Monthly Archives: November 2015

Nuwe wending in VSA verkiesing

Die stryd om as Republikeinse presidentskandidaat verkies te word, het nie net ’n nuwe wending nie, maar het ook meer heftig geword. Die Republikeine het in die pas afgelope TV-debat…

Sjina wysig kinder-beleid

Vir baie dekades het die Kommunistiese Party van Sjina gepoog om die bevolkingsontploffing in die land te stuit deur ’n beleid van “een kind per egpaar” toe te pas. Verlede…

EU vra beskerming vir Snowden

Die fluitjieblaser Edward Snowden het onverwagse “steun” gekry toe die Europese Parlement met ’n meerderheid van stemme besluit het dat hy groter beskerming moet geniet. Die Amerikaanse burger het die…

Nog migrante bereik Beiere

Te midde van die ontevredenheid wat heers onder leiersfigure in die Duitse staat Beiere, het nog meer as 8 duisend migrante die grens daarheen oorgesteek in die afgelope naweek. Meer…

VSA onderskep Russiese vegvliegtuie

Twee Russiese vliegtuie het dit blykbaar te naby aan die Amerikaanse skip die USS Ronald Reagan, gewaag waar Amerikaanse weermaglede in oefening was. Vier Amerikaanse F/A-18s het egter blitsvinnig toegesak…

Merkel-beleid lei tot spanning

’n Woordvoerder van die Christen Sosiale Unie (CSU) in Beiere sê die verhouding met kanselier Angela Merkel se Christen Demokratiese Unie (CDU) was nog nooit so gespanne soos tans nie….

Die slang het ook baie lewens

Dit word beweer dat katte nege lewens het, maar in Australië het ’n yslike slang gewys dat hy self ook oor ’n hele paar lewens beskik. ’n Slang wat in…