ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 4, 2015

Volk soek vryheid maar vryheid soek ook ‘n volk

Dag na dag en week na week word verslag gedoen van die ellendes wat oor ons volk gekom het, en word die ligpunte van wat daar gebeur om ons volk…

Die Held

Die gebeure die afgelope week en die aanspraak wat die ANC-regering op ons volk se geskiedenis maak, het my laat terugdink aan: Moskou, 2002. Ons het dun beursies en net…

“Laertrek” rondom ons volks-wese in perspektief

Uit baie oorde is die term “laertrek” die afgelope weke gehoor. Oor die hernieude taalstryd op ons kampusse, tot by vele volkseie aksies ter behoud van ons volk, word “laertrek”…

Geloftefees Vanrhynsdorp

Op 16 Desember 2015 vier ons ons vierde Geloftefees te Lankverwacht Gasteplaas, Vanrhynsdorp. Ons sal die 15de Desember reeds die namiddag saam kuier, maar die fees begin Woensdagoggend om 08h00 met ‘n…

Volksmoord

Quintin Vermeulen (33) is Sondag net voor 9uur die aand vermoor. Hy en sy vrou is deur swart terroriste aangeval. Quintin het terugbaklei om sy vrou Alezia te beskerm, maar…

Pa in arres oor moord op familie

Fanie du Preez (39), van Vanderbijlpark is vanmiddag, sowat 11 ure na die moord op sy vrou en twee kinders, wat aanvanklik as ‘n rooftog gesien is, gearresteer. Tia du Preez…

Vavi wys weer gesig

Die geskorste Cosatu-hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, het sy opwagting in Botswana gemaak waar hy dié land se openbare werknemersunie (Botswana Public Employees Union) toegespreek het. Hy het sy mond vol gehad…

3 Zims deur seekoei doodgebyt

‘n Groep Zimbabwiërs wat onwettig die grens na Suid-Afrika naby die Beitbrug-grenspos wou oorsteek, is Woensdagnag deur ‘n seekoei aangeval. Drie is doodgebyt.Twee mans en ’n seun, van tussen sewe en…

Alzheimersvrou deur werker aangerand

‘n Sieklike en bejaarde ou dame wat aan Alzheimers ly is sodanig deur ‘n swart werker aangerand, dat daar bedenkinge oor haar fisiese herstel is. Die ADCare-sorgsentrum in Equestria, Pretoria sê…

Swartwitpens moet terug na eienaar

‘n Regsgeding oor die nie-betaling van ‘n swartwitpensbul van R17 miljoen en ‘n ander bul wat dood is het in ‘n duur stryd in die Pretoriase hooggeregshof geëindig. Piet Warren,…

Plaasboere moet uiters versigtig wees

Verlede maand was weer ‘n bloedige maand in ons geskiedenis. In 35 plaasaanvalle is 8 boere vermoor. Daarom waarsku die Heritage Protection Group (HPG), ‘n misdaadbestrydingsgroep, dat boere nie geld op…

Spaanse hof verwerp Kataloniese manifes

Die Konstitusionele Hof van Spanje het die resolusie vir onafhanklikheid wat deur die Kataloniese parlement goedgekeur is, in sy geheel verwerp. Ingevolge die Kataloniese besluit in die streek se parlement,…

Merkel wil Afghan-migrante repatrieer

Die president van Afganistan, Ashraf Ghani, het aan joernaliste in Berlyn gesê hy moes verneem dat die strate van Berlyn nie met goud uitgelê is nie. Met die opmerking het…

NAVO bekommerd oor Russiese optrede

Alhoewel NAVO nie amptelik betrokke is by die oorlog in Sirië wat gevoer word teen die terroriste nie, is die Russiese betrokkenheid daarby hoog op die sakelys van die komende…

Cameron kry goedkeuring vir oorlog

Die Konserwatiewe Party se David Cameron het na ’n tien uur lange debat in die Britse parlement, goedkeuring gekry om deel te neem aan die oorlog teen die Islamitiese Staat…

Europese Unie maak nuwe planne

Onwettige migrante wat in Europa as asielsoekers ingetrek het, moet by hulle aankoms in lande van die Europese Unie (EU) eers vir 18 maande in ’n sentrum aangehou word totdat…

Student skuldig aan diere smokkelary

’n Kanadese student is in die Amerikaanse deelstaat Michigan skuldig bevind aan dieresmokkelary met honderde skilpaaie. Die student het gereeld deur die grens na die VSA gegaan met die skilpaaie…

Volkswagen verkope styg dramaties

Die verkoopsyfers van Volkswagen motors in België het dramaties gestyg, en alle vorige rekords oortref toe 36,329 nuwe motors gedurende November verkoop is aan privaat persone. Dit toon ’n styging…

rolex replicas for sale