ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 8, 2015

BAV Geloftefeeste

LAERTREK GELOFTEFEES TUSSEN BETHLEHEM EN KESTEL 08h00: Oggendbiduur09h30:  Aankoms van perdekommando en vlaghysing10h00:  Geloftediens deur ds. Francois Venter12h00:  Geloftefeesrede deur mnr. Andries Breytenbach Navrae kan gerig word aan Wessel Lourens…

Terrorismedossier vir wit vlieëniers

Bevraagteken iets van hierdie paranoïese regering of praat die waarheid en jy staan die gevaar om van terrorisme aangekla te word. Dit blyk nou dat daar ‘n intelligensiedossier (indien dit…

Kommentaar – Die euwel van linkse liberalisme

Die eerste rondte in die belangrike voorverkiesing in Frankryk, het die euwel van liberalisme weereens na vore gebring toe die konserwatiewe Marine Le Pen van Front Nasionaal die eerste aanslag…

Terroriste doodgeskiet

Te midde van al die treurige nuus van hoe ons volk uitgemoor word, is daar ook kort-kort tekens van mense wat begin terugskiet en bowe alles, raak skiet. ‘n Meisie wat…

Swart Sondag

Sedert Sondag is 3 volksgenote vermoor. Una Lötter (64), wat aanvanklik as vermis aangemeld is, se verkoolde lyk is onder ‘n verbrande stuk sinkplaat gevind. Haar man Robert (68) is vermoedelik…

Droogtevoeding is ‘n fyn kuns

Dit is nie almal wat met ’n weldeurdagte plan hulle diere voed gedurende die maer jare nie, en gevolglik gaan baie manure en geld onnodig verlore. Boere kan die voeding…

Skole-transformasie word versnel

Luidens bronne binne die Departement van Basiese Onderwys wil die Departement aanstellings sentraliseer. Dit is in reaksie op beweerde grootskaalse bedrog, nepotisme en selfs rampokkery rondom handel in skole-poste, waarby…

Neo-rassiste transformeer Kovsies

Die anti-Afrikaner kampus-opmars wat in Stellenbosch begin het, beur onverpoosd voort. In ´n nou reeds bekende minagting van ons taal, het die Raad van die Universiteit van die Vrystaat, luidens…

Departement help studente om deur te kom

In ‘n ongehoorde stap wat strydig met nasionale beleid is, het die Sentraal-Transvaalse Onderwysdepartement van Onderwys aan skoolhoofde gesê dat in sekere vraestelle kan die punte tot met 20 punte…

Nhleko verdedig Nkandla

Dit sukkel ook maar eintlik na jare se baklei vir demokrasie om die demokrasie te verstaan. Dit is duidelik waarom die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, nou sukkel in sy…

Vliegongeluk: nòg ‘n dood

In nog ‘n vliegongeluk is een persoon dood toe sy ligtestraalvliegtuig op ‘n plaas tussen Bredasdorp en Stormsvlei neergestort het. Kobus Dicks, ’n sakeman van Stellenbosch, was die enigste insittende Brandweerbeamptes…

Motsoeneng se tugverhoor duur voort

Na ‘n hakkerige begin en baie slenters behoort die matrieklose SAUK-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, se tugverhoor nou nuwe stoom te kry. Die voorsitterskap van die tugondersoek sal nou onder adv. W.J….

"Mein Kampf" terug na 70 jaar

Die boek wat nou reeds 70 jaar verbied is op die rakke, is terug om gelees te word deur diegene wat in die geskiedenis van Adolf Hitler belangstel. Sedert die…

Tagtig jaar gelukkig getroud

’n Waardige dame, Helvi en haar eggenoot Veikko Ylikorpi, is net so lank in die eg verbind as wat hulle land, Finland, soewerein onafhanklik is – ’n volle 80 jaar….

Sluimersel van Boko Haram gevind

Die geheime polisie in Niger het ’n “sluimerende sel” van die terroristegroep Boko Haram oopgevlek naby die land se hoofstad. Minstens twaalf terroriste is in die omgewing van Abuja gevange…

Oostenryk verwerp halaal voedsel

Die wêreldbekende SPAR-winkelgroep het in Oostenryk bekend gemaak dat sy winkels nie langer die halaal produkte sal aanbied in sy supermarkte nie. Die winkelgroep het eers in Wene aangekondig dat…

So vernietig jy terroriste, sê joernalis

Nicolas Hénin, die Franse joernalis wat vir byna ’n jaar gyselaar gehou was deur die Islamitiese Staat (IS) terreurgroep, sê hy het die resep hoe om die terroriste finaal te…

Griekeland kry druk oor grensbeheer

Die regering van Griekeland verkeer onder erge druk van Europese lande weens sy ondoeltreffende grensbeheer wat toegepas word en daarmee toelaat dat honderde onwettige migrante vrylik beweeg na naburige lande….

Waarmee is Sjina besig?

In Sjina het die nuwe J-20 prototipe vegvliegtuig sy nooiensvlug op 24 November uitgevoer en ’n nuwe era ingelui vir die land se verdediging.  Nie minder nie as 8 J-20…

Islamitiese Staat wou Russe terroriseer

Tien Siriese burgers wat verbind word aan terroristiese dade en deel is van die Islamitiese Staat (IS), het Thailand binnegekom met die uitsluitlike doel om Russiese belange in die land…

Duitse regering bevange oor Pegida

Die Federale Minister van Binnelandse Sake in Duitsland glo dat bewegings aan Pegida gekoppel, verbintenisse het met vêr-regse organisasies en deur hulle beïnvloed word. Dit ondermyn glo die eis dat…

Duitsland vestig nuwe finansiële stelsel

Die 16 state in Duitsland se premiers het ingestem tot ’n radikale nuwe finansiële sisteem wat sal geld tussen die regerings van state en die oorkoepelende federale regering. Die federale…

rolex replicas for sale