Daily Archives: December 3, 2015

Volkseie Museumraadverklaring oor ABO-naamsverandering

Na aanleiding van die Minister van Kuns en Kultuursake, Nathi Mthethwa, se verklaring dat die naam van die Anglo-Boere Oorlog na Suid-Afrikane oorlog verander moet word, reageer die Volkseie Museumraad,…

Woorde-oorlog oor Boere-oorlog

Nie tevrede daarmee dat hulle die hele infrastruktuur van die land op ‘n skinkbord gekry het nie, moet die terroriste-regime selektief ook nog ons geskiedenis steel. Bekende Afrikaanse historici en selfs…

Paardekraal Geloftefees

JAARLIKSE GELOFTEFEES-VIERIERING TE PAARDEKRAAL, KRUGERSDORP. FEESPROGRAM  2015 WOENSDAG, 16 DESEMBER 2015. 06:00-07:00        Vroeë oggenddiens, Paardekraal Feesterrein. Ds. Dirk van’t  Zandt, Predikant van die Gereformeerde Kerk, Witpoortjie Gemeente. Opneem van kollekte. 07:00-08:45               …

EFF en DA saam in die bed?

Indien daar ooit ‘n suksesvolle politieke huwelik kan wees, sal dit dié een wees waarin die EFF en die DA ‘n koalisie vorm. Met slegs klemverskille in hulle Afrikanerhaat, behoort hulle…

2 dood in vliegongeluk

Twee jong mense is dood toe die helikopter waarin hulle gevlieg het, neergestort het. Roxanne van der Bank (25), ’n onderwyseres aan die Laerskool Messina en De Clercq van Heerden…

Studentetwak is soos IS

Die studente-onluste, gedryf deur die #FeesMustFall-beweging wat soveel ontwrigting veroorsaak het, en slegs ‘n klein groepie swart studente verteenwoordig, se optrede moet met die IS vergelyk word. Dit is die woorde wat die…

Merkel is onder druk van koalisie vennote

Die hedendaagse stilswye van Bondskanselier Angela Merkel word toegeskryf aan die teenkanting wat sy kry in die Europese Unie deur lidlande wat direk teen haar standpunt gekant is oor die…

Renosterstorie met ‘n goeie einde

‘n Laaigraaf moes ingespan word om ‘n renoster wat in die modder vasgesit het, te red. Die renoster is deur die modder vasgesuig toe hy by ‘n droeë watergat probeer…

Jagluiperd val vrou aan

Oorsese mense wil altyd foto’s van wilde diere vlak in hulle gesigte neem en selfs Suid-Afrikaners vergeet dat ‘n wilde dier bly wild en is uitgelewer aan sy instinkte. Hierdie…

Honderde walvisse dood aangetref

In die afgeleë gebiede van Patagonië, in die mees suidelike dele van Chili is sowat 337 karkasse van dooie walvisse ontdek wat blykbaar gelyktydig op die strand uitgespoel het. Ondersoekers…

Turkse president koop olie by terroriste

Die Russiese adjunkminister van Verdediging sê in ’n verklaring dat die Turkse president en sy familie is betrokke by die aankoop van olie by die Islamitiese Staat (IS) terreurgroep. Hy…

Duitse parlement debatteer Siriese oorlog

Die verteenwoordigers van die Bundestag in Berlyn het begin met ’n debat oor die moontlikheid van die Duitse Weermag se betrokkenheid in die oorlog teen die Islamitiese Staat (IS) in…

Trump daag CNN

Die miljardêr en Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, het nie gehuiwer om die vêr-linkse CNN TV-kanaal uit te daag en aan hulle te toon dat hy nie oor hulle verleë is…

Sjinese president besoek Zimbabwe

Die Sjinese president, Xi Jinping, se tweedaagse besoek aan Zimbabwe het gister ten einde geloop nadat samesprekings van ekonomiese aard gevoer is. Die byna bankrot Zimbabwe hoop dat die samesprekings…

Kubaanse dokters word ingeperk

Die Karibiese Eiland se kommunistiese gesaghebbers het vandeesweek bekend gemaak dat dokters vanaf 7 Desember eers vooraf toestemming moet kry om na ander buitelandse plekke te reis in hulle privaat…

Obama dalk swakste VSA president

Die teenkanting wat pres. Barack Obama van sy landgenote kry, is waarskynlik een van die redes waarom hy deur sommige waarnemers en politieke ontleders as die swakste president beskou word…

Miljarde geskenk vir gelykstelling

Die stigter en oprigter van Facebook, Mark Zuckerberg en sy vrou Priscilla het gesamentlik besluit om in die komende jare byna al sy aandele in die maatskappy te skenk vir…

Duitsland wil saamwerk met Siriese diktator

In teenstelling met die VSA se beleid om ontslae te raak van die Siriese president, Bashar al-Assad, het Duitsland aangekondig dat hy verkies om samewerking te probeer kry om die…

Turkye hou migrante terug

Mense van Sirië, Iran, Afghanistan en ander uit Afrika lande is van die sowat 1,300 wat deur Turkye teruggehou word nadat die Europese Unie (EU) miljarde euro aan die land belowe…

Saudi fussileer terroriste en betogers

Die hof en regering van Saudi-Arabië het glo besluit dat 55 mans die doodstraf opgelê wat in die volgende paar dae moontlik voltrek gaan word. Die inligting is deur ’n Arabiese koerant,…