ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 21, 2015

So kul die handelaars ons

Vir jare hoor ons gereeld dat die prys van voedsel en ander goedere styg as gevolg van die olieprys wat bly styg tot by die wolke, wat die vervoerkoste laat…

Perspektief op die selfvernietigende nalatenskap van neo-konserwatiste en 1994

In ons volksgeskiedenis is daar tragiese parallele tussen 1994, en George Orwell se “1984”. En ons volk moet veral bedag wees op die invloed van neo-konserwatiste wat na 20 jaar…

Afriforum ondersteun MRK se plaasmoord-ontkenning

Met ‘n louwarm verwysing na “geweld op plase” het Afriforum se Ernst Roets die Menseregte Kommissie (MRK) se ontkenning van ras in die volksmoord teen ons boere ondersteun. Aldus Roets…

Heerlike klam wortelkoek vir die naweek

Dames, wat van ‘n bietjie bederf met ‘n maklike klam wortelkoek vir die naweek?   Heerlike klam wortelkoek   Bestanddele: 250 ml wit suiker 250 ml sonneblomolie 3 eiers 5…

Ons verdiende loon?

Geagte Redakteur Ons volkie is begaan oor ons lot hier aan die Suidpunt. Ons is kriewelrig oor ’n geleerde prokureur ons land weg geteken het omdat hy ’n bangbroek is…

Andile Lili huil oor vonnis

Andile Lili (40), leier van die Ses’Khona-beweging is baie ongelukkig oor die feit dat hy en sy makkers nou as misdadigers beskou word. Dít kom nadat hy en agt van…

Mosie teen Zuma kom

Opposisielede het daarin geslaag dat ‘n mosie waarin pres. Jacob Zuma in ‘n staat van beskuldiging geplaas word, aangehoor sal word. Saam met die kennisgewing van die mosie is daar…

Russe straf Franse winkelgroep

Russe straf Franse winkelgroep   Die Russiese gesondheidsdiens het met ’n veldtog begin om ’n bekende Franse kettingwinkelgroep in die land te knou deur inspekteurs na die winkels te stuur…

Oekraïne verloor aansien in oorlog

Die Intelligensiediens van die Oekraïne is veronderstel om op vele fronte sy taak te verrig, maar gesaghebbendes is van oordeel dat die standaard nie goed opweeg teen dié van die…

Wildbedryf wend hom internasionaal

Na meer as ’n dekade se gesukkel om in samewerking met die Departement van Landbou ’n doeltreffende wildsvleis-skema te ontwikkel vir Suid-Afrika, het die bedryf besluit om nie langer tyd…

Trein ontspoor

Prasa is alweer in die kollig nadat een van sy Afro4000-lokomotiewe by Modderrivier in die Noord-Kaap ontspoor het. Dertien Afro4000 diesellokomotiewe is tot dusver aan Prasa gelewer teen ‘n koste…

Dankie vir naamsverandering

Met die naamsverandering na die “Steve Biko Hospitaal” het minstens een onreg ’n goeie nadraai, want die onhigiëniese toestand van dié hospitaal is skrikwekkend en is nie verniet hoog op…

Koorleier in hof vir bedrog

‘n Bekende in musiekkringe, Phil Robinson (48) en sy vrou Sandra (44) het in die Bellville-handelshof op aanklag van bedrog van R10 miljoen verskyn. Robinson was die dirigent van die Suid-Afrikaanse…

Moontlike deurbraak in vliegongeluk

Volgens die hoofondersoekbeampte vir vliegongelukke van die Namibiese Departement van Vervoer, Ericsson Nengola, is hulle positief oor die spoedige vordering van die ondersoek na die oorsaak van die vliegongeluk buite Durbanville verlede Sondagoggend…

Jong meisie is vliegheldin

‘n Jong meisie het verlede week daarin geslaag om haar vliegtuig met gaste aan boord, veilig te land nadat die hidrouliese stelsel ingegee het. Amoré Espag van Windhoek en ‘n vlieënier…

Swaar strawwe vir moordenaars

Die sogenaamde “kattebak-moordenaars” is swaar vonnisse opgelê. Regter Delize Smith het gister in haar vonnisoplegging van J.P. Malan, ‘n dwelmsmous en sy vriendin, Maruscka Robinson gesê dat vir die twee…