ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 26, 2015

Perspektief op tegnokratiese regering, eerder as politiekery

Mense word elke vyf jaar in hierdie demonokrasie waarin ons volk vasgevang is, deur politici vertel waarom hulle ons stem as potensiële regeerders moet kry. In geen land met ´n…

Geen regeringshulp vir boere

Cyril Xaba, die LUR vir Landbou in Natal sê die droogte wat tans in die provinsie heers, is die ergste ooit. Te midde van die opmerking, het die Natalse Departement…

Droogte – deeglike beplanning nodig

Om die erge droogte die hoof te bied, moet boere nou deeglike, en goed deurdinkte planne toepas om suksesvol te oorleef. Dit is die mening van ’n landbou-ekonoom wat self…

Vrou van Dewetsdorp vermoor

Carima Barnard (50) die huismoeder van die Jimmie Roos-jeugsorgsentrum is Dinsdagmiddag wreed vermoor.  Barnard is deur ‘n 15-jarige leerling aangeval. Hy het haar gesig met ‘n baksteen en ‘n groot klip…

Skoon oudits vermeerder met 2%

Die Ouditeur-generaal (OG) sê in sy jongste verslag dat daar ‘n klein verbetering is in nasionale en provinsiale departemente en openbare entiteite se geldsake. Kimi Makwetu, die OG, sê in sy…

Blouapie verras met tweeling

In ‘n seldsame gebeurtenis is ‘n blouaap-tweeling in ‘n toevlugsoord vir primate gebore. Lara Mostert, ‘n kurator by die Monkeyland-toevlugsoord vir primate buite Plettenbergbaai, sê dit is die eerste keer…

Panday rede vir Booysen se skorsing?

Soos in ‘n goeie kommunistiese land, word die hoeveelheid geheime verslae waarvan weekliks kennis geneem word, al hoe meer. Gister is berig van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) se geheime memorandum…

Ruimtelike nalatenskap van apartheid

Veiligheidskomplekse en eksklusiewe landgoedere word nou deur die Sentraal-Transvaalse regering geteiken. In ‘n beskaafde wêreld is die koop van eiendom ‘n individu se grootste finansiële uitleg wat hy in sy lewe maak,…

12 vas oor aanval

Die bendes wat plase aanval word al hoe groter. In dié een aanval is 12 terroriste in hegtenis geneem. Die vinnige optrede van die omliggende boere asook ‘n Welkomse sakeman…

Rusland sien ernstige gevolge

Die Turkse F-16 vliegtuig wat ’n Russiese SU-24 met ’n missiel afgeskiet het, word deur Moskou in ’n baie ernstige lig beskou volgens die opmerkings wat die Russiese president, Wladimir…

Ontlaai spanning tussen Russe en Turkye

Die spanning tussen twee handelsvennote wat jarelank vreedsaam verkeer het, en wat nou versteur is toe ’n Russiese vliegtuig afgeskiet is deur Turkye, kan lei tot internasionale reaksies wat nie…

Nog leiers maan tot kalmte

Verskeie lande het ernstige beroepe gedoen op Turkye en Rusland om kalm te bly en die spanning te verlig nadat ’n Russiese vegvliegtuig afgeskiet is. Pres. Barack Obama het saamgestem…

Trump het meer steun as Clinton

Alhoewel die meerderheid Amerikaanse media hulle bes doen om Donald Trump af te kraak, word sy uitlatings al meer gewild onder kiesers, en styg sy aansien sodanig dat hy tans…

Europa skarrel met terroriste

Na afloop van die Parys-bloedbad is Europa in rep en roer om te voorkom dat die vasteland ’n tweede Sirië word wat deur Islamitiese Staat (IS) beheer word. In Frankryk…

Vreemde verskynsel glo verstommend

’n Sweedse man het die gelukskoot gekry om foto’s te neem van ’n uiters vreemde natuurverskynsel wat nou die wêreld se geleerdes aan die gons het. Torgny Johansson het die…

Vryemark ekonomie vir Argentinië

Een van Argentinië se rykste mense is nou verkies tot die land se president, en hy wil ’n vryemark ekonomie vestig tot voordeel van elke landsburger. Mauricio Macri is ’n konserwatiewe…