ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 25, 2015

Geloofserns of geloofskruk?

Gister, 24 Augustus, het ons die Roomse aanslag op die die Christen-Protestante van Frankryk herdenk. Hernieude Roomse vervolging van Christene bars uit in Parys en elders, op wat vandag bekend…

Veediewe amper opgekap

Die polisie het gewaarsku dat mense nie die wet in eie hande moet neem nie nadat woedende gemeenskapslede van Sekororo naby Mooketsi in Noord-Transvaal gedreig het om twee veediewe dood te…

Europa word soos Afrika

Duitsland het reeds sowat een miljoen mense uit Sirië toegelaat op sy bodem, en elke ander Europese land het ’n klomp sogenaamde “vlugtelinge” op sy voorstoep verwelkom omdat menslikheid openbaar…

Man in Bloemfontein vermoor.

‘n Gesuipte terroris het Elmar Mulder (44) op die skrootwerf Gemini in Oranjesig vermoor. Dit is ‘n dubbele tragedie vir die familie. Drie dae vantevore is sy broer Johan (49) in…

Besope na plaasmoord

Een van die terroriste wat van moord op Willie Jansen van Rensburg van Odendaalsrus aangekla word, was besope en gewelddadig toe die polisie opgedaag het. Die verdagte, Joseph Motsemai (30)…

Grondbesetters neem plaas oor

Grondbesetters is besig om ‘n plaas oor te neem in Marikana, sowat 1 km van die plek waar die skietery drie jaar gelede plaasgevind het. Dougie Lake sê hulle vrees…

Vrou reeds 2 jaar dood

In ‘n tyd van nood waar ons mekaar nodig het, word ons ‘n nasie van geïsoleerdes. ‘n Bejaarde vrou, Iona Ditchum (77), het vir ten minste twee jaar dood gelê…

Prasa mors miljarde

Dissiplinêre stappe moet teen die voormalige hoof van die Passasierspoortagentskap (Prasa), Lucky Montana geneem word. So sê adv. Thuli Madonsela van die Openbare Beskermer (OB) in haar verslag oor tender knoeiery…

IS terroriste verwoes antieke tempel

Jihad-ondersteuners van die Islamitiese Staat (IS) het ’n antieke tempel verwoes in die stad Palmyra, ten ooste van Sirië. Die antieke tempel, waarvan slegs gedeeltes nog gestaan het, was een…

Europa se asiel-beleid moet verander

Terwyl die ganse Europa oorspoel word met onwettige migrante, het Duitsland ’n nuwe voorstel ter tafel gelê wat die onrus in Europa verder kan verhoog. Dit is die mening van…

Masedonië laat onwettige migrante deur

Ontevredenheid heers in Europa nadat dit bekend geword het dat Masedonië sowat 5,000 onwettige migrante, aan die grens met Griekeland, deurgelaat het.   Masedoniese regeringswoordvoerders sê die deurlating het gevolg…

Misdaad nou die probleem

Die toename in onwettige migrante wat oor die ganse Europa spoel, het nou nuwe uitdagings gebring wat waarskynlik nog nie verreken is deur politici nie. Die derduisende mense wat uit…

Tsjeggiese boef skuldig

Die Tsjeggiese voortvlugtige skurk wat op ‘n paar kontinente vir sy boewery gesoek word, Radovan Krejcír, is in die Johannesburgse hooggeregshof op aanklagte van poging tot moord en menseroof skuldig bevind. Bheki…

Tien jaar onskuldig in die tronk

Roseanne Beckett het tien jaar hardepad gehad nadat sy ’n vonnis van 12 jaar gekry het omdat sy na bewering skuldig was op aanklag van poging tot moord op haar…

Boer steeds onder kwarantyn

Na sewe maande onder kwaratyn het ‘n boer van Beaufort-Wes met brusellose op sy plaas nog geen definitiewe antwoord vir die pad vorentoe nie. Brussellose wat by sy vrou, Marietjie,…