ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 20, 2015

Nkandla bevestig die noodsaak van vryheid

Soos verwag, is die leuenagtige ANC-weergawe van die Nkandla-diefstal formeel deur die parlement aanvaar. Alle opposisie-beswaar is bloot van die debatstafel gevee, maar opposisiepartye het gemaak-manmoedig volgehou om een na…

Fliek oor Boere in Argentinië

Eersdaags is daar ’n film op die silwerdoek oor die Boere wat na afloop van die Tweede Vryheidsoorlog besluit het om hulle in Argentinië te vestig. Ofskoon daar bitter min van…

Studente bult hulle spiere vir Afrikaans

Elsenburg –  Afrikaners het hulle spiere gebult toe honderde by die bekende Landboukollege ’n optog gehou het en ’n memorandum aan die kollege se bestuur oorhandig het ten gunste van…

Herstel van weermagvoertuie ‘n gemors

Voertuie van die weermag wat dringend herstel moet word, moet wag terwyl daar nou beskuldigings en dagvaardigings rondgeslinger word. Een van die kontrakteurs, Jorsin Engineering, het hom nou na die…

Skersteker huil krokodiltrane

Die 24-jarige swart student van die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom, het lang trane gestort toe sy borgtog Dinsdagmiddag teruggetrek is. Lerato Mpati Phoofolo het Vrydagoggend ‘n mede-koshuisganger drie keer met ‘n…

Wynland e-tol

Die Wes-Kaapse hooggeregshof sal nou moet besluit of miljoene mense vir die volgende 30 jaar R59 miljard sal moet opdok aan tolgeld vir die voorgestelde Wynland-tolpaaie. Regter Ashley Binns-Ward, wat…

Trump gaan voort op segetog

Kandidate van beide partye, die Republikeine en Demokrate is verslae oor die welslae van Donald Trump (69) wat letterlik al die reëls ignoreer en oortree terwyl hy die Amerikaners om…

Nog meer onwettige migrante na Europa

Gedurende Julie vanjaar het meer as 107,500 onwettige migrante probeer om Europa binne te gaan, wat die hoogste getal is wat tot nog toe aangeteken is vir een maand. Die…

Ventersdorp verkwis geld.

Ventersdorp se boekhouding wys dat die munisipaliteit nie antwoorde kan gee van wat van 95% van die water en 42% van die elektrisiteit geword het, wat hulle aangekoop het nie….

Goudstof in sementfabriek gevind

Goudstof wat na raming etlike miljoen rand werd is, is by ‘n sementfabriek in  Potchefstroom gevind. Brig. Hangwani Mulaudzi, Valke-woordvoerder sê hulle het na die verlate perseel gegaan nadat hulle…

Kalifornië se water besoedel met uraan

Nagenoeg 2 miljoen mense in Kalifornië en die Midweste van die V.S.A. woon op natuurlike ondergrondse waterversamelgebiede wat tot soveel as 180 keer die veilige vlakke van uraan bevat. Hierdie…

VN ondersteun nuwe vredesplan

Die Verenigde Nasies (VN) se veiligheidsraad het in beginsel ’n vredesplan vir Sirië aanvaar soos voorgestel deur Staffan de Mistura. De Mistura se plan behels ondermeer dat vier inter-Siriese werkgroepe…

Voortrekkermonument se inkomste daal

Die nuwe striemende visumregulasies veroorsaak dat minder buitelandse toeriste die land besoek en gevolglik het die Voortrekkermonument ‘n daling van besoekergetalle en inkomste. ‘n Strenger beleid oor sy toegang gaan…

Nkandla nou hof toe

Die opposisiepartye het nou alle hoop opgegee dat die Nkandla-debakel regverdig in die parlement aangehoor sal word. Adv. Thuli Madonsela van die Openbare Beskermer (OB) se verslag word net geïgnoreer deur…