Daily Archives: November 23, 2015

Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988

In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wereld is ‘n rat voor die oë gedraai: Kyk…

Tuisgemaakte smeerkaas

Dames hier is ‘n maklike tuisgemaakte smeerkaas resep wat nie baie bestanddele benodig nie. Dis vinnig en kan in die mikrogolf gemaak word. Die kaas smeer maklik en u kan…

Bismarck palm / Bismarckia nobilis

Die Bismarck palm is ‘n indrukwekkende boom en word veral in landskapering gebruik. Bismarck palms met hul geometriese vorm, vertoon veral pragtig op ‘n grasgroen grasperk. Dit is so uniek…

Motor rubriek – Wenke vir die vakansietyd

Hierdie tyd van die jaar, so kort voor die vakansietyd, is dit nodig dat daar met ons motoriste gesprek gevoer en ‘n paar wenke geruil word betreffende ons motors. Van…

Die Vryburger Kinderfonds

Dankie vir die bydraes wat die week ontvang is, ons is stadig maar seker besig om te vorder. Die mikpunt vir 31 Desember is steeds R120,000 teen R14,000 per week….

Dit het hulle daarvan

Terwyl politieke leiers nuwe slim planne bedink om in die kussings as regeerders te bly, spartel Europese veiligheidsmagte om wet en orde te handhaaf in lande wat voorheen feitlik geen…

Nog vraestel-bedrog

Die bedrog met die matriekeksamens het nog nie einde gekry nie. Inligting is nou gekry dat afskrifte van die tweede vraestel in lewenswetenskappe (biologie) ook in Sentraal-Transvaal en Oos-Transvaal versprei…

Radar afgesit oor krag

Te midde van groot storms verlede week, is ‘n radar van die Suid-Afrikaanse Weerdiens afgeskakel omdat die kragrekening nie betaal is nie. Weervoorspellers kon die Ermelo-radar in Oos-Transvaal nie gebruik…

27 munisipaliteite skuld Eskom 4.5 biljoen

Die Tesourie het aangekondig dat 27 munispaliteite het nie hulle finansiële beloftes aan Eskom nagekom nie. Hoewel die Tesourie nie die bedrae wat hierby betrokke is, genoem het nie, het dit wel…

Bejaarde in Boksburg vermoor

Die polisie in Boksburg het op die lyk van ‘n bejaarde vrou in haar huis afgekom. Haar naam is nog nie bekend gemaak nie. Die buurtwag het agterdogtig geraak toe hulle opgemerk het dat…

Boer van Odendaalsrus vermoor

‘n Plaasboer van Odendaalsrus, Jan Barnard (73) is deur terroriste vermoor. Sy vrou, Corrie (72) het heelnag langs haar man se lyk om hulp geroep. ‘n Plaaswerker het haar Vrydagoggend…

Plaasbestuurder vermoor

Piet de Kock (40), ‘n plaasbestuurder op ‘n plaas tussen Nylstroom en Vaalwater in Noord-Transvaal is Vrydagmiddag deur terroriste vermoor. ‘n ID-dokument van een van die moontlike terroriste is op die…

Absa versaak rugby

Die destydse Volkskas wat onder die Ruperts se invloed al die kleiner banke en bougenootskappe in een groot konglomoraat onder die naam Absa ingesluk het en altyd die titelborg van die nasionale rugbyspan…

Regering en pers in die bed

Die regering en die pers moet nog groter bedmaats word as wat tans die geval is. Adj.pres. Cyril Ramaphosa meen die media en die regering is maatskaplike vennote met ‘n…

Katte skrik vir komkommer

Miskien het iemand al waargeneem hoe groot ’n kat kan skrik as die dier besig is om te eet, en ’n komkommer word agter hom op die vloer neergesit. Die…

Rooibostee skaars en duur

Die El Niño weerpatroon, wat groot dele van die wêreld in ’n droogtetoestand het, beïnvloed ook die rooibostee bedryf van Suid-Afrika. Die droogte, wat beskryf word as die ergste in…

Liberië kry nuwe Ebola gevalle

Terwyl die wêreld gedink het dat Ebola virusse iets van die verlede is, het minstens drie nuwe gevalle opgeduik in die land wat onlangs as “skoon” verklaar is. Geneeskundiges sê…

Portugal in krisis gedompel

Alhoewel die regse politieke partye die meeste stemme op hulle verenig het, was dit te min om ’n koalisieregering te vorm. Die linkse partye kon daarin slaag om ’n regering…

Terreur – Mali verklaar noodtoestand

’n Terreuraanval in die Afrikastaat Mali deur Al-Kaïda terroriste het die regering genoop om ’n noodtoestand af te kondig nadat minstens 21 mense in die voorval omgekom het. Die terroriste…

Noord- en Suid Korea hou vredesberaad

Die Noord-Koreaanse Komitee vir Vreedsame Hereniging van Korea het ’n kennisgewing aan Seoel gerig waarin voorgestel word dat die twee lande op 26 November met mekaar in gesprek tree. Die…

Europese polisie bly bedrywig

Polisie in Europese lande bly aansienlik meer bedrywig as wat normaal die geval is na die Parys-slagting wat 129 mense se lewens gekos het. In Brittanje het die polisie ’n…

Swede maak jag op terroriste

Die Sweedse regering het aangekondig dat een van die Siriese migrante in hegtenis geneem is nadat vermoedens ontstaan het dat die man met terroristiese bedrywighede doenig is. Volgens polisiewoordvoerders was…

EU eis antwoorde van België

Die Europese Kommissie, het as bestuursliggaam van die Europese Unie (EU) die Belgiese regering voor die Europese Hof van Justisie gedaag omdat die land die riglyne oor uitgifte van gekombineerde…

Obama kry bloedneus

Die Amerikaanse Huis van Afgevaardigdes, wat deur Republikeine beheer word, het pres. Barack Obama hard grond toe gebring deur sy plan om onwettige migrante toe te laat, op die ys…

Waarom swyg Merkel?

Tydens die aanvang van vanjaar se instroming van onwettige migrante na Europa, was Bondskanselier Angela Merkel op die voorpunt om Duitsland se deure oop te gooi vir sowat een miljoen…