ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 19, 2015

Kommentaar op kommentaar op kommentaar

  Kommentaar op kommentaar op kommentaar Ek wil hierdie week aansluit by van die lesers van die Vryburger se kommentare en menings want ek meen dat ek ook kommentaar wil…

Vrede vir die gelowiges!

… en hulle sal rustig woon … En Hy sal vrede wees … (Miga 5:3, 4).   … julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus….

Misdaad bly die hooftema

Navorsing wat gedoen is deur ’n aantal koerantlesers dui daarop dat bykans 80% van alle nuusberigte in Suid-Afrika, een of ander vorm van misdaad of wetsoortreding verwant is. Alhoewel daar…

SAUK-hoof wil media reguleer

Die hoogs omstrede SAUK-bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, het oorlog teen ongenoemde bronne verklaar. ‘n Ongenoemde bron het aan Die Vryburger gesê dit is verstaanbaar gesien in die lig dat sulke bronne te…

Kameraman gemoker

‘n TV-kameraman wat ‘n skoot van die beskuldigde in die ongeluk waarin oud-minister Collins Chabane (55) en twee van sy lyfwagte dood is, het toe self ‘n klap teen die…

Speurder eis vir vals arres

‘n Polisieman van Knysna wat vals beskuldig is van diefstal en daarna boonop deur sy kollegas in hegtenis geneem is, dagvaar nou die Nasionale Minister van Polisie asook twee van…

Miljoene onwettig in Amerika

Volgens Senator Graham van Amerika, is daar reeds sowat elf miljoen onwettige migrante in die VSA, en met die huidige wetgewing, kan die getal nog drasties toeneem in die jare…

Swart regslui sukkel in VSA

Talle voorvalle is glo aangemeld waar swart prokureurs die beroep verlaat in Amerika weens die moeilike omstandighede waarbinne hulle moet werk. Gedurende die afgelope twee dekades het die getal Afrika-Amerikaners…

R10,000 vir boer se moordenaars

Die familie van Koos van der Leeuw (68) wat voor die slagpale in Potchefstroom doodgeskiet is, het R10,000 beloning aangebied vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van sy moordenaars…

Mandela se kleinseun voor oor verkragting

Behalwe wanneer die media die lofsange vir oud-president Nelson Mandela besing, verskyn die familie se name deesdae hoofsaaklik net wanneer daar een of ander rusie of oortreding begaan is. ‘n Kleinseun…

Ou tradisie word so bewaar

Katalonië –  Die mense van Spanje het oor jare gesien hoe die skaapboere geleidelik minder word, en van die meer as 4,000 in die gebied wat bekend was as skaap-wêreld,…

Klagtes teen Jiba laat vaar

Die klagtes van bedrog en korrupsie teen adv. Nomgcobo Jiba gaan teruggetrek word en daarna gaan sy in ‘n hoër pos na een van die belangrikste poste in Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), geskop…