Monthly Archives: December 2015

Laat ons 2016 met kennis en wilskrag aanpak.

Vooruitgang is altyd ‘n gegewe en kan nie gestuit word nie. Maar as dit ‘n bepaalde waardesisteem, nie net bedreig nie, maar ook vernietig, dan is dit miskien noodsaaklik dat…

Verbond van hoop

Lees: Gén. 6:13 – 22; Gén. 9:8 – 16 Vrese en onsekerheid oor die toekoms pas nie by gelowiges nie. Op grond van God se beloftes van bewaring kan ons…

Voos ‘15

Al die nuus, koerante, programme en tydskrifte doen hierdie tyd van die jaar maar terugflitse op die gevalle jaar omdat hulle te lui is om nuwe stories te soek en…

Nuusflitse – 31 Desember

Die prys van witmielies het vanjaar gestyg tot rekord hoogtes en is tans sowat 70% hoër as wat die prys in Januarie was, terwyl geelmielies met 65% gestyg het in…

Perspektief – wie het wat na SA gebring

Vroeg in 2015 het die ANC se Jacob Zuma die goedgelowige aanbidders van die Mandela-mite deeglik geskud met sy uitlatings dat van Riebeeck se aankoms in Kaapstad net probleme vir…

Moeilike 2015 vir Standard Bank groep

Die Standard Bank groep het vir 2015 ʼn moeilike jaar ervaar. Benewens ʼn swak wêreldekonomie was die bank skuldig bevind aan ongerymdhede in Tanzanië en moes boetes van meer as…

Handelsurplus vir November

Volgens die maandelikse vrystelling deur SARS het Suid-Afrika vir November 2015 ʼn surplus van R1.77-miljard gehad, indien die voordelige handel met die BLNS-buurstate (Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland) in ag…

BCVO – Christen-waardes en moedertaalonderrig

Ons kan die BCVO se amptelike verklaring net eggo:               Alle eer aan die Here!   Dit is egter belangrik dat ons dit by herhaling sal tuisbring dat wanneer…

BCVO Matriekuitslae 2015

Die CVO matriekgroep van 2015 het ’n 95% slaagsyfer behaal in die Independent Examination Board (IEB) se nasionale Seniorsertifikaat eksamen. 54% van die kandidate het toelating tot graadstudie verwerf. Die…

Woewe kry hulle eie hotel

‘n Nuwe hondehotel wat in die Kaap oopgemaak het, is die verwesenliking van  Yanic Klue, wat van kleintyd af gedroom het om met diere te werk. Aanvanklik wou sy ‘n…

Damme se vlakke daal

Die droogte en dalende damvlakke is ‘n groot bekommernis vir die Departement van Water en Sanitasie. Leonardo Manus, hoofdirekteur van infrastruktuur by die Departement sê damvlakke daal weekliks met 1%….

Steeds daal die matrieks se slaagsyfer

Vanjaar se slaagsyfer gaan slegter lyk in vergelyking met 2014 se persentasie van 75,8%. Umalusi het gister die uitslae van die nasionale senior sertifikaat goedgekeur. Uitslae sal op 6 Januarie by…

Vliegtuig val

In nòg ‘n vliegtuigongeluk is ‘n pa en sy seun beseer toe die ligte vliegtuig waarin hulle was, buite Badplaas neergestort het. Die vlieënier, Machiel Jansen, en sy seun, Adrian, het…

FN verkies in internasionale leierskapsposisie

Front Nasionaal Suid-Afrika maak met groot trots bekend dat Lenel Cotty Wessels verkies is tot die Uitvoerende Komitee van die World National-Conservative Movement – ‘n beweging wat bestaan uit 72…

Iran missiel gee koue rillings

’n Irannese gids-boot het op 26 Desember verskeie missiele afgevuur wat ’n Amerikaanse oorlogskip genoop het om waarskuwingseine uit te stuur weens die gevaarlike nabyheid van die missiele. Die oorlogskepe…

Nog ‘n Republikein tree uit die stryd

In ’n TV program is aangekondig dat nog ’n Republikeinse kandidaat vir die presidentsverkiesing in Amerika, besluit het om handdoek in te gooi. George Pataki (70) het sy ondersteuners ingelig…

Vyfduisend lewendes word dood verklaar

Die Nederlandse stad Groningen het sowat vyfduisend chroniese siekes en pasiënte per ongeluk as dood verklaar en die vermeende oorledenes se naasbestaandes het ook ’n brief van meegevoel ontvang. In…

Trump trap op Clinton se tone

Die Republikeinse kandidaat wat tans loshande voor is in die wedloop om die Amerikaanse presidentsverkiesing as genomineerde benoem te word, het nie net ander kandidate van die party aangeval nie,…

Lugaanvalle dood nog IS-terroriste leiers

Charaffe al Mouadan, die Siriër wat beskou word as die hoof beplanner van die terreuraanval in Parys, is op 24 Desember gedood in ’n hewige lugaanval. Volgens militêre woordvoerders van…

Spaanse Sosialiste wil regeer

Die amptelike opposisie in Spanje se pogings om ’n koalisieregering te vorm word beklemtoon in hulle jongste verklaring om ’n referendum te hou oor Katalonië se onafhanklikheid. Pedro Sánchez, leier…

Twee Aussie ministers in skandale, bedank

Jamie Briggs, die Minister van Stede en Beboude Omgewing in Australië sê hy het sy bedanking ingedien nadat ’n vroulike openbare bediende gekla het oor die minister se optrede in…

Duitsers begroot biljoene vir migrante-sorg

Die Duitse regering beskik blykbaar oor ’n onuitputlike bron van euro’s, want die koste om die onwettige migrante in die land te huisves, beloop biljoene . Die gesaghebbende Duitse blad,…

Kommentaar – Versugting na vryheid

Dit is nie net die kleiner volke wat smag na vryheid nie. Alhoewel die meeste groot volke reeds hulle vryheid het, is daar wel die volke soos die Walliesers, die…

2016 – ´n Volksakker lê gereed vir sy arbeiders

Met die beste wil is daar geen goeie woord oor ons land, of die toestand van ons volk aan die einde van 2015 te sê nie – of is daar?…

Droogte dryf boer tot selfmoord

Droogte te erg vir boer, neem eie lewe Die knellende droogte in die Oos-Kaap het ‘n jong boer tot selfmoord gedryf. Krisjan Kruger (34) het vroeg Dinsdagoggend sy eie lewe…

Minister aangekla

Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, staar twee klagtes in die gesig nadat Herman van Schalkwyk (67) van Oos-Transvaal verlede Woensdag in ‘n botsing met sy blouligkonvooi dood is. Die…

Haai by Jeffreysbaai

Hoewel die geraas van ‘n helikopter wat passasiers op pretvlugte langs Jeffreysbaai se kuslyn neem, vir party inwoners ‘n steurnis is, was dit te danke aan die oplettende vlieënier dat daar vinnig opgetree…

Blinde se sukses met Boerboele

Neville Comley van Theescombe is onlangs vir die vierde agtereenvolgende jaar as die Boerboelteler van die Jaar deur die Oos-Kaapse Boerboelvereniging aangewys. Wat die prestasie nog meer merkwaardig maak is…

Dudu kan nou gaan slaap

Ten spyte van al die probleme rondom die verkryging van die SAL se Airbustransaksie, sal die voorsitter van die raad, Dudu Myeni, die transaksie nie kan sink of na haar…

Koerdiese separatiste eis selfregering

Verteenwoordigers van die Koerdiese separatiste in Turkye het ’n gesamentlike deklarasie opgestel waarin die suid-oostelike streek van Turkye, Koerdiese onafhanklikheid verkry. Die verwikkeling het ontstaan nadat spanning tussen die Koerdiese…

Rekord aantal joernaliste gedood

Joernaliste Sonder Grense (RSF) het in sy mees onlangse verslag bekend gemaak dat 67 joernaliste in die uitvoering van hulle dagtaak, gedood is gedurende die jaar. Benewens die 67, is…

Irak hys oorwinningsvlag

Die Irakse Weermag het die landsvlag gehys by ’n regeringsgebou in die stad Ramadi wat voorheen deur die Islamitiese Staat beheer was. ’n Woordvoerder van die Irakse Weermag het in…

Modebase teiken nou kinders

Van die wêreld se grootste modehuise ontwerp nou klere in “kinderformaat” as ’n nuwe manier om nie net die volwassenes as kliënte te trek nie, maar ook die ouers te…

Egpaar laat hond kloon

’n Britse koerant berig dat ’n hartseer egpaar wat hulle 8-jarige hond aan die dood moes afstaan, besluit het om iets daaraan te doen om hulle hond terug te kry….

VSA toets nuwe revolusionêre wapentuig

Amerikaanse wapenkenners, navorsers, wetenskaplikes, ingenieurs en ander deskundiges het glo saamgespan om die mees gesofistikeerde wapens te ontwikkel wat die wêreld kan vernietig sonder ’n geluid. Volgende maand kan ’n…

Britte woedend oor hulp aan buiteland

Britse belastingbetalers is woedend oor die regering se hulp aan ander lande terwyl talle plattelandse gebiede in Brittanje ’n sukkelende ekonomie het. Gedurende die afgelope jaar het Brittanje glo meer…

Student ontwikkel veiliger IT-netwerk

’n Student van Nederland, Jelle van Hooff, het ’n “veliger” internet netwerk ontwikkel wat mense meer “anoniem” kan gebruik, en wat die persoonlike besonderhede van die gebruiker beter beskerm. Navorsing…

Britte vlug weg uit London

Die getal mense wat hulle woonhuise verkoop en padgee uit London het in 2015 met bykans 70% gestyg teenoor die vorige jaar. Die huiseienaars raak ontslae van die duur wooneenhede…

Brittanje se grootste koop-dag

Ontleders sê 26 Desember is die dag waartydens sakeondernemings hulle grootste verkope het as die mense in hulle duisende die winkels bestorm om afslagwinskopies op te raap in stede van…

Leeus die volgende teiken

Nazeer Cajee wat 16 leeus op sy wildplaas het, het tussen R300,000 en R400, 000 se verlies gely weens die slagting van twee van sy mannetjies. Cajee het twee van sy leeumannetjies op…

E-tolboetes word ingesluip

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol (Outa), waarsku dat die Departement van Vervoer probeer om verbruikers wat nie e-tolrekeninge betaal nie, te beboet. Hulle sê dis wat die Departement probeer doen…

Voedseltekort en hoë pryse ons voorland

Die gebied om Bultfontein, Wesselsbron en Hoopstad in die Vrystaat voorsien die meeste vir die land se voedselmandjie maar weens die droogte kon slegs 3% van dié boere tot dusver plant. So sê Louw…

36ste plaasaanval die maand

In die 36ste plaasaanval dié maand, is ‘n boer en sy vrou op 26 Desember op hulle plaas by Alldays in die Noord-Transvaal deur hulle werkers aangeval. Die boer het…

Chris Barnard sterf

Die bekroonde, Afrikaanse skrywer Chris Barnard (76) is Maandagoggend in die Wilgers-hospitaal in Pretoria aan ’n hartaanval oorlede. Barnard was die afgelope twee weke in die hospitaal weens komplikasies ná ’n operasie…

Landswye aanvalle teen boere duur voort

In twee plaasaanvalle in die omgewing van Ladysmith het die inwoners wonderbaarlik aan die dood ontkom. Op die 24ste is ‘n boer in die Talavallei aangeval. Na bewering het die terroriste…

Kernkrag ‘n duistere saak

Kritiek en beskuldigings stroom in van kundiges wat reageer nadat ’n kennisgewing verlede week in die Staatskoerant gepubliseer is wat die deur oopmaak vir versoeke vir voorleggings vir Suid-Afrika se…

Onwettige migrante besteel Frankryk

Foto’s wat met versteekte kameras geneem is, toon hoe migrante in die Franse stad Calais die groot vragmotors se onbeskermde vrag steel wanneer hulle by die verkeersligte moet stilhou. Honderde…

Corsica rebelleer teen Moslems

Op die Frans beheerde eiland Corsica het Christene ’n tweede dag van optogte gehou te midde van ’n verbod om daarmee hul onsteltenis bekend te maak oor die Moslembevolking op…

Slowenië nomineer oud president vir VN

Danilo Türk, die voormalige president van Slowenië, is deur die land se regering genomineer vir die amp van Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies(VN) vir die termyn 2017 tot 2021. Die…

Spreeu-plaag verpes Rome

Derduisende kwetterende spreeus is besig om van Rome ’n “ontoeganklike” stad te maak omdat mense dit nie na buite kan waag sonder om bemors te word nie. Soggens en saans…