Monthly Archives: November 2015

Nuwe Valkebaas regeer met yster

Die aanstelling van lt.genl. Mthando Ntlemeza as Nasionale Valkebaas, is so ongewild dat talle personeellede verplasings na die polisie aangevra het, terwyl ander dreig om te bedank. Een van Ntlemeza…

Saaiboere kan nie plant

Die droogte laat toestande in die land daagliks versleg. Met planttyd wat van Oktober tot Desember strek, het slegs 5% saaiboere in die Vrystaat en KwaZulu-Natal geplant. In Oos-Transvaal het…

SA boere vlug na Bulgarye

Met die heersende droogte wat klaarblyklik tot einde Desember 2016 kan voortduur, het talle boere opgepak en ’n plaas gaan koop in Bulgarye. Die lewenskoste is aansienlik laer as in…

Russe moet Wêreldoorlog verhoed

Rusland is die beste toegerus en geposisioneer om te keer dat ’n Derde Wêreldoorlog uitbreek en die aarde se bewoners vernietig. Dit is die mening van die Jordanië se Koning…

Franse polisie arresteer IS-terroris

’n Man wat in Frankryk woon is deur die polisie in hegtenis geneem nadat vasgestel is dat hy verbintenisse het met ’n terreurgroep, die Islamitiese Staat (IS) van Sirië. Die…

Nee dankie vir Koning Charles

Die Republikeinse Beweging van Australië het die land in rep en roer met sy skerp boodskap aan kiesers van die land nadat ’n opname toon dat 51% van die deelnemers…

Cameron stel eise vir EU

Die rooiligte wat flikker in die verhouding van Brittanje teenoor die Europese Unie (EU), het byna breekpunt bereik, en Eerste Minister David Cameron het sy eise reguit en duidelik gestel….

Verskerpte optrede van stryders in Spanje

In Barcelona het die separatiste hulle optrede verskerp om van Spanje af te skei nadat hulle die parlementêre stemming met ’n volstrekte meerderheid gewen het. Die standpunt van die konserwatiewe…

Hof beslis teen Obama-plan

Dit blyk asof die Amerikaanse president, Barack Obama, oral die wind van voor kry, en dat die Amerikaanse howe hom ook nie wil help nie. President Obama se poging om…

Op die volksakker – ons sal hulle nie vergeet nie

Op 11 November 1918, om 11:00, heers ´n vreemde stilte oor die slagvelde van Europa. Wat ons vandag as die Eerste Wêreldoorlog ken, destyds genoem die Groot Oorlog, word met…

Vreugde in beproewing

Daarin verheug julle jul, al word julle nou … ’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge (1 Petr. 1:6).   Hoe versoen ’n mens vreugde en droefheid met mekaar? Die…

Ek praat reguit

Die afgelope drie dekades of meer het mense al meer bewus geword van die noodsaaklikheid om te kommunikeer met mekaar om sodoende goeie verhoudings te handhaaf, of te vestig, en…

Nierassioneel

Dit is sekerlik net in Suid Afrika wat jy met ‘n lekker verversinkie agter jou rekenaar kan inskuif om gou op te vang met jou Vryburger nuus, net om jou…

Reaksie-offisier doodgeskiet

‘n Reaksie-offisier van Bull Security is in die uitvoering van sy pligte doodgeskiet. JP van Niekerk en sy mede-offisier, Neil Botha het ‘n inbraak by ‘n huis in Elarduspark ondersoek toe…

Katalonië gaan wegbreek

Die streeks-parlement van Katalonië het ten gunste van die Verklaring van Onafhanklikheid gestem om weg te breek van Spanje om as onafhanklike staat voort te gaan. Parlementslede het Maandag, 9…

Droogtehulp vir watter boere?

