ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Erectile dysfunction company launches website to get generic Viagra in Germany

Daily Archives: December 1, 2015

"Plaasmoorde-klagte ´n sosiale wig ter bevordering van witmense”

Hierdie was een van talle skokkende uitlatings deur ´n ANC-diplomaat in Genève, in haar tirade teen ´n aansoek voor die VN se forum vir minderheidsaangeleenthede, dat plaasmoorde tot prioriteitsmisdaad verklaar…

Sjina toets hipersoniese projektiel

Die Sjinese Weermag is besig met hul sesde toetsprogram op ’n hipersoniese projektiel en sweeftuig wat saam met ’n ballistiese missiel afgevuur word. Die sweeftuig is gelanseer vanaf die Wuzhe…

Tereur kos Europa miljarde

Die terreur in Parys, en die dreigemente dat Brussel, die hoofstad van Belgie ook geteiken is, het nie net ’n vrees by mense gelaat nie, maar beïnvloed ook die sakebedrywighede…

Verkwis die wêreld nog geld?

Terwyl die wêreld radeloos is oor die armoede van miljoene mense, word die staatshoofde en regeringsleiers in die volgende paar dae besig gehou met praatjies wat geen uitkoms bied vir…

Noord-Korea missiel-toets misluk

Pyongyang het met hulle jongste poging ’n ballistiese missiel getoets, maar die “Yonhap” nuusagentskap het kort daarna berig dat die toets ’n volslae mislukking is. ’n Suid-Koreaanse bron, die Seoul…

Terrorisme wag in elke land

Elke land op aarde dra in ’n mindere of meerdere mate terroristiese elemente wat op enige stadium tot uitbarsting kan kom. Dit is die mening van ’n kenner wat vir…

Migrante weier Portugal huisvesting

Die Europese Kommissie wat namens die Europese Unie (EU) optree as bestuursliggaam, moes met skok ontdek dat migrante weier om geallokeer te word na Portugal. Die Kommissie beskik oor die…

Turkye wou praat, Russe nie

Terwyl Rusland besig is om maatreëls in plek te kry wat sy vegvliegtuie sal beskerm teen aanvalle uit Turkse gebied, het die spanning verhoog tussen die twee lande, en weier…

Brasiliaanse owerheid eis miljarde

Die Brasiliaanse owerheid gaan regstappe neem teen die BHP Billiton myngroep vanweë die skade wat veroorsaak is met die myn se dam wat gebreek en ondermeer ’n dorpie oorspoel het….

Le Pen se waarskuwings bewaarheid

Die waarskuwings wat oor etlike jare gerig is tot die kiesers van Frankryk, het uiteindelik betekenis gekry met die Parys-bloedbad. Dit is die erkenning wat ’n regeringswoordvoerder in Parys kwytgeraak…

Wat sê die grondwet werklik?

Ons volk word daagliks meer rondgeslinger deur golwe en strominge. Wanneer ons egter probeer om klemverskille oor die hoof te sien, is daar in hoofsaak drie kampe wat uitkristaliseer. Daar…

Afrikaans bly by US

Die US-raad het Maandagaand ná ’n marathon-vergadering die US se verbintenis tot Afrikaans herbevestig deur ’n mosie vir meertaligheid te aanvaar. Afrikaans sal dus bly staan en selfs die visekanselier…

Gelyk toe ook maar ongelyk

Cosatu eis dat dinge in die drie-party moet verander want hulle voel uitgesluit. Bheki Ntshalintshali, Cosatu-hoofsekretaris, het op ’n mediakonferensie in Johannesburg gesê die alliansie tussen die ANC, die SAKP…

‘n Goeie voorbeeld van Afrika-demokrasie

Honderde betogende vandale het groot skade en verdere waterverlies veroorsaak toe hulle die sluise van die De Hoopdam in Limpopo oopgemaak het. Die water het sowat sewe uur lank uit die dam…

Hof sê verkiesing op Potch nie vry

Die howe het ten minste baie werk soos wat ieder en ‘n elk hulle besig hou. In ‘n uitspraak in die konstitusionele hof het ‘n volbank van 11 regters eenparig…

SA mag stem oor menseregte verander

Die regering sê nou dat hulle die Verenigde Nasies (VN) se resolusie oor kampvergters vir menseregte ondersteun. Minder as ‘n week gelede egter het hulle daarteen gestem. Clayson Monyela, woordvoerder van…

Dokters sku vir hoë versekering

Die moontlikheid van eise teen dokters is ‘n risiko wat veroorsaak dat hulle liewer die beroep verlaat as om tot R400,000 per jaar vir versekering te betaal, indien ‘n pasiënt…

Valke ondersoek Phiyega

Die geskorste nasionale polisiehoof, genl. Riah Phiyega wat verlede maand deur ’n ondersoekspan van die Departement van Polisie, skuldig bevind is aan bedrog, meineed en wangedrag gaan nou deur die Valke ondersoek word…

3 verdagtes in Swanepoelmoorde in hof

Drie verdagtes wat van moord op die Swanepoelegpaar van Bainsvlei buite Bloemfontein aangekla is het, in die Vrystaatse hooggeregshof verskyn. Die staat beweer dat Fana Ntshedi (19), Pantoon Bitterbos (24) en Nankies Louw (21)…

Sjina wil beeste kloon

Sjinese wetenskaplikes wat kennis geneem het van die stygende vraag na beesvleis in Sjina, het besluit om ’n program in werking te stel om die enorme aanvraag so te verlig….

rolex replicas for sale