ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 28, 2015

Die donkie-halssnoer

Die dae, daar doer in die dertigerjare van die vorige eeu, was dit mos die verbrande Engelse wat ons kinders by die skool met ’n plakkaat verneder het as hulle…

Die Weste se ondergang?

Terwyl die Weste besig is met sy Samaritaan-werk, is daar ’n gevoel van oorwinning wat op die drumpel van die kommuniste se deur huiwer. Westerse lande, waarvan die grootste deel…

Volksmoord

Lidmate en lede van die Geloofsbond van Hervormde Gemeentes en uit ander kringe, het hulle simpatie en walging uitgespreek oor die moord op die sestienjarige Keanu Badenhorst van Welbekend, oos…

Grondeis kelder kragsentrale

‘n Swart gemeenskap wat ‘n grondeis teen ‘n boer ingestel het, mag dalk net agterkom dat hulle hulleself in die voet geskiet het. Die eis is teen ‘n plaas, Alkmaar, van…

Volksmoord

Die polisie het steeds nie ‘n verdagte in die moord op ‘n 65-jarige vrou wat verlede week dood in haar Umbilo-woonstel gevind is nie. Die vrou, slegs as Molly bekend…

Skersteker kry ondersteuning

Die skersteker van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus wat na bewering ‘n mede-student met ‘n sker gesteek het, het ondersteuning van vier makkers gekry. Die vier ondersteuners het egter verniet by die Potchestroomse landdroshof…

Veediewe vasgetrek

Polisiemanne van die Plessislaer-polisiekantoor, naby Pietermaritzburg se misdaadintelligensie-eenheid het veediewe met hulle buit in die Sani-pasgrens gevang. Die polisie het op ‘n wenk gereageer en beslag gelê op 104 bokke…

Rusland wil geskiedenis beskerm

Aangesien ons lid van die BRICS-lande is, kan die regering dalk ‘n wenk uit hulle kommunistiese opleiers se nuwe optrede leer. Die Kommuniste Party in Moskou het voorgestel dat daar…

Die Vryburger Kinderfonds

‘n Jaar gelede is Die Vryburger se Kinderfonds gestig en bekendgestel. In die jaar is daar in stilte gewerk aan ‘n konsep Grondwet en met die hulp van ‘n  prokureur,…

Oproep tot Volksverootmoediging

Die Boere-Afrikanervolksraad is op 25 September 2011 in ‘n volkseie verkiesing daargestel en met die mandaat beklee om kragtens die reëls van die Suid-Afrikaanse en Internasionale Reg selfbeskikking vir die…

Is Sjina se rykste nog eerste?

Verlede week was Wang Jianlin die rykste man in sy land, maar toe Sjina se aandelebeurs begin wankel, en die ekonomie ’n skudding beleef, het die welgestelde man ook ’n…

Sjina se magsvertoning maar skraps

Net minder as ’n week voor die 70 jarige herdenking wat bekend staan as “Victory day”, om Wêreldoorlog II as springplank te gebruik vir ’n magsvertoning, het Sjina sy vertoning…

Kerknuus van die AP kerkverband

Beroepenuus BEROEP ONTVANG: Di. J Verdoes (Coligny) na Kleinfontein; AS Kruger (Ellisras) na Hoopstad; LE Prinsloo (Heilbron) na Waterberg/Vaalwater kombinasie. BEROEP BEDANK: Di. AJ Ferreira (Vryheid) na Kleinfontein; HSW Strauss…

Indië-Pakistan samesprekings misluk

Oor dekades heen het politieke leiers van Indië en Pakistan probeer om ’n sterk verhouding op te bou, wat telkens op niks uitgeloop het nie. Die pogings het egter ’n…

Kanadese kiesers swaai konserwatief

Die federale Konserwatiewes in Kanada geniet ’n besliste voorsprong regoor die staat van Alberta volgens die jongste meningspeiling wat deur ’n onafhanklike instansie gedoen is. Die opname, waarvan die besonderhede…

Front Nasionaal verwelkom skorsing van polisiebeamptes

Front Nasionaal Suid-Afrika verwelkom die tydelike skorsing van twee polisiebeamptes van die Douglasdale polisiestasie nadat beweringe aan die lig gekom het van die aanranding en seksuele teistering van twee mans,…