ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 24, 2015

Rassistiese vrug van "transformasie" tref US

Die Universiteit van Stellenbosch (US) se bestuur staan bont om kritiek te deflekteer, nadat ´n “dokumentêre video” die sosiale media aan die gons het sedert Vrydagmiddag. Die rassistiese opname getiteld…

Wilde Kastaiing / Calodendrum capense

Tuiniers, die tyd kom nader vir boomplant! Hier is ‘n pragtig blommende boom vir groot tuine. Die wilde kastaiingboom is lid van die sitrusfamilie Rutaceae en dit is regtig een…

Eksklusiewe motor verkope

‘n Silwerkleurige, vierdeur Mercedes Benz W189 Adenauer van 1958 het R1,951,940 op Stephan Welz & Co se afgelope veiling in Johannesburg behaal.  Dit is R151,940 meer as die verwagte R1,8…

Droogtes verander boerdery patroon

Die knellende droogte van die vorige seisoen het ’n negatiewe invloed uitgeoefen op die boerdery patroon in die land, en veeboere moes nuwe planne bedink om hulle produksie te handhaaf….

Prasa-lokomotiewe voortslepende skandaal

Afgesien van die feit dat die omstrede Afro 4000-lokomotiewe te hoog is vir dele van die land se spoorlyne, gaan hulle ook nie toegelaat word om op die meeste van…

Geloofsgenesing onder die loep

Die staat gaan nou alle kerkgroepe ondersoek om vas te stel of hulle nie dalk goedgelowiges uitbuit nie. Die waarnemende hoof van die kommissie vir taal-, godsdiens- en kultuurgemeenskappe. Edward…

Medupi 6 in volle swang

Na jare se gesloer weens arbeidsonrus is eenheid ses van die Medupi-kragstasie ten volle aan die gang. Dit wek ongeveer 800 megawatt op. Eskom het gewaarsku dat werkers wat onwettig…

Hoeveel mag het die OB werklik?

Diegene wat gedink het dat die Grondwet die land teen wanbestuur of onbevoegdheid van die uitvoerende gesag kan beskerm, het dit mis as na die uitlatings van die matrieklose bedryfshoof…

Vliegtuig val in tuin

Die vlieënier wat Saterdagoggend dood is toe sy vliegtuig op ‘n hoewe in Rashoop buite Brits geval het, se naam is bekend gemaak. Andre Denoon (45) was ‘n sakeman in…

Russe soek nie Windows10

Die adjunk-speaker van die Russiese Laerhuis, (Duma) het die Regering versoek om die gebruik van die Windows 10 bedryfstelsel deur Russiese staatsamptenare te verbied weens vrese dat die Amerikaanse sagteware toegang…

NAVO maak gereed vir konflik met Russe

Die Navo-lande maak gereed vir moontlike konfrontasie met Rusland, en die Russe is besig om hulle gereed te maak vir konflik met die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo). Dit is…

Turkse nasionaliste kom in verset

Die toename in gewelddadige handelinge in Turkye weens die groter wordende aantal onwettige migrante, het dié land se nasionaliste in opstand gebring. Turkye word soos die res van Europa, bedreig…

Konserwatiewes vat hande teen migrante

Die toestroming van onwettige migrante in Europa is besig om die politieke balans in baie lande te verander na een waar nasionalisme weer sterk op die voorgrond kom, en waar…

Wilde honde bedreig Aussie boere

Australiese boere gaan gebuk onder die aanslae van wilde honde wat hulle skaaptroppe verniel, en daarmee ook die wolbedryf in die land benadeel. Skaapboere in die land bestee sowat R70,000…

Honderde menseregte klagtes teen Slovenia

Die Europese Hof vir Menseregte (ECHR) het bevind dat voorvalle van menseregte skendings in Slovenia gevaarlik hoog gestyg het, en kon 304 voorvalle positief identifiseer. Dit is die hoogste aantal…

Roemenië Radio advertensies styg dramaties

In die onlangse verslag van die Roemenië Transmedia Oudit Buro (BRAT) word aangedui dat radio advertensies die €86 miljoen (sowat R1500 miljoen) kerf verby gegaan het. Die styging in advertensies…

Petrol diewe floreer in België.

Die federale polisie van België werk deesdae ten nouste saam met die Nederlandse polisie om die bendes vas te vat wat petrol steel by vulstasies na aan die grensposte. ’n…

Korea-spanning by breekpunt

Tientalle luidsprekers wat in ’n netwerk opgestel is naby die grens tussen Noord-Korea en sy buurstaat Suid-Korea, is verantwoordelik vir die uitermatige hoë spanning wat tans tussen die twee state…