ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 18, 2015

Hoe durf ek niks doen nie

Nou wie dink ek altemit is ek om op ‘n stoel te sit en modderkluite gooi? Hoe durf ek sê: ” dis ‘hulle’ wat die land verkoop het – of…

Op die Volksakker – die ware rede vir swak ekonomiese groei in SA

Die uitsprake dat swak ekonomiese groei te wyte is aan apartheid,´n sogenaamde “kolonialisme van spesiale aard” verdien ons aandag. Die feite is duidelik vir enige regdenkende mens om in te…

Aglaonema Maria Potplant

Meeste van ons plantliefhebbers ken hierdie plant of het dit al gesien of self geplant. Dit is ‘n pragtige ornamentele binnenshuise plant en word ook die “Chinese Evergreen” en ook…

Heerlike Sjokoladenagereg

Voordat die winter ons heeltemal verlaat, hier is ‘n heerlike, ekonomiese sjokoladenagereg vir 6 persone:   Sjokoladenagereg   Bestanddele: 4 eetl. Botter 125 ml suiker 5 ml vanieljegeursel 1 eier,…

Motor rubriek: Citroen C4 Cactus

  Die Franse motor vervaardiger, Citroen het die stoute skoene aangetrek en toerusting aan die buitekant van die Citroen C4 aangebring wat nog nie voorheen gedoen is nie. ‘n Breëstrook…

Nog ‘n arrestasie in Knysna-moord

Na die verskyning van ’n vrou, Sandiswa Bini (29), wat verlede Donderdag in die landdroshof in Knysna verskyn het op twee aanklagte van moord, een van roof met verswarende omstandighede en…

3 moordenaars gevang

Drie terroriste is in hