Monthly Archives: November 2015

ANC eerste!

Vir die oningeligtes wat nog glo aan ‘n nuwe Suid-Afrika met paaie van goud waar die lam en leeu heerlik saam eet aan ‘n koolkop; hier is die waarheid nou uit pres….

Poetin en Merkel invloedrykste in wêreld

Kanselier Angela Merkel is volgens ’n berig in Forbes tydskrif, aangewys as die tweede invloedrykste en magtigste mens in die wêreld. Die mees invloedrykste en magtigste persoon is pres. Vladimir…

Mielie invoere sal skerp styg

Vanjaar sal die invoer van mielies skerp styg weens die versengende hitte en erge droogtetoestand in die grootste deel van Suid-Afrika waar mielies verbou word. Na verwagting sal sowat 850,000…

Vleispryse spring deur die dak

Boere probeer soveel moontlik diere verkoop om die komende droogte met minder vee op die plaas te sit wat gevoer moet word. Die grootskaalse verkoop van vee het tot gevolg…

Departement knoei met trofeejagters.

Die geldhonger regering wat altyd leë sakke het, sal elke bate van hierdie land op agterbakse wyse vernietig en vervreem net om nog ‘n paar rand vir hulleself in te…

Hospitaal in verlede ook beboet

Die Durbanse hospitaal wat volgens ‘n berig wat verlede week verskyn het, ‘n kankerlyer se nier per abuis weggesmyt het, is vantevore ook beboet. Derrick Rodgers, die pasiënt wie se nier…

Probleme met vraestelle

Die gesigte en name verander maar elke jaar bly die klagtes en probleme dieselfde. Die Onderwysdepartement in Noord-Transvaal het steeds R2 miljard in hulle bankrekening terwyl daar nie genoeg vraestelle vir verskeie…

Skaaphonde red pikkewyne

Australië het internasionale bekendheid verwerf vir sy nougesette optrede om beskermend op te tree met die natuur, die wildlewe, ook wat in die see voorkom. Die natuur is soms te…

Kanada verloor finansiële aansien

Die Kanadese het hulle dekades lange verbintenis en status as die grootste handelsvennoot van Amerika verloor nadat Sjina die posisie ingepalm het. Gedurende die afgelope jaar het Sjina se handel…

Nasa ontdek iets in "swart gat" ruimte

Terwyl wetenskaplikes nog kopkrap oor die sogenaamde “swart gat” wat in die hemelruim bestaan, het Nasa ’n ontdekking gedoen waarvoor daar nog nie klinkklare antwoorde gevind kon word nie. ’n…

Man sterf op ongewone manier

’n Man van Columbië het op ’n ongewone manier aan sy einde gekom met ’n “infeksie” in sy longe wat nie wou genees nie. Die 41-jarige man se siektetoestand is…

Slimkop se toekoms is oop

Ivan Zelich (17) van Brisbane in Australië het ’n IK van 180 en is nie ’n gewone skolier nie, want hy beskik oor vaardigheid wat almal verstom. Hy was twee…

Polisie skiet sesjarige dood

Jeremy, ’n sesjarige seuntjie van Louisiana in die VSA was in die motor saam met sy pa toe hy herhaaldelik getref is deur die polisie wat na sy pa geskiet…

Verlore seun terug by ma

Julian Hernandez was 5 jaar oud toe hy in die Amerikaanse deelstaat Alabama in 2002 net van die aarde verdwyn het, en dertien jaar later word hy lewend gevind in…

Deutsche Bank moet miljoene opdok

Deutsche Bank sal honderde miljoene euro moet opdok vir sy handelinge en oortreding van bepalings van VSA se sanksies teen Iran, Sirië en verskeie ander lande. Die Duitse bankier sê…

Neo-rassisme betogings

Na verneem word gaan daar Maandag, 9 November om 09:00 vm. betogings plaasvind en daar gaan optogte gehou word in Middelburg(Transvaal nou Mpumalanga) van Neo-rassisme. Klaarblyklik gaan een van die…

Die apartheid leuen – ´n eerlike perspektief

Koerantplakate bassuin vandag “Apartheid was blanke regstelaksie”. Dit is die misplaaste mening van UP se professor Christi van der Westhuizen, uitgespreek tydens die Mistra-konferensie gister in Johannesburg. In tipiese polities-(in)korrekte…

“Apartheid” was regstellende aksie?

“Apartheid was ´n doeltreffende skema van regstellende aksie” Hiermee wil akademici en politici probeer om die huidige onderdrukkende regime se beleids-vergrype te regverdig. Daar word verder beweer dat blankes steeds…

Kom ons werk eerder saam

Soveel slegte dinge gebeur in die land, en midde-in is ‘n klompie volksgenote wat onder moeilike omstandighede hard werk om die volk en land weer op te bou. Lees ‘n…

Die dag as ons hensop

Die Roemeniërs het tydens hulle dae van stryd, ’n besondere slagspreuk gehad wat hulle staande gehou het. Hulle het die slagspreuk elke dag gebruik, en so mekaar bemoedig. Selfs die…

Brood gaan duurder word

Alhoewel sekere ekonome meen die broodprys kon veel laer gewees het as wat dit tans is as meer koring geplant word in die land, is daar kenners wat reken die…

Jong boer pleeg selfmoord

In nog ‘n skokkende geval van selfmoord het ‘n jong boer van Reitz homself doodgeskiet. Thiou Lourens (22), is vroeër die week in die motorhuis op die plaas Oranjefontein gevind nadat familielede…

Nier weggegooi

Dit maak nie sin nie. ‘n Mens kan ‘n mes, ‘n rol verbande of selfs ongebruikte spuitnaalde per ongeluk weggooi, maar die Netcare St. Augustine-hospitaal in Durban het ‘n man se…

Die nadeel van blou ligte

Blou ligte soos dié afkomstig van ’n skootrekenaar, tablet of slimfoon, is nie bevorderlik vir die oë nie, en werk steurend in op nagrus, veral indien die toestelle tot in…

Wat is die doel van CW

Suid-Afrika het ernstige probleme in soverre dit korrupsie betref, maar dit is verblydend om te sien dat mense genoeg omgee om ‘n lawaai te maak. Dit was die woorde van…

Vat julle goed en trek

Prof. Jonathan Jansen van die Universiteit van die Vrystaat (UV) het gesê as hy ’n professor aan ’n universiteit was, het hy eerder sy goed gevat en geloop. In ‘n gespreksgeleentheid…

Cyril ontwyk vrae

Pres. Jacob Zuma giggel en trippel rond om vrae in die parlement te ontduik en die adjunk-president, Cyril Ramaphosa glimlag net as dinge te warm vir hom word. Sy ANC-makkers…

Limpopo tot rampgebied verklaar

Dit is die ergste droogte in jare en daarom is Noord-Transvaal tot rampgebied verklaar.  Stan Mathabatha, premier, het die besluit, wat vroeër die dag op ’n vergadering van die provinsiale…

Jaar 2015 is sonnigste jaar

Wetenskaplikes en navorsers reken glo dat die jaar 2015 die sonnigste jaar is wat ooit opgeteken is in die geskiedenis van die mensdom.. Volgens gegewens op die webblad van Meteovista…

Senior IS-terroris in Europa

’n Besonder hooggeplaaste lid van die Islamitiese Staat (IS) het onlangs uit Raqqa vertrek onderweg na Europa, en is vermoedelik in Nederland of in Duitsland. Die man wat aktief betrokke…

Het terroriste ‘n bom geplant?

Amerikaanse deskundiges dink die moontlikheid bestaan dat die Islamitiese Staat (IS) ’n bom geplant het in die Russiese vliegtuig wat in vlug uitmekaar gebars het en oor die Egiptiese woestyn…

Republikeine behaal klinkende oorwinning

Een van die belangrikste deelstate wat in die hand van die Demokrate is, het so pas oorgeskuif en hulle steun aan ’n miljardêr van die Republikeine gegee. Kentucky is een…

Terroriste eis $100 miljoen

’n Terroris, bekend as Abu Sayyaf, het in ’n video opname gedreig om vir mense wat gyselaar gehou word, dood te skiet as die bedrag van $100 miljoen nie spoedig…

Talle plase gereed vir 50-50

Talle plase is glo gereed om in te skakel by die 50-50 grondgryp program van die regime, en nog plaasname sal mettertyd bekend gemaak word. Kenners wys daarop dat die…

Kanker – Nuwe behandeling goedgekeur

In die VSA is ’n nuwe metode om kanker te behandel, uiteindelik goedgekeur wat deur die kundiges as die draaipunt beskou word in die mediese wêreld, waarop daar nou reeds…

Moordenaar

Die man wat van moord op die 60-jarige Anita Cassell van Wonderboom in die noorde van Pretoria aangekla word, het Woensdag in die Pretoria-Noord landdroshof verskyn. Johannes Visser (34) en…

Eers euforie en nou soek ons geld

Nou, nadat die euforie ‘n bietjie bedaar het en die kollektiewe swart massa eers weer hulle withaat met opstande, brandstigting, toi-toi en die skep van anargie kon bevredig, moet die…

Kaper steel motor met kleuter

‘n Kaper het die trane van ‘n ouma geïgnoreer wat gepleit het dat hy ten minste net haar tweejarige kleinkind aan haar moet gee. Die ouma, Estelle Engelbrecht (56), het net by die hek van…

SA dokters in Rusland opgelei

Eers was dit Kubaanse dokters wat hiernatoe ingevoer is en nou sal Suid-Afrika moontlik dokters in Rusland laat oplei. Dit was die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se antwoord oor die…

Kaapse verkeer gaan verbeter

Groot geld gaan bestee word om die verkeersdruk op Kaapstad se paaie te verlig. Brett Heron, Kaapstadse burgemeesterskomiteelid van vervoer, het gesê dat daar word beplan om R750 miljoen oor…

Kohler Barnard appelleer

Dianne Kohler Barnard gaan die DA se federale uitvoerende raad vra om redes te gee oor hoekom sy uit die party geskop word, nadat hulle tydens die dissiplinêre paneel se…

Porsche dreig met onttrekking uit VSA

Die Porsche fabrikant het in ’n verklaring gesê hy oorweeg dit om sekere modelle van die Amerikaanse mark te onttrek weens die beskuldiging wat gemaak is dat die fabrikant ook…

Bier vergiftig begrafnisgangers

Tuisgemaakte bier wat deur begrafnisgangers gedrink is in Mosambiek het die dood van 75 mense veroorsaak vroeër vanjaar. Die bier is op tradisionele wyse gemaak, maar met besmette meel, wat…

Nog ‘n Obama mislukking

Tydens die Obama-regering se termyn het hy die sogenaamde Obama-Care nie-winsgewende koöperatiewe mediese versorgingsprogramme geïnisieer wat regoor die VSA in werking gestel sou word. Berigte is ontvang dat meer as 50%…

Republikeine verkies Trump

Die Republikeinse kiesers het in ’n nuwe meningsopname getoon dat hulle sou verkies dat Donald Trump die land regeer omdat hulle hom kan vertrou met die sowat 4,700 kernwapens van…

Russe verwoes IS-basisse in Sirië

Die Russiese Minister van Verdediging het bevestig dat SU-25 vegvliegtuie gebruik is om die jongste aanvalle uit te voer op basisse van die Islamitiese Staat (IS) gedurende die afgelope Maandag….

Ontevredenheid met voorgestelde beleggings-wet

Die goedkeuring hierdie week van die Wetsontwerp op die beskerming van beleggings, wat sedert bekendstelling omstredenheid en kritiek ontlok het, gaan beleggersvertroue in Suid-Afrika opnuut skaad. Dít is die mening…

Neorassisme en neorassiste

Die verduideliking vir die betekenis van rassisme deur die VAWB verklarende woordeboek is: “.. gewoonlik as regverdiging vir oorheersing deur jou ras” en neo beteken: “in ʼn samestelling met betekenis…

Gaan NVG weer swig voor Zuma-invloed?

Die ondersoek-dossier oor die Nkandla-diefstal en –korrupsie klagtes, verlede jaar deur opposisie partye aanhangig gemaak, is aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig vir ´n besluit. Hierdie omstrede ondersoek volg op die…

Omdat ek weer mag…

Ek het al oor die optimisties benaamde SANW geskryf maar ek is altyd bly as ek weermag! Hierdie keer wil ek reageer op die mense se skok oor die nuus…