ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 20, 2015

Blankes vernietig ons Westerse Beskawing

Op talle maniere is ons eens gerespekteerde parlementsgebou veral die afgelope jaar onteer. Die EVV het opgetree soos ons nou al van hulle gewoond is, en daarna het die studente ‘n…

Rentekoers en inflasie styg

Die Reserwebank (SARB) het op Donderdag, 19 November, aangekondig dat sy repokoers vanaf Vrydag met 0.25% verhoog word. Die repokoers is die rentekoers waarteen banke by die SARB geld leen….

Die ware nalatenskap van die apartheidsera

Terwyl grootskaalse korrupsie, onderdrukking en Afrikaner-volksmoord hoogty vier, sing politici en allerlei “volksleiers” lustig saam in die Zuma-koor met hulle “nalatenskap van apartheid”. Natuurlik probeer sogenaamde “volksleiers” ons ´n rat…

Zuma oor demokrasie

Tydens ‘n vraesessie gister in die parlement het pres. Jacob Zuma uitgebars van die lag toe die opposisie hom gevra het om sy stelling terug te trek dat die ANC…

SAUK-hoof se skorsing dalk onwettig

Letterlik kan niks in hierdie land meer gedoen word wat nie ‘n draai in die hof maak nie. Woensdag is die SAUK se negende uitvoerende hoof in ses jaar geskors. Gister is…

Huise brand in Simonstad

‘n Veldbrand van Tafelberg wat na Simonstad versprei het, het verskeie huise en geboue vernietig. Enkele privaatwonings asook die Oatlands-vakansie-oord se grasdakrondawels is in puin gelê. Volgens Liesl Moodie, woordvoerder van…

Bedrog met tenders

‘n Slenter so reg uit ‘n Nigeriese bedrieër het nou kop uitgesteek in Suid-Afrika. Selfs die Departement van Staatsdiens en Administrasie het op sy webtuiste voornemende tenderaars gewaarsku. Fanie van…

Sybokhaar prys klim hemelhoog

Terwyl boere met kommer toekyk hoe ’n ernstige droogte voortduur in groot dele van die land, het een stukkie goeie nuus die sybokboere se harte vinniger laat klop. Die prys…

Haelstorms verwoes vrugte oes

Skade van sowat R370 miljoen is aangerig deur ’n groot haelstorm wat die afgelope week in Noord-Transvaal was en honderde vrugtebome verpletter het. Vrugtebome en die vrugte daaraan is erg…

Boer se moordenaars in hof

Die samesweerders en moordenaars van Piet Venter (51) wat verlede naweek op sy plaas buite Thabazimbi verwurg is, het Dinsdag in die landdroshof in Warmbad verskyn. Louisa Ricco (40), en…

Varke ly by Enterprise

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) sê hulle het nou ‘n bekende vleisverwerkingsmaarskappy genoeg gewaarsku en het met regstappe begin omdat hulle varke in ‘n put met koolstofdioksied gooi voordat hulle keelaf…

Belastingbetaler moet nou tolhekke betaal

Die besluit deur die Sentraal-Transvaalse regering om R123 miljoen tot die e-tolstelsel by te dra, beteken dat selfs belastingbetalers wat nie motors besit nie, nou die las moet help dra….

Is akademici bloot kortsigtig, of aktief neo-rassisties?

Professor Wim de Villiers se omstrede plan om Afrikaans te marginaliseer, ten gunste van Engels (en klaarblyklik Xhosa) het nou ook die steun van akademici en ander senior personeel van…

FN sê nee vir e-tol belastinggeld

Front Nasionaal Suid Afrika is ontevrede oor die plan van die Gautengse wetgewer om nog R150 miljoen te spandeer aan die mislukte e-tolstelsel. Daar is nou geen twyfel meer nie dat…

Brein van Parys-aanval gedood

Hooggeplaaste bronne van die Belgiese Veiligheidsdiens beweer dat die brein agter die Parys-aanvalle, Abdelhamid Abaaoud, Donderdagoggend gedood is tydens ’n klopjag deur polisie. Die klopjag is uitgevoer in die Franse…

Pole gekant teen migrante toelating

In ’n sleuteltoespraak deur die regeringsleier van Pole, Beata Szydlo, het sy in geen onduidelike taal gesê haar regering is verantwoordelik vir die veiligheid van die Poolse bevolking, en daarom…

Senator Cruz daag Obama

Die Republikein, senator Ted Cruz van Amerika het Woensdag ’n uitdaging gerig aan president Barack Obama om terug te keer uit die buiteland en dan in Cruz se gesig te kom…

Barclays moet miljoene betaal

Regulasies wat in New York van toepassing is, bring mee dat die Barclays groep ’n bykomende $150 miljoen strafboete moet opdok weens beweerde elektroniese buitelandse wissel-handelstransaksies. Die Britse bank het…

EU wil nou streng optree

Die Europese Kommissie wat die uitvoerende arm van die Europese Unie is, wil nou die regulasies strenger maak om te probeer voorkom dat verlede week se drama in Parys herhaal…

Terroriste wil Swede verras

Volgens die hoof van die Veiligheidspolisie in Swede, Anders Thornberg, is sy afdeling besig met intensiewe analisering van allerlei inligting wat reeds versamel is, en die resultaat daarvan dui op ’n…