ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 7, 2015

Die Afrikaners het my respekteer

“Die Afrikaners het my respekteer” Hierdie was een van vele opspraakwekkende uitlatings deur Zoeloekoning, Goodwill Zwelithini. In ´n toespraak aan die Zoelovolk, het hy verder vermeld hoe ekonomiese groei gedy…

Motor rubriek – Mercedes-Benz CLS 350 Bluetec

Dit is lank, plat, breed en slank in bouvorm. Behalwe dit is die enjinkap lank en die glaslyne van die vensters, skep die indruk van ‘n besonderse motor. Dit is…

Perskesous by braaivleis

Dis warm en tyd vir braaivleis. Hier volg ‘n soet-suur perskesous wat daarmee saam geeët kan word. Gebruik ingelegde perskeskywe hiervoor.   Soet-suur perskesous:   1 groot ui gesnipper 15…

Die Vryburger Kinderfonds Statistiek

Dankie vir die bydraes wat die week ontvang is, ons is stadig maar seker besig om te vorder. Die mikpunt vir 31 Desember is steeds R120,000 teen R14,000 per week….

Nuusbreek – Regse Le Pen kry oorweldigende steun

In die eerste rondte van die Franse verkiesing wat plaasgevind het kort na die terreuraanslag in Parys, het die Front Nasionaal van Marine Le Pen klinkende oorwinnings behaal wat selfs…

Suid-Afrikaanse Terroriste Oorlog (SATO 1994 – ).

As die regering dan so lustig steel aan wat hulle nie tot stand kan bring nie en nooit in staat sal wees om in stand te hou wat hulle verniet…

Man vermoor naby Mooinooi

Albert Brits (63), is Donderdagaand in ‘n plaasaanval tussen Rustenburg en Mooinooi twee keer in die bors geskiet en is in hul bed dood. Sy vrou, Hester (52) was besig om die…

Verdagtes vas oor moord

Die aanslag op blankes in die Suid-Afrikaanse Terroriste-Oorlog duur onverpoosd voort. Twee verdagtes is in hegtenis geneem na die moord op die 75-jarige George Featherstone. Terroriste het hom ses keer…

Skole moet uitstaande fooie liewers bespreek

Die sosialisme bly ‘n slang wat probeer om sy stert in te sluk. Vir jare is dit aanvaar dat ‘n skoolrapport sal net oorhandig word indien die skoolfooie betaal is….

Wie skryf ANC-koukus se verklarings?

Die ANC wie se leier, pres. Jacob Zuma, sukkel om syfers te lees en duidelik nie oor die woordeskat beskik om opposisielede se vrae te beantwoord nie, gebruik ewe skielik sulke…

SAUK gerat vir nuwe PRAVDA

Alle voetwerk is gereed om van die SAUK die nuwe en groter propaganda-instrument te maak. So Hansie-my-kneg soos wat die instansie reeds is, word daar gepoog om op ‘n  onderduimse…

Jiba ‘n wet op haar eie

Dit is so tipies Afrika dat ‘n ander deuntjie gesing word as jyself in die beskuldigde bank staan teenoor dít wat jy sê as jy beskuldigings na ander slinger. Nomgcobo…

Tonne toksiese mielies ingevoer

Meksiko se mielies wat na Suid-Afrika uitgevoer is, het blykbaar nie aan die gestelde standaarde voldoen nie en is in toetse wat gedoen is, glo toksies gevind. Die witmielies word…

Sjina wil Afrika ophef

Fondse om die sukkelende ekonomieë in Afrika ’n hupstoot te gee, gaan glo deur Sjina beskikbaar gestel word in die volgende drie jaar. President Xi Jinping van Sjina het die…

Turkye oortree weer sy grensgebied

In ’n verklaring wat Saterdag uitgereik is deur die Ministerie van Buitelandse Sake in Irak, word verwys na die onregmatige teenwoordigheid van honderde Turkse troepe wat hulle weermagoefeninge op Irakse…

Jeb Bush kry min steun

Die gewildheid van Jeb Bush as een van die Republikeinse presidentskandidate het nou so gedaal dat hy volgens die jongste peilings in die VSA, hoogstens ’n 3% steun geniet. Die…

Taliban leier gedood in skermutseling

Die hoof van die Taliban, Mullah Akhtar Mohammad Mansoor, is dood nadat hy ernstige beserings opgedoen het tydens ’n aanval op sy basis. Die inligting is vrygestel deur Sultan Faizy,…

Siriese migrante kopsku vir Kanada

Dit is blykbaar nie net Portugal wat ’n ongewilde bestemming vir onwettige migrante is nie, maar bewerings dat hulle ook nie belangstel om in Kanada te bly nie, het rugbaar…

Die vrou wat Amerikaners afgemaai het

Die vrou wat saam met haar man 14 Amerikaners afgemaai het in ’n terroriste aanval, het nie net haar regte naam as Tashfeen Malik, gebruik nie, maar ook verskeie skuilname…

Obama kry nog ‘n klap

In nog ’n simboliese skuif, het die VSA Senaat tydens ’n stemming van 52 teen 47 dele van president Obama se gesondheidsorg wet verwerp. Die Republikeine het reeds die afgelope…

Russe en Turke tree in gesprek

Die twee Ministers van Buitelandse Sake van Rusland en Turkye het ’n eerste rondte samesprekings gevoer verlede Vrydag in Belgrado. Dit is die eerste hoë profiel samesprekings tussen die twee…

VSA se grootste massamoord in jare

Die Federale Buro van Ondersoeke (FBI) het verlede Woensdag begin met sy ondersoek na die moontlikheid of die massamoord die werk van terroriste is toe 14 mense deur ’n man…

Regter stop bouwerk op heilige berg

In Hawai het die hof ’n stokkie gesteek voor die oprigting van die “Thirty Meter Telescope” (TMT) wat op die berg Mauna Kea sou staan. Die hof het die klaers…

Wetenskaplikes wil aarde deurboor

Wetenskaplikes het bekend gemaak dat hulle van plan is om ’n gat in die aarde te boor wat sowat 5 kilometer diep gesink gaan word om die samestelling van die…

Franse Front Nasionaal heel voor

Kort voor die Franse streek-verkiesings het betroubare meningspeilings getoon dat die Front Nasionaal van Marine Le Pen die meerderheid steun geniet. Volgens die meningsopname kan Le Pen reken op minstens…

Obama al weer aan verloorkant

Die Amerikaanse Senaat het met ’n meerderheid van stemme ’n voorstel verwerp wat groter wapenbeheer ten doel stel. Die Senaat se besluit volg slegs enkele dae nadat die parlement pres….

rolex replicas for sale