Daily Archives: November 11, 2015

Op die volksakker – ons sal hulle nie vergeet nie

Op 11 November 1918, om 11:00, heers ´n vreemde stilte oor die slagvelde van Europa. Wat ons vandag as die Eerste Wêreldoorlog ken, destyds genoem die Groot Oorlog, word met…

Vreugde in beproewing

Daarin verheug julle jul, al word julle nou … ’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge (1 Petr. 1:6).   Hoe versoen ’n mens vreugde en droefheid met mekaar? Die…

Ek praat reguit

Die afgelope drie dekades of meer het mense al meer bewus geword van die noodsaaklikheid om te kommunikeer met mekaar om sodoende goeie verhoudings te handhaaf, of te vestig, en…

Nierassioneel

Dit is sekerlik net in Suid Afrika wat jy met ‘n lekker verversinkie agter jou rekenaar kan inskuif om gou op te vang met jou Vryburger nuus, net om jou…

Reaksie-offisier doodgeskiet

‘n Reaksie-offisier van Bull Security is in die uitvoering van sy pligte doodgeskiet. JP van Niekerk en sy mede-offisier, Neil Botha het ‘n inbraak by ‘n huis in Elarduspark ondersoek toe…

Katalonië gaan wegbreek

Die streeks-parlement van Katalonië het ten gunste van die Verklaring van Onafhanklikheid gestem om weg te breek van Spanje om as onafhanklike staat voort te gaan. Parlementslede het Maandag, 9…

Droogtehulp vir watter boere?

Die droogte bedreig die landboubedryf en dit is ons mense wat ly en daarom moet ons hulle help, het die Minister van Landbou gesê toe hy aangekondig het dat R220…

2 sterf in mislukte kaping

Ten aanskoue van ‘n 12-jarige dogter is haar ma en dié se vriend Saterdagaand in koelen bloede doodgeskiet. Die 12-jarige Carolize Muller was saam met haar ma, Elsabé (43) en dié se vriend,…

Neorassis Jansen sing nou ‘n ander deuntjie

Die moontlikheid dat hy dalk vir twee blanke studente groot geld sal moet betaal, het dalk bygedra tot die skrywe van die rektor van Universiteit van die Vrystaat, prof. Jonathan…

Staan agter die deur en soek ‘n ander

Soos gemeld in ‘n berig wat teen die einde van verlede week in die koerant verskyn het, speel obskure nie-winsgewende organisasies (NWO’s) gewoonlik ‘n bedenklike rol. Die berig waarna verwys word…

Studente afgepersde loon op belastingbetalers-koste goedgekeur

Die ANC het by monde van die waarnemende Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Thulas Nxesi, ingestem om die leeue-aandeel van klasgeld verhogings in 2016 te finansier. Hierdie roekelose belofte…

Eers Eskom nou water

Soos lankal deur versiendes, oftewel regses voorspel, was die probleme by Eskom die begin en dan daarna sou die waterprobleme volg. Gister het die Stad Johannesburg aangekondig dat hulle genoodsaak…

Moskees verdriedubbel in Vlaandere

Die Minister van Binnelandse Sake in Vlaandere het erken dat sowat 50 moskees erkenning kry van die owerheid, en bring mee dat dit bykans ’n verdubbeling is van die bestaande…

Nederland beweeg na regs

Die politieke party van mnr. Geert Wilders (PVV) word al meer ondersteun deur Nederlandse kiesers volgens die jongste peiling in die land. Volgens die peiling sal die PVV 38 setels…

Oekraïne onttrek uit ooste

Soldate van die Oekraïne het hulle 82 mm mortiere onttrek uit die naby geleë dorpe aan die Pro-Russies beheerde Donetsk-lughawe gedurende die afgelope naweek in ’n poging om die konflik…

Pole kondig sy nuwe regering aan

Die leier van die Wet en Geregtigheid Party het Maandag dié party se nuwe kabinetsministers aangekondig waartydens Beata Szydlo as die land se Eerste Minister aangewys is. Jaroslaw Kaczynski, die…

Myanmar regering verloor verkiesing

Die leier van die regerende party In Myanmar (voorheen Burma) het in ’n amptelike verklaring toegegee dat die opposisieparty die verkiesing gewen het. Dit is die eerste vrye en onafhanklike…

Konserwatiewes wen in Kroasië

Die Kroatiese verkiesingskommissie het Maandag aangekondig dat die konserwatiewe Kroatiese Demokratiese Unie (HDZ) 61 setels gewen het teenoor die 52 setels van die regerende party. Met 70% van die stemme…