Blouapie verras met tweeling

In ‘n seldsame gebeurtenis is ‘n blouaap-tweeling in ‘n toevlugsoord vir primate gebore.