ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Monthly Archives: September 2015

Voortrekkers, agtertrekkers en deurtrekkers…

Die Voortrekkerbeweging was eens op ‘n tyd ‘n organisasie wat werklik voor getrek het. Maar die laaste twee dekades het die kompassie, dit is nou die morele een, verdwaald geraak…

Verraad!

In ´n skok-ommekeer het die die raad van die US se bestuur Maandag besluit om Afikaans te verwerp. Dit is benewens die kapitulering voor druk van die SAKP se Blade…

Misdaadvoorkoming nie polisie se verantwoordelikheid

Die Polisie Minister, Nathi Nhleko, het hierdie juweeltjie kwytgeraak voor die parlementêre portefeuljekomitee oor die skokkende misdaadstatistiek. Aldus Nhleko is dit onder andere “ ´n hallusinasie” dat die SAPD die…

Geregverdig uit geloof

“… ons weet dat die mens nie geregverdig word uit die werke van die wet nie, maar alleen deur die geloof in Jesus Christus …” (Gal. 2:16).   Dit is…

Erfenisdag-aanslag op ons volkserfenis

Dit is klaarblyklik net die neo-konserwatiewe kamp wat geskok is deur ANC- en EFF uitsprake op Erfenisdag. Hernieude oproepe om ons beelde-erfenis te verwyder uit die openbare oog, gaan onverpoosd…

Statistiek vertel nie die volle verhaal nie

Terwyl die onlangs-getransformeerde Solidariteit-mondstuk, Pretoria FM, die “regstaat” wat ons geniet verdedig en luisteraars oproep tot “koestering van ons grondwet”, word stygings in misdaadstatistiek allerweë verwag. In die afgelope weke…

Koop Suid-Afrikaans asseblief

Koop die suiwelproduk wat deur Suid-Afrikaanse boere geproduseer is, was die pleidooi van die nuutverkose voorsitter van die Melk Produsente Organisasie (MPO). Die ondersteuning van plaaslike melkboere is van groot…

Is daar lewe op Mars?

Die vraag of daar lewe is op Mars word reeds vir dekades gevra, eers deur wetenskaplikes en vandag vra elke tweede persoon die vraag wat tot hede geen konkrete antwoord…

Misdaad nie net polisie se probleem nie.

Meer mense word nou in Suid-Afrika dood gemaak as in die oorlog in Sirië, het lede van die opposisie gesê na aanleiding van die misdaadstatistieke wat gister bekend gemaak is. Huisrooftogte en…

Niks word in N-Tvl gesteel nie

Sedert April 2014 tot Maart 2015 is geen motor of motorfiets in tien dorpe in die Noord-Transvaalprovinsie gesteel nie.Dít is in die jongste misdaadstatistieke bekend gemaak. Nie net het die…

SA is ‘n gevaarlike plek

So ongeloofwaardig soos wat die Minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, en hulle statistieke oor misdaad in Suid-Afrika is, het die statistieke bewys dat misdaad in die…

Onderwys-LUR is magsdronk

Die skolewet moet verander word sodat hy allenreg het om oor skole se taal- en toelatingsbeleid te kan besluit. So het Panyaza Lesufi, die LUR van onderwys in Sentraal-Transvaal gesê…

US-raad ondersteun rektor

Ongeag die feit dat die raad van die Universiteit Stellenbosch (US) Maandag op die Tygerberg-kampus vergader het en ’n “mosie ter ondersteuning” van prof. Wim de Villiers, US-rektor en -visekanselier, en…

Madonsela veg vir haar magte

Die Openbare Beskermer (OB) het gewaarsku dat die hooggeregshof se interpretasie van haar magte haar kantoor as ‘n grondwetlike skans oneffektief teen onwettige handelinge in die regering laat. Dít is…

Geen IS-gevaar vir Swede nie?

