ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 26, 2015

S.A. op rand van resessie

Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk (BBP) het teleurgestel vir die tweede kwartaal deurdat dit met 1.6% gekrimp het. Die eerste kwartaal het met 1.6% gegroei en dit is nou uitgewis….

Die spoor byster

Meeste van u het die nuus gehoor van die skitterblink, te-groot-vir-sy-spore, lokomotief wat by Modderrivier ontspoor het. Meeste van u het toe ook hul vingerpunte in die dakwaaiers in opgegeooi…

Calvinistiese Alliansie hou Jaarkongres

Op Saterdag 22 Aug. 2015 het die Calvinistiese Alliansie sy tweede kongres gehou sedert stigting ‘n jaar gelede. Die tema by hierdie geleentheid was die Belhar Belydenis vanuit ‘n politieke…

Wêreld se aandelemarkte steier

Alhoewel die aandelebeurse Dinsdag gedeeltelik herstel het van die vorige dag se wêreldwye ineenstorting, heers daar steeds groot onrustigheid.   Op die Amerikaanse beurs het die indeks van die DOW-aandelebeurs,…

Kop in die wolke

“Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie” (Kol. 3:2).   ’n Heilige obsessie. Dit is waarvoor die Woord van die Here hier pleit. Ons…

Die verwarring by Babel

Natuurlik moes dit ’n erge verwarring gewees het die dag toe God die mense wat Babel bou, gekniehalter het deur elk ’n ander taal te gee sodat die bouwerk nie…

Ford het plan vir hooikoorslyers

Die Ford-motormaatskappy waarsku dat dit gevaarlik is om te nies terwyl jy motor bestuur. Hulle bereken dat sou jy nies teen 95 km/u vorder jou voertuig maklik 20 m sonder dat…

Uitgestorwe vlermuis herontdek

In Vlaandere is ’n vlermuis-spesie wat reeds geruime tyd aangegee is as uitgestorwe, nou weer deur vrywilligers herontdek. Joris Everaert het glo as vrywilliger deel gevorm van die ontdekking, en…

Drankadvertensies verbode maar gee geld

Een van die voorstelle wat die ANC in sy soveelste beleidsdokument oor transformasie maak is dat die drankbedryf Suid-Afrikaanse sport geldelik moet steun, hoewel hy nie meer sy produkte saam…

Hofsaak dreig oor Tlokwe en Ventersdorp

Ventersdorp se geldsake stort in duie maar nou het die Munisipale Afbakeningsraad (MAB) finaal besluit dat die munisipaliteite van Tlokwe en Ventersdorp moet saamsmelt. Van die begin af was die inwoners van…

Afrika konsentreer op visboerdery

Dit is die makliker manier om te boer, want jy gooi die oorskiet kos soos rys en stampkoring in die water en siedaar, jou dagtaak is amper afgehandel. Dit is…

Korea-spanning voorlopig ontlont

Die spanning tussen Noord- en Suid-Korea is minstens voorlopig ontlont nadat verteenwoordigers van beide lande in samesprekings tot ’n vergelyk gekom het. Die ooreenkoms volg na ’n week van spanning…

Moordenaar grinnik in die hof

‘n Regter moes ‘n moordbeskuldigde aanspreek omdat hy in die hof gegrinnik het terwyl sy mede-beskuldigde die detail verskaf het van die moord op ‘n tiener meisie. Regter Nicoline van…

Gr. 4 punte bepalend vir universiteit

‘n Leerling se akademiese toekoms word vroeg in sy skoolloopbaan bepaal, sê prof. Servaas van der Berg, onderwysekonoom van die departement van ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch. Volgens Van der Berg…

Welkom sonder water

Welkom, Virginia, Hennenman, Ventersdorp en Allanridge is sonder water nadat die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit opgeskort is. Sedibeng-water was genoodsaak om die watertoevoer af te sny omdat die munisipaliteit hulle R945…

Toergids deur leeu verskeur

‘n Toergids het sy lewe vir ‘n groep toeriste opgeoffer om hulle teen ‘n leeumannetjie wat skielik gestorm het, te beskerm. Quinn Swales (40) is dood in dieselfde wildtuin waar…

FN eis skorsing van polisie vir aanranding.

Front Nasionaal eis die onmiddellike skorsing van polisiebeamptes van die Douglasdale polisiestasie nadat ‘n video-opname aan die lig gekom het waarin twee mans seksueel aangerand word. Volgens die twee mans…

Polisieman maak opslae met aanmerking

‘n Polisiebeampte in Europa het hom glo skuldig gemaak aan rassistiese uitlatings toe hy op Facebook vir ’n tweede keer na swart mense verwys het wat as vernederend beskou word….

Onwettige migrante se blyplek brand

Onwettige migrante wat in Duitsland gehuisves word, kry glo behuising in die vorm van ouer blokke woonstelle wat beskikbaar gestel word in verskeie stede van die land. Die tweede blok…

Cape Wool gebruik tegnologie

Waar Cape Wool (CMW) in die verlede 96 bale wol kon saampers om in ’n skeepshouer te pak, kan nou 124 bale ingepak word met behulp van hulle nuwe wolpers….