ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 2, 2015

Eksklusiewe Onderhoud

Ervaringe van Europa sedert die Parys-bomme  Europa sal nooit weer dieselfde wees  nie, en so vreemd soos dit dalk nou mag klink, kan Suid-Afrika dalk na ‘n aanloklike opsie vir…

Die Naam van die Anglo-Boereoorlog

  Aan die Minister van Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, Moena, Jou aankondiging dat die Anglo-Boereoorlog voortaan as die Suid-Afrikaanse Oorlog bekend sal staan, is nog ‘n siek poging om…

Voorbeelde van blydskap

En julle het navolgers … geword … van die Here deurdat julle die woord in baie verdrukking ontvang het met die blydskap van die Heilige Gees, sodat julle voorbeelde geword…

Open letter to Nathi Mthethwa regarding "renaming" of history

To the Minister of Arts and Culture, Nathi Mthethwa:   From 1899-1902, the Boers defended their hard-won freedom and fatherland against British imperialism in the Second War of Independence (Tweede…

Vlugtelekker

As jy daagliks verstom word deur waar ‘n een en ‘n halfjarige seuntjie oral kan inklim om vas te sit, wat hy alles in die toilet kan gooi, hoe hy…

Waar is Daan Desimaal?

Dit is nou meer as 50 jaar gelede dat Daan Desimaal elke Boere-Afrikaner se hart laat warm klop het, want toe het ons weg beweeg van die Britse geldstelsel en…

14 silo’s stort in duie

Soveel dinge gebeur net in Afrika. Suid-Afrika moet seker die enigste land in die wêreld wees waar 14 silo’s een na die ander ineengestort het. Ook nie in Afrikatyd nie,…

Johannesburg word vullishoop

Dit kos die vullisverwyderaars van Johannesburg sowat R2 miljoen per dag om berge hoë vullishope te verwyder wat weekliks opgaar in die stad. Die vullisverwyderaar, Pikitup, sit opgesaal met ’n…

Byna sy oë verloor deur spoegslang

Adv. Johan Kruger (SC) het byna sy oë verloor, en dalk sy lewe, toe ’n Mosambiekse spoegkobra, met sy akkuraatheid, die gifstof na sy oe gespoeg het. Hy sê die…

Pasiënt se nier weggegooi

’n Pasiënt van Natal, Derrick Rodgers (55) wat in ’n Durbanse hospitaal opgeneem is, is nou terminaal siek nadat sy nier “per ongeluk” weggegooi is na ’n chirurgiese prosedure. Hy…

Trappe van vergelyking van “lui”

Lui, luier … LP. Dit word in enkele publikasies berig dat, na die onlangse ontwrigting van parlementêre bedrywighede deur miltante vakbondoptrede, die hoofswepe van die politieke partye op ´n tipies-Afrika…

Suid-Afrikaners leef in vrees

In die goeie ou dae kon ‘n mens in die aande veilig in die strate stap en rustig in die aand slaap. Maar statistieke bewys nou dat die inwoners van…

Stryd teen HIV nog lank

Die stryd van die regering om HIV te verminder in Suid-Afrika het nog ’n lang end om te stap, want die vordering om dit te bekamp is stadig en twyfelagtig….

Bloedige warmte duur voort

Die bloedige hitte wat in groot dele van die land ondervind word, sal nog die hele week met ons wees, en daar kan nog warmer dae verwag word. Sedert Sondag het…

Louwarm taalbesluit by Maties

Ofskoon die Raad van die Universiteit van Stellenbosch die status quo van Afrikaans handhaaf, lui die raadsbesluit dat beide Afrikaans en Engels as onderrigtaal uitgebou sal word. Die verwelkoming van…

Neo-rassiste kaap ons vryheidstryd

Die aankondiging deur Minister Nathi Mthethwa, dat die Boere Republieke se Tweede Vryheidsoorlog voortaan die “Suid-Afikaanse oorlog” sal heet, neem die neo-rassistiese aanslag op ons geskiedenis en erfenis nóg een…

Weerprofete voorspel beter toestande

Die Australiese Weerburo voorspel dat die El Niño weerpatroon kan verander in Januarie aangesien tekens waarneembaar is dat die Indiese Oseaan dipool na neutraal kan neig. Dit beteken dat Januarie…

Water bly daal in die Vrystaat

Kroonstad sal waarskynlik net nog water vir die volgendende 32 dae hê. Dit is die mening van Thys Vermeulen, eertydse stadsingenieur en VF+-raadslid van Moqhaka-munisipaliteit Die watervlak van die Bloemhoekdam, het…

VSA dorpie te koop

In Amerika is ’n klein, verlate dorpie te koop aangebied vir iemand wat kans sien om nuwe lewe te blaas in die spookdorp waar selfs die spoke gevlug het. In…

Parys-slagting temper kanselier Merkel

Alhoewel Duitsland die afgelope jaar sowat 1 miljoen onwettige migrante ontvang het en tans nog huisves, het Bondskanselier Angela Merkel se entoesiasme aansienlik afgeneem sedert die bloedbad in Parys plaasgevind…

Russe en Franse bombardeer terroriste

Vir die eerste keer in die geskiedenis gaan Rusland en Frankryk gesamentlike operasies uitvoer om Islamitiese Staat basisse plat te vee in Sirië en Irak. Dit gaan gebeur te midde…

Derduisende migrante het "ingesluip"

Dit is nie duidelik of die derduisende migrante wat Europa op bedenklike wyse ingesluip het, gewone “vlugtelinge” is, en of hulle nie dalk terroriste is nie. Die Europese Unie (EU) is…

rolex replicas for sale