Daar is geen rede tot kommer dat terroriste van die Islamitiese Staat (IS) moontlik mag insypel in Swede nie, alhoewel daar sulke moontlikhede in die media geopper word. Dit is…

Rusland sluit sy lugruim

Rusland het bekend gemaak dat hy sy lugruim sluit vir enige verkeer van die Oekraïne en dit sal vanaf 25 Oktober van krag wees, het die Minister van Vervoer in…

VW word hof toe gesleep

Dit is redelik seker dat Volkswagen nie net deur die VSA beboet gaan word nie, want dit blyk dat die regering in Vlaandere ook van plan is om die vervaardiger…

Obama en Poetin pak mekaar

  Die Russiese president, Vladimir Poetin en pres. Barack Obama van Amerika het mekaar gepak in die Verenigde nasies se Veiligheidsraad oor die oorlog in Sirie en die stryd teen…

Ons verlede word ook gesteel

Dit moet darem werklik swaar wees om intelletueel so bankrot te wees dat jy ‘n ander se intellektuele eiendom moet steel sodat jy darem intelligent kan lyk. Dít is die…

Geurige hoenderslaai vir ‘n warm dag

Heerlike koue hoenderslaai vir ‘n warm dag. Dames, hierdie is ‘n maklike vinnige resep en u kan die speserye waarvan u nie hou nie, uitlaat. Let wel dat daar van…

Trotse volk onderweg na onafhanklikheid

Die Kataloniërs wat reeds sedert die jaar 1140 ’n verbete stryd voer om hulle onafhanklikheid te herwin, se oortuigende oorwinning tydens die pas afgelope referendum, word wêreldwyd verwelkom deur vryheidstryders….

Seun dood in tronk

Trudie van Staden, kry nog geen antwoorde nie na haar seun in April onder raaiselagtige omstandighede in die selle van die Barrage Polisiestasie dood is. Jacques van Staden (30) het die vorige…

Wraaksugtige Valkebaas

Genl.maj. Berning Ntlemeza, die nuwe Valke-baas, is steeds van plan om met belastingbetalersgeld ’n hofaksie teen Booysen aan die gang te sit. Genl.maj. Johan Booysen, KwaZulu-Natalse Valke-baas beveg sy summiere skorsing….

Aktrise oor dwelms gevang

’n Suid-Afrikaanse aktrise wat glo rolle in plaaslike televisiereekse soos Isidingo, Scandal en Rythm City vertolk het, is Sondag by die O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem. Die aktrise wie se naam…

Wild in Richtersveld hervestig

Oorvloedige wild in die Augrabies- Nasionale Park word nou gevang en in die /Ai-/Ais/-Richtersveld- Nasionale Park hervestig. Nadia Lemmetuis, woordvoerder van SANParke se ariede streek, sê SANParke se wildvangdienste en veearts, asook…

Huishulp in hegtenis vir moord

Die wreedheid en die groot hoeveelheid terroriste betrokke by plaasaanvalle en -moorde is net onverstaanbaar. In die moord op Petro Res (60) wat op 18 September op ‘n plaas buite…

SA ‘n baie onveilige plek

Die enigste plekke waar mense onveiliger voel as in Suid-Afrika is in die Demokratiese Republiek van die Kongo, Gaboen en Venezuela. In Gallup se wêreldwye reg- en geregtigheidsindeks wat pas…

Koop-opsie nou onwettig

As iemand gedink het hy kan sy buurman voorspring deur ’n opsie te neem op die plaas wat in die mark is, het hy hom misgis, want die opsie op…

Boeretroos, goed of sleg?

Suid-Afrikaners drink miljoene koppies koffie elke dag, en wie kan nou vir ’n hele dag lank daarsonder wees en nie onttrekkingsimptome ontwikkel nie! Die gebruik om daagliks nie meer as vier koppies…

Migrante-krisis verander Europese politiek

Die politieke denke van Europa se kiesers is besig om vinnig te verander nadat verskeie lande dieselfde ervarings beleef het tydens verkiesings. Benewens die sterk vryheidsdrang wat in Katalonië, Spanje,…

Franse slaan toe op IS-basis

Ses van Frankryk se jet vegvliegtuie het die afgelope naweek vernietigend toegeslaan op ’n opleidingskamp van die Islamitiese Staat (IS), in Sirië. Die inligting is die afgelope Sondag bekend gemaak…

Poetin beskuldig Obama

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het van die TV onderhoud gebruik gemaak om ’n skerp beskuldiging te opper teen Barack Obama van Amerika. Poetin wat tans in die VSA is…

Rassespanning loop op onder migrante

In een van Duitsland se grootste sentrums waar onwettige migrante gehuisves word as sogenaamde vlugtelinge, het die rassespanning sy eerste tekens van geweld openbaar toe ’n geringe verskil tussen twee…

Siriese verraad teen VSA ontbloot

Die Amerikaans opgeleide Siriese vegters het van die kosbaarste toerusting en ammunisie wat aan hulle voorsien is in hulle opleidingstyd, aan die Al-Nusra Front besorg in ruil vir veilige deurgang….

Daar kom die moeilikheid

Die onwettige migrante wat deur Europa opgeslurp word asof dit onskuldige wesens uit ’n ander wêreld is wat hulle besoek, het nou in België hulle ware kleure begin wys. Migrante…

België steun Audi-fabriek finansieel

Die Federale regering van België het sy steun toegesê aan die oprigting van ’n fabriek waar Audi motors vervaardig sal word, en het ’n pakket ter waarde van 100 miljoen…

Luiperdboom / Caesalpinia ferrea

Luiperdboom / Caesalpinia ferrea   Die Luiperdboom is een van ons pragtige bome om in ons groot tuine te plant. Caesalpinia ferrea is afkomstig van Brazilië en nie van Afrika…

Kataloniërs wen verkiesing

Die Kataloniërs het in geen twyfelagtige taal aangetoon dat hulle verkies om af te skei van Spanje en ’n eie staat te vestig waar hulle alleen oor hulle eie mense…

Motor rubriek – Porsche "Mission E"

Porsche het dit weer gedoen! Die Ontwikkelingsbestuurder, Wolfgang Hatz het aangekondig dat Porsche die voortou geneem het met die ontwikkeling van elektries aangedrewe motors. BMW en American Tesla Motors het…

Volksmoord

Misdaad is besig om handuit te ruk in die klein Overbergse dorp Kleinmond en omgewing. Die jongste ongeval is dié van die bejaarde Ken Mount, wat verskeie kere met ‘n skerp voorwerp doogesteek…

Toetsjaar vir onderwysers

Jong onderwysers raak te maklik betrokke in romantiese verhoudings met matriekmeisies en daarom moet alle voornemende onderwysers hulleself eties  bewys voordat hulle tot die beroep toegelaat mag word. So sê…

Blink toekoms vir wolbedryf

’n Groeiende aanvraag na wol is die beste vooruitsig wat wolboere kan verwag in die toekoms, sê ’n kenner van internasionale markte. Die wolbedryf behoort verder uitgebou te word in…

Kataloniërs het hul keuse gemaak

Die strewe na vryheid het gister nuwe betekenis gekry toe Kataloniërs na die stembus is om te besluit of hulle steeds deel van Spanje wil bly, of eerder afskei as…

Transnet hoop eisers sterf uit

Transnet volg ‘n openlike strategie om ‘n klasaksie-hofsaak van R79,5 miljard te vertraag in die hoop dat soveel moontlik van die pensioentrekkers afsterf voordat die eis toegestaan word. So sê Wynanda…

Weereens kaderverryking

In die soveelste geval van baantjies vir boeties het ‘n onbekende lugdiens, sonder ‘n rekord, die tender as voorkeurverskaffer vir lugambulanse gekry. Twee van die mees ervare verskaffers van lugmediese…

Regering wil vir almal voorskryf

Die afgestofte plan van die ANC-regering om aan dokters voor te skryf waar hulle mag praktiseer, is onmenslik, ongrondwetlik, en gaan die land se gesondheidsdienste in die toekoms baie meer…

Oos-Kaap ly onder brandsiek

Die goeie voorsuitsigte vir wol en skaapboere kan nou in die wiele gery word nadat brandsiekte in groot dele van die Oos-Kaap uitgebreek het. In die Elliot-distrik is 4,000 skape…

Merkel raak al meer ongewild

In ’n reeks peilings wat in Duitsland gedoen is onder prominente politici deur die invloedryke “Spiegel” tydskrif, is bevind dat Bondskanselier Angela Merkel nie meer die boonste sport geniet op…

So verloor Europa die migrante-oorlog

Die eerste belangrike punt om te maak is dat die kommunistiese lande in hulle mou lag vir die optrede van Europa, Brittanje, Kanada en Amerika, wat elke “vlugteling” omarm terwyl…

Regering gryp intellektuele eiendom

Die nuwe Wetsontwerp op Kopiereg hou omvattende onheilspellende gevolge in vir alle kunstenaars in Suid-Afrika en kom daarop neer dat ʼn lied soos Steve Hofmeyr se Pampoen eendag outomaties aan…