ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 11, 2015

Geloftefees Groblersdal

Die Geloftefees word in die DLU saal op die N11 na Middelburg te Groblersdal gehou. Dit begin om 09:00 vm. en die verrigtinge word geopen deur ds. Johan du Preez van…

Politieke korrektheid is kollektiewe vrees

Hoewel daar mense is wat die gebruik van anti-biotika misbruik, is daar weer talle wat weier om dit te gebruik, selfs in gevalle waar dit lewensbelangrik is. Die argument wat…

Belasting is belangrik vir Van Rooyen

Des van Rooyen, die nuwe Minister van Finansies glo dat Suid-Afrikaners die betaling van belastings moet prioritiseer. Hy het dit reeds in ‘n toespraak in 2009 in die Nasionale Vergadering…

Almal trek swaar weens die droogte

Daar is ’n baie ou gesegde in Suid-Afrika wat sê dat dit met almal moeiliker gaan as die boere swaarkry, maar die waarheid slaan deesdae nog wyer as net hier…

Nene se foute by Zuma

Die afgedankte Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, het kardinale foute in die oë van die staatspresident, Jacob Zuma gemaak, aldus politieke waarnemers. Een daarvan was dat hy te kenne gegee het dat…

Vrou beseer deur jagluiperds

‘n Werknemer wat op die Makhado-lugmagbasis buite Louis Trichardt werk, is deur jagluiperds aangeval wat op die basis aangehou word om klein wild van die aanloopbaan te verwilder. Na verneem word…

´n Gebrek aan waardes skep gebrekkige leierskap

Die stof rondom president Zuma se uitspraak verlede maand, dat hy die ANC eerste stel uit liefde vir die land, wil maar nie gaan lê nie. Verskeie opposisie leiers en…

Sal rand onder Zuma herstel?

Die rand het vandag steeds gesukkel en was teen vanmiddag op R15,14 slegs 25c sterker as Woensdag se rekordlaagtepunt van R15,39. ‘n Pond sal nou R23,02 kos en ‘n euro…

Geweld oorgeërf van apartheid

“Die geweld in ons samelewing is oorgeërf van die geweld wat gedurende apartheid gepleeg is en die gewelddadige reaksie wat dit ontlok het.” Getrou aan sy kommunistiese wortels, bevat Zuma…

Pretoria Grondeis waarskynlik geskraap

Die grondeis van Viktor Lekhuleni, wat groot dele van Pretoria insluit, voldoen nie aan die kriteria waarvolgens dit ‘n geldige eis sou uitmaak nie. In terme van Kennisgewing 1184 van…

Dank minister af oor SEB-Kodes

President Jacob Zuma moet dalk oorweeg om die Minister van Handel en Nywerheid af te dank, terwyl hy nou skynbaar skoonmaak. TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, sê dat…

Britse egpaar spog met kroos

Die Barrett-gesin is trots op mekaar, en sê hulle lag en gesels dikwels oor mense wat hulle ouers nader om vas te stel of hulle werklik nege kinders het. Die…

Hof beslis teen universiteit se affirmative-beleid

Die hooggeregshof het die Universiteit van Texas geblameer vir die verkeerde toepassing van die sogenaamde “affirmative action”. Die hof het bevind dat die Universiteit in Austin, Texas se toepassing van…

Spanning tussen Rusland en Turkye verhoog

Die jongste uitspraak van die Turkse president, Recep Tayyip Erdogan, het die spanning tussen sy land en Moskou sodanig verhoog, dat Rusland nog verdere maatreëls ingestel het teen Turkye. Pres….

Franse arresteer honderde verdagtes

In teenstelling met die vroeëre verwelkomings wat Frankryk gehou het vir die migrante wat onbeheerd die land ingestroom het, word daar nou jag gemaak op elke moontlike verdagte na die…

IS beset Somaliese dorp

Die terroristegroep, Islamitiese Staat (IS) het hulle aanslag verskerp en in Somalië hul eerste oorwinning behaal deur ’n hele dorp te verower tydens ’n aanval gedurende die afgelope week. Die…

Volkswagen diesel-skandaal toe nie so ernstig

Die CO2-uitlaatgas skandaal wat Volkswagen soos ’n donderslag getref het, blyk nou minder ernstig te wees en word selfs bestempel as ’n tipiese Amerikaanse lawaai opskoppery. Nadat berigte in die…

rolex replicas for sale