Die droogte bedreig die landboubedryf en dit is ons mense wat ly en daarom moet ons hulle help, het die Minister van Landbou gesê toe hy aangekondig het dat R220…

2 sterf in mislukte kaping

Ten aanskoue van ‘n 12-jarige dogter is haar ma en dié se vriend Saterdagaand in koelen bloede doodgeskiet. Die 12-jarige Carolize Muller was saam met haar ma, Elsabé (43) en dié se vriend,…

Neorassis Jansen sing nou ‘n ander deuntjie

Die moontlikheid dat hy dalk vir twee blanke studente groot geld sal moet betaal, het dalk bygedra tot die skrywe van die rektor van Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan…

Staan agter die deur en soek ‘n ander

Soos gemeld in ‘n berig wat teen die einde van verlede week in die koerant verskyn het, speel obskure nie-winsgewende organisasies (NWO’s) gewoonlik ‘n bedenklike rol. Die berig waarna verwys word…

Studente afgepersde loon op belastingbetalers-koste goedgekeur

Die ANC het by monde van die waarnemende Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Thulas Nxesi, ingestem om die leeue-aandeel van klasgeld verhogings in 2016 te finansier. Hierdie roekelose belofte…

Eers Eskom nou water

Soos lankal deur versiendes, oftewel regses voorspel, was die probleme by Eskom die begin en dan daarna sou die waterprobleme volg. Gister het die Stad Johannesburg aangekondig dat hulle genoodsaak…

Moskees verdriedubbel in Vlaandere

Die Minister van Binnelandse Sake in Vlaandere het erken dat sowat 50 moskees erkenning kry van die owerheid, en bring mee dat dit bykans ’n verdubbeling is van die bestaande…

Nederland beweeg na regs

Die politieke party van mnr. Geert Wilders (PVV) word al meer ondersteun deur Nederlandse kiesers volgens die jongste peiling in die land. Volgens die peiling sal die PVV 38 setels…

Oekraïne onttrek uit ooste

Soldate van die Oekraïne het hulle 82 mm mortiere onttrek uit die naby geleë dorpe aan die Pro-Russies beheerde Donetsk-lughawe gedurende die afgelope naweek in ’n poging om die konflik…

Pole kondig sy nuwe regering aan

Die leier van die Wet en Geregtigheid Party het Maandag dié party se nuwe kabinetsministers aangekondig waartydens Beata Szydlo as die land se Eerste Minister aangewys is. Jaroslaw Kaczynski, die…

Myanmar regering verloor verkiesing

Die leier van die regerende party In Myanmar (voorheen Burma) het in ’n amptelike verklaring toegegee dat die opposisieparty die verkiesing gewen het. Dit is die eerste vrye en onafhanklike…

Konserwatiewes wen in Kroasië

Die Kroatiese verkiesingskommissie het Maandag aangekondig dat die konserwatiewe Kroatiese Demokratiese Unie (HDZ) 61 setels gewen het teenoor die 52 setels van die regerende party. Met 70% van die stemme…

Die Vryburger Kinderfonds

Gedurende Augustus 2014 tydens die kongres van die Calvinistiese Alliansie is Die Vryburger Kinderfonds gestig. Die nodige grondwet is deur prokureurs opgestel en tydens die Augustus 2015 kongres aanvaar en…

My vreugde oor bankier

Ek moes onlangs saam met iemand na sy bank gaan om ’n bietjie geld te onttrek om die daaglikse kleiner goedjies te betaal wat nie per kaart gedoen kan word…

Wat help dit om reg te wees?

The Editor, Herewith something I wrote in February 1990 just after Mandela was unbanned/released. Being prescient has its ups and downs and being ultimately right doesn’t mean you win. Pik…

My man is in (bevryde) Aleppo

In Macbeth van Shakespeare sê die Eerste Heks: “Her husband’s to Aleppo gone, master o’ the Tiger:“ Aleppo in Sirië in Shakespeare se tyd was deel van die Ottomanryk en vir…

Histories benadeeldes word gehelp

Die sogenaamde benadeeldes van die verlede moet 50% van die Amerikaanse hoendervleis hanteer wat as kwota ingevoer word. Dit beteken dat die hantering van die hoendervleis slegs toegestaan sal word…

Rede vir Booysen se skorsing duidelik

Die skorsing van die KwaZulu-Natalse Valkehoof, genl.maj. Johan Booysen, word al hoe duideliker. Dit gaan oor ‘n vriend en sakevennoot van die Zuma-familie. Maar nou moet die KwaZulu-Natalse vervolgingshoof, adv. Moipone Noko,…

Verwese lammers by keelaf stoetooie

Veediewe het vier stoetooie van ‘n boer in Chrissiesmeer gesteel. Die boer en sy werkers het die spore gevolg en sowat 800m van die grootpad af op die karkasse van die…

Wat het in Patensie gebeur?

Die inwoners van die klein dorpie Patensie wonder nog wat hulle Sondagaand getref het. ’n Breë wit streep is omstreeks 20:50 in die hemelruim gesien is.Die lugruim het verhelder en kort…

DAMCOM-miljoene vir slegs twee indiensnemings

Dit blyk dat die Minister van Hoër Opvoeding en Opleiding, Blade Nzimande se Dambuza Community Development Trust, uit sy eie ministerie bevoordeel word. Na berig word, het die Seta vir die…

Landbouprojek van Zuma in duie

As dit ook nie vir die miljoene was wat hulle van die FW de Klerk-verraad gekry het nie en waarop die leiers van die ANC kon leef soos wat dit uitspattige piesangrepublieke…

“Broederbond”- banke ´n EVV-teiken

Na verlede week se opmars na die Johannesburgse aandelebeurs, is ABSA die nuutste teiken in Julius Malema se visier. Die EVV dreig om takke te beset, tensy 51% van die…

Opsionele eksamen aan die UK

Teen gistermiddag het ongeveer 3,600 studente reeds ´n petisie onderteken, wat eis dat eind-eksamens aan die Universiteit van Kaapstad opsioneel moet wees. Daar word aangevoer dat kampus-ontwrigting “geestelik uitputtend” is…

Kataloniërs veg verbete vir vryheid

Maandag 9 November 2015 word ’n historiese dag in die geskiedenis van die vryheid strydende Kataloniërs in die noorde van Spanje, presies een jaar nadat hulle in ’n simboliese stemming…

Kandidaat Carson het toe gelieg

Koerante regoor Amerika het die Republikeinse presidentskandidaat, Ben Carson, oor maande besing vir sy Christelikheid en eerlikheid en dat hy te vertrou is met die kernwapens van die land as…

Bom het Russiese vliegtuig laat val

Die ondersoek na redes waarom die Russiese vliegtuig geval het in die Sinai woestyn is deur een ondersoeker uitgewys as ’n bomontploffing. Die anonieme ondersoeker beweer dat die “swart kassie”…

"Dogters, bly weg van migrante"

’n Vlaag van anti-migrante is besig om oor Duitsland te spoel, en onderwysers doen lustig mee deur skooldogters te vermaan om weg te bly van veral manlike migrante en Moslem…

Clinton moet vervolg word

Die voorloper kandidaat van die Demokrate in die Amerikaanse presidentsverkiesing, Hillary Clinton, bly onder verdenking en in die spervuur weens haar optrede met vertroulike inligting wat sy per e-pos uitgestuur…

Merkel, jy moet bedank

Derduisende regses het onder die vaandel van die beweging, “Alternatief vir Duitsland”, aan ’n vreedsame optog deelgeneem in Berlyn, Duitsland. Meer as 6,500 ondersteuners het deur die strate beweeg met…

Dorp verdwyn onder modder

Bento Rodrigues, ’n mynwerkersdorpie in Brasilië is oorstroom met modder nadat ’n opgaardam se wal gebreek het en al die water die dorp ingestroom het. Die dorpie se geboue is…

Melkbos / Euphorbia mauritanica

Aangesien ons land in ‘n droogtetoestand verkeer, is vetplante net die aangewese plante om te koop en plant hulle sommer volop. Daar is so ‘n groot verskeidenheid en hulle word…

Motor rubriek – Infiniti Q50 2.0t Sport

Die Infiniti Q50 is ‘n betreklik onbekende motor en derhalwe een van die mees onderskatte motors in die motorwêreld. Wanneer daar egter na ‘n bewese rekord van hierdie voertuig gekyk…

Almal nie ewe FICA gelyk nie

Gewone mense moet by finansiële instellings aan FICA vereistes voldoen om te kan kwalifiseer vir sekere finansiële dienste. FICA, Financial Intelligance Centre Ammentment Act, was internasionaal ingestel om die geldvloei…

VSA dreig S.A. oor invoerblokkasie

Die VSA het die Suid-Afrikaanse owerheid 60 dae tyd gegee om hulle blokkasie op die invoere van hoender-, bees- en varkvleis te hersien of die land sal van die lidmaatskap…