Werk aangebied

SAIPA Klerkskap van 3 jaar by SAIPA “Approved Training Centre” in Pretoria-Noord. 2de en 3de jaar Unisa studente besig met ‘n toepaslike graad (B.Compt of B.Com Financial Management) of gegradueerdes kan CV’s (nie meer as 2 bladsye) na 0125461895 faks of e-pos na [email protected].
Applikante moet tydens onderhoud volledige CV, matrieksertifikaat en Universiteit puntestaat voorlê.
Salomien Vos B.Compt. MBA (SA)
Professionele Rekenkundige
Belastingspraktisyn
Lilla van der Merwe Accoutants (Pty) ltd.

www.lilla.co.za

Sel:        072 632 7973
Tel:         012-546 3791
Fax:        012-546 1895