Betrekkings vakant

FOSC het, is ’n maatskappy wat vesel optiese installasies en roetes doen. Hulle benodig tans persone wat kan help met die bou van roetes, slote grawe en weer toemaak. Die geskikte kandidaat moet met mense kan werk, moet handvaardig wees en moet logies kan dink.

Vervoer sal vanaf hulle kantore in Garsfontein, Pretoria, verskaf word. Mense wat nie bereid is om te werk nie, moet asseblief nie aansoek doen nie.

Kontak vir Abi by 012 993 2479 of e-pos [email protected]

Salaris sal bepaal word volgens kennis en bydrae tot die maatskappy.