en sy regering. Met die ernstige verdeeldheid…

Twee Koreaanse regerings voer gesprek

Die Suid-Koreaanse Adjunk-minister van Unifikasie, Hwang Boogi, het ’n gesprek gehad met die Noord Koreaanse Jon Jong Su,  ’n adjunk-direkteur van die Komitee vir Vrede en Hereniging van Korea, gedurende…

Geluk laat jou nie langer leef nie

Dikwels word gesê dat spanning sleg is vir die mens se gesondheid, en dit is nie ’n ongegronde stelling nie, maar daar is ook ander faktore wat in ag geneem…

Pres. Macri triomfantelik ingehuldig

President Mauricio Macri is deur derduisende ondersteuners toegejuig na sy plegtige inhuldiging seremonie verlede Donderdag, waarna hy sy intrek geneem het in die amptelike presidentswoning, die Pienk Huis, vanwaar die…

rolex replicas for sale