ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 5, 2015

Talle plase gereed vir 50-50

Talle plase is glo gereed om in te skakel by die 50-50 grondgryp program van die regime, en nog plaasname sal mettertyd bekend gemaak word. Kenners wys daarop dat die…

Kanker – Nuwe behandeling goedgekeur

In die VSA is ’n nuwe metode om kanker te behandel, uiteindelik goedgekeur wat deur die kundiges as die draaipunt beskou word in die mediese wêreld, waarop daar nou reeds…

Moordenaar

Die man wat van moord op die 60-jarige Anita Cassell van Wonderboom in die noorde van Pretoria aangekla word, het Woensdag in die Pretoria-Noord landdroshof verskyn. Johannes Visser (34) en…

Eers euforie en nou soek ons geld

Nou, nadat die euforie ‘n bietjie bedaar het en die kollektiewe swart massa eers weer hulle withaat met opstande, brandstigting, toi-toi en die skep van anargie kon bevredig, moet die…

Kaper steel motor met kleuter

‘n Kaper het die trane van ‘n ouma geïgnoreer wat gepleit het dat hy ten minste net haar tweejarige kleinkind aan haar moet gee. Die ouma, Estelle Engelbrecht (56), het net by die hek van…

SA dokters in Rusland opgelei

Eers was dit Kubaanse dokters wat hiernatoe ingevoer is en nou sal Suid-Afrika moontlik dokters in Rusland laat oplei. Dit was die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, se antwoord oor die…

Kaapse verkeer gaan verbeter

Groot geld gaan bestee word om die verkeersdruk op Kaapstad se paaie te verlig. Brett Heron, Kaapstadse burgemeesterskomiteelid van vervoer, het gesê dat daar word beplan om R750 miljoen oor…

Kohler Barnard appelleer

Dianne Kohler Barnard gaan die DA se federale uitvoerende raad vra om redes te gee oor hoekom sy uit die party geskop word, nadat hulle tydens die dissiplinêre paneel se…

Porsche dreig met onttrekking uit VSA

Die Porsche fabrikant het in ’n verklaring gesê hy oorweeg dit om sekere modelle van die Amerikaanse mark te onttrek weens die beskuldiging wat gemaak is dat die fabrikant ook…

Bier vergiftig begrafnisgangers

Tuisgemaakte bier wat deur begrafnisgangers gedrink is in Mosambiek het die dood van 75 mense veroorsaak vroeër vanjaar. Die bier is op tradisionele wyse gemaak, maar met besmette meel, wat…

Nog ‘n Obama mislukking

Tydens die Obama-regering se termyn het hy die sogenaamde Obama-Care nie-winsgewende koöperatiewe mediese versorgingsprogramme geïnisieer wat regoor die VSA in werking gestel sou word. Berigte is ontvang dat meer as 50%…

Republikeine verkies Trump

Die Republikeinse kiesers het in ’n nuwe meningsopname getoon dat hulle sou verkies dat Donald Trump die land regeer omdat hulle hom kan vertrou met die sowat 4,700 kernwapens van…

Russe verwoes IS-basisse in Sirië

Die Russiese Minister van Verdediging het bevestig dat SU-25 vegvliegtuie gebruik is om die jongste aanvalle uit te voer op basisse van die Islamitiese Staat (IS) gedurende die afgelope Maandag….

Ontevredenheid met voorgestelde beleggings-wet

Die goedkeuring hierdie week van die Wetsontwerp op die beskerming van beleggings, wat sedert bekendstelling omstredenheid en kritiek ontlok het, gaan beleggersvertroue in Suid-Afrika opnuut skaad. Dít is die mening…

Neorassisme en neorassiste

Die verduideliking vir die betekenis van rassisme deur die VAWB verklarende woordeboek is: “.. gewoonlik as regverdiging vir oorheersing deur jou ras” en neo beteken: “in ʼn samestelling met betekenis…

Gaan NVG weer swig voor Zuma-invloed?

Die ondersoek-dossier oor die Nkandla-diefstal en –korrupsie klagtes, verlede jaar deur opposisie partye aanhangig gemaak, is aan die Nasionale Vervolgingsgesag oorhandig vir ´n besluit. Hierdie omstrede ondersoek volg op die…