ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: November 4, 2015

Omdat ek weer mag…

Ek het al oor die optimisties benaamde SANW geskryf maar ek is altyd bly as ek weermag! Hierdie keer wil ek reageer op die mense se skok oor die nuus…

Groei saam met die liggaam

“… terwyl ons … in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus, uit wie die hele liggaam … die groei van die liggaam bevorder …” (Efés….

Gebakte nagereg vir die naweek

Dames, nog ‘n heerlike nagereg vir die naweek. Hierdie nagereg is maklik om voor te berei en ons het gewoonlik die bestanddele is die kombuiskas.   Appel grondboontjie nagereg  …

Iets goed uit El Niño?

Die ontwrigtende El Niño het ook vir sekere vakansiegangers ’n mooi toneel geskep in die Suid-Amerikaanse staat Chile waar ’n blommeprag oor groot dele van die land voorkom wat in…

Waterwerke gaan SA miljoene kos

Die agterlosigheid van munisipaliteite, en die rassistiese beleid van die regering, is die rede waarom die opgradering van toerusting, en die beter bestuur van water nou miljoene Rand gaan kos….

Hoë vergadering tussen Zuma en Mogoeng

President Jacob Zuma, wat in sy agterkop het om soos Mugabe van Zimbabwe vir tyd en ewigheid te regeer, het verstom met sy aankondiging dat hy, hoofregter Mogoeng Mogoeng, die…

Kubane sal soos goud opgepas word.

Kubane wat gewerf is om in die Vrystaat te kom werk, sal nie net luuks woon en goed betaal word nie, anders as gewone Suid-Afrikaners, sal hulle ook 24 uur per…

Knysnastrand dalk oop vir drank

Daar moet teruggegaan word na die tekenbord om te kyk hoe kan die besware omseil word van groepe wat ongelukkig was met die voorstel dat drank tydens die kersseisoen op Knysna se…

E-tolrekeninge onwettig

Sanral het ‘n probleem in die Kaapprovinsie oor die bou van tolpaaie en in Sentraal-Transvaal sukkel hy om tolgeld in te vorder en nie in duie te stort nie. Nou…

Klein kerkie vier Hervormming

‘n Plaaskerkie wat deur die boereprediker, Manie Earle en sy gesin gebou is, het ook die afgelope naweek die herdenking van die Hervorming gevier. Die kerkie is op die plaas…

Klein dorpie kry 750 migrante

“As ek gedink het ons dorpie met sy 102 inwoners kan 750 migrante huisves, sou ek dit kon toelaat, maar die migrante gaan die hele sanitasie stelsel laat blok”, het…

Nuwe bepaling laat vervaardigers huiwer

Die nuwe bepalings wat vir die Europese Unie se lidlande van toepassing is, het daartoe gelei dat motorvervaardigers nou huiwerig is om dieselmasjiene in voertuie te sit. Ingevolge wetsvereistes in…

Nog motor fabrikante word ondersoek

Die Verenigde State van Amerika het sy ondersoek uitgebrei na ander fabrikate soos Porsche en Audi, wat verbind word aan die Volkswagen groep. Die luukse motors van Porsche en Audi…

Sjina bou eie passasiersvliegtuig

Die Sjinese het begin om ’n eie passasiersvliegtuig te bou en die eerste tuig het van die monteeraanleg gekom wat nou direk teen Airbus en Boeing sal meeding. Tegnoloë en…

Obama se mislukking uitgewys

Toe president Barack Obama in Januarie 2009 oorgeneem het in Amerika, was die totale skuldlas van die VSA net meer as $10 triljoen. In die agt jaar van sy bewind,…

Russe ondersoek vliegtuigramp

Rusland het ’n taakspan saamgestel om die lugramp te ondersoek waarin 224 mense omgekom het toe die vliegtuig van Kaïro onderweg na Rusland, in die Sinai-woestyn neergestort het. Ondersoekbeamptes het Sondag reeds begin met die…

Siriese rebelle misbruik burgerlikes

Die Siriese rebelle, wat deur die Amerikaanse regering ondersteun word om die regering van die land omvêr te werp, misbruik burgerlikes deur van hulle as menslike skilde tydens aanvalle te…