Daily Archives: November 17, 2015

Die Vryburger Kinderfonds.

Dankie vir die bydraes wat die week ontvang is: Die mikpunt vir 31 Desember is R120,000 teen R14,000 per week. As ons wil kan dit gedoen word. Bankbesonderhede: Rekening: Oranjekas…

Gay-besluit appél verdiep NGK verval

“Talle persone is uiters gefrustreerd omdat die appél nou die kerk ­terugplaas in die posisie wat dit was voor die besluit oor gays.” Hierdie was die reaksie van senior kerklui uit…

Reën, lieflike reën.

Lewegewende reën kan nog die hele week oor groot gedeeltes van Sentraal-Transvaal, Noord-Transvaal, Oos-Transvaal en Noordwes tot Sondag daagliks verwag word. Goeie reën gepaard met haelstorms het sedert Sondag oor die…

Bloedrivier sonder geld

‘n Versoeningsbrug wat in 2014 met fanfare deur pres. Jacob Zuma by Bloedrivier geopen is, is nou die oorsaak van onmin tussen die Erfenisstigting en die regering. Op 16 Desember…

Persverklaring oor samewerking tussen BAV en FN

In ‘n belangwekkende daad van samewerking tot verkryging van selfbeskikking vir die Boere-Afrikanervolk, het Front Nasionaal SA en die Boere-Afrikanervolksraad tydens ‘n vergadering op 11 November 2015 besluit dat laasgenoemde…

US besluit anders oor Afrikaans

Is prof. Wim de Villiers, rektor en vise-kanselier van die Universiteit van Stellenbosch (US) ‘n fyn strateeg of hardloop hy saam met die hase en jag met die jakkalse. Nadat…

Eskom se nuutste verskoning

Aan verskonings het Eskom se grootbase nooit ‘n tekort nie. Volgens Brian Molefe, uitvoerende hoof van Eskom, oorverhit masjinerie in kragsentrales. Weens die oorverhitting gaan krag verlore wanneer die masjinerie…

Phiyega probeer haar los wikkel

Die geskorste Nasionale Polisiehoof, Riah Phiyega se eerste kanonvuur om haarself uit die gemors te kry waarin sy haar bevind, het misluk. Phiyega het Donderdag ’n prokureursbrief aan die parlement…

Zuma het OB-verslag gehoorsaam

In die hofsaak oor die kostes van Nkandla wat Februarie volgende jaar voor die konstitusionele hof aangehoor sal word, sê pres. Jacob Zuma dat hy die aanbevelings in die Openbare…

Skoenlapper bevolking word herstel

Gesaghebbendes in Mexico het met verbasing gesien hoe die Monarg skoenlapperbevolking letterlik viervoudig vermeerder nadat hulle vir dekades nie gesien is nie. Die vinnige toename is glo te danke aan…

Rassestryd binne DKD

Luidens berigte het ´n vergadering van Wes-Kaapse tronkhoofde verlede week ontaard in oor-en-weer beskuldigings, onmin en eise vir die ontslag van ´n kleurling kollega. Dit volg nadat pamflette wat by die…

Werk aangebied

SAIPA Klerkskap van 3 jaar by SAIPA “Approved Training Centre” in Pretoria-Noord. 2de en 3de jaar Unisa studente besig met ‘n toepaslike graad (B.Compt of B.Com Financial Management) of gegradueerdes…

Rotsagtige planeet is soos aarde

Die ontdekking van ’n planeet aan die “rand” van die sonnestelsel, het eienskappe wat soortgelyk is aan die van die aarde, en het die belangstelling van wetenskaplikes gaande wat verdere…

IS dreig met aanvalle in Rusland

Die terroristegroep Islamitiese Staat het aangekondig dat “onverwagse en vinnige aanvalle” op Russiese teikens beplan word. In ’n video wat vrygestel is, word aangekondig dat die vinnige aanvalle beplan word,…

VSA soek skoor met Sjina

Dit wil lyk asof die Amerikaners lus het vir ernstige konflik met die Sjinese deur met twee bomwerpers langs die Sjinese se kunsmatige eilande in die Zuid-See te vlieg. Die…

Frankryk neem wraak

Slegs twee dae na die bloedbad in Parys wat deur Islamitiese Staat (IS) veroorsaak is, het Franse vegvliegtuie met aanvalle op terroriste basisse in Sirië begin. Die aanvalle word as…

VSA koalisie slaan toe op IS olievelde

Die Amerikaanse koalisie het gesamentlike aanvalle uitgevoer op verskeie olievelde wat deur die Islamitiese Staat (IS) beheer word, en wat hulle grootste bron van inkomste genereer. Die IS-magte beheer ryk…

Nigerie bevry 61 van terroriste

Die Nigeriese Weermag het in ’n operasie teen die terroristebeweging Boko Haram, 61 gyselaars bevry en veilig na hulle huise begelei. Die operasie is uitgevoer in ’n poging om vroue…

Quebec verwyder die N-woord

Net soos wat Suid-Afrika sedert 1994 ’n verbod geplaas het op die gebruik van die sogenaamde “K-woord”, het die Franssprekende deel van Kanada besluit om die Neger-woord (N-woord) te verwyder…

Pentagon se adviseur afgedank

Die Pentagon se Sekretaris van Verdediging, Ashton Carter, het verlede week aangekondig dat hy sy senior militêre adviseur, Lt. Genl. Ron Lewis, uit sy pos onthef het. Alhoewel die besonderhede…

Zimbabwe se persvryheid val

  Optrede deur die polisie het getoon dat persvryheid in Zimbabwe tot ’n val gekom het nadat joernaliste van die staat nie volgens die diktators se denke opgetree het nie….

Neo-rassistiese slag teen Afrikaans gelewer?

Die Vryburger is oorval deur verontwaardige volksgenote nadat professor Wim de Villiers, rektor van die Universiteit van Stellenbosch, in ‘n skok-verklaring bekend gemaak het dat onderrig vanaf 2016 in Engels, as “gemeenskaplike…