ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 9, 2015

Gaan jy haatspraak duld, professor Jansen?

“Professor Jansen, jy het in die verlede snel opgetree teen sogenaamde ‘rassistiese’ voorvalle op die UV kampus – gaan jy die anti-Afrikaner haatspraak deur onder andere Lindokuhle Ntuli op dieselfde…

Vlieg hierin

Meer as 20 jaar gelede kan ek onthou van ‘n vreeslik progressiewe stadsraad wat vir die eerste keer, na baie druk, besluit het om die munisipale swembad van die dorp…

Lewe in Christus

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my …. (Gal. 2:19, 20).   Die dood herinner ons aan die oordeel van God….

Kommentaar – Waarheen met terrorisme

Die terreurdade van die afgelope weke het menige politieke leiers genoop om drastiese stappe te neem om die burgery te beveilig, en stabiliteit in hulle lande te probeer handhaaf. Alhoewel…

Is ons volkskultuur nog suiwer en lewendig?

2015 snel nou ten einde, maar op ons volksakker is daar twee belangrike feesdae in die volgende weke. Op DV 16 Desember vier ons Geloftedag – En 25 Desember is…

Die Ef-EM vervreem verder

Geagte Redakteur Ek luister lankal nie meer na die radio uitsendings van die gekaapte Radio Pretoria wat deesdae EF-EM genoem word nie, maar kon nie help om te hoor wat…

Hittegolf duur tot Vrydag

Hitte-uitputting kan rampspoedige gevolge vir mens en dier hê en aangesien die hittegolf nog steeds woed het Chitra Bodasing, woordvoerder van ER24 die volgende waarskuwing en wenke gegee. Die belangrikste om…

Angie bly luuks op belastinggeld

Onder die dekmantel van ministeriële verpligtinge reis die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, die wêreld vol, dikwels vir ANC-doeleindes en nie regeringsake nie. Die opposisie het haar van oneerlikheid…

Vrae oor R2miljoen by SAUK

Die opposisie wil weet hoe, wie, wat en waar het die oorbesteding van R2 miljoen aan advertensies by die SAUK plaasgevind. Die Minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, moes bontstaan om…

Opposisie verwerp SAUK-wetsontwerp

Die nuwe wetsontwerp wat verlede Vrydag nadat die parlement verdaag het, op geheimsinnige wyse ter tafel gelê is, is nou selfs deur die EFF verwerp. Mbuyiseni Ndlozi, EFF-LP en -woordvoerder,…

Drie klagtes teen Motsoeneng laat vaar

Hoewel die matrieklose, voormalige bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng aanvanklik van ses klagtes aangekla is, is drie laat vaar. Motsoeneng word aangekla van growwe oneerlikheid, growwe wangedrag en misbruik…

Kabinetskommeling op hande?

Dit gons in die gange dat ‘n kabinetskommeling op hande kan wees. Gerugte loop dat Faith Muthambi, Minister van Kommunikasie, moontlik vir Tina Joemat-Pettersson, Minister van Energie, kan vervang. Skynbaar…

Jansen se selfregverdiging

Na etlike dae van stilswye het professor Jonathan Jansen, neo-rassis van formaat, ontken dat sy belofte oor die handhawing van Afrikaans aan die UV verbreek is. In sy selfregverdiging is…

Mielie-invoer gaan nog styg

Die invoer van mielies gaan waarskynlik veel hoër styg as wat aanvanklik beraam is en kan miljoene Rand meer beloop as wat beraam word. Alhoewel Graan Suid-Afrika sy beraming op…

Vakbonde stel eiebelang bó openbare gesondheid

In ´n arrogante verklaring word inwoners van Johannesburg “bedank vir hulle geduld” tydens die mees onlangse staking wat die stad ´n vullishoop gelaat het. Duidelik stel ´n groepie militante werkers…

Finland se nuwe hulpprogram

Die Finse owerheid wil elke burger ’n basiese inkomste van 800 euro elke maand betaal om alle ander toelaes nietig te maak. Met die toelaag aan alle burgers sal dit…

Waterval vloei weer na twee eeue

’n Waterval wat nou reeds vir meer as 200 jaar droog is, het weer begin vloei by die “Malham Cove” in Brittanje. Die waterval se herlewing word toegeskryf aan die…

IS magte gebruik Belgiese wapens

Uit ’n verslag van Amnestie Internasionaal blyk dit dat die Islamitiese Staat (IS) oor ’n magdom wapens beskik wat afkomstig is uit België. Die wapens is deur die Belgiese maatskappy,…

Geen Moslem moet toegelaat word

Die Republikeinse presidentskandidaat Donald Trump wil  ’n totale verbod plaas teen die toelating van Moslems in die VSA. Die Amerikaanse Wit Huis het hierop gereageer en gesê toelating gaan voort…

Duitsland waarsku Saudi Arabië

Die Adjunk-Kanselier, Sigmar Gabriel, het ’n ernstige waarskuwing en versoek gerig tot Saudi Arabië om ’n stop te sit aan hulle finansiële ondersteuning van radikale geloofsgroepe in Duitsland. Die oproep…

Regse koalisie wen in Venezuela

Die opposisie partye van Venezuela het in die pas afgelope algemene verkiesing in ’n gesamentlike poging, die regerende Sosialiste Party die loef afgesteek. Die opspraakwekkende oorwinning is ’n deurbraak wat…

rolex replicas for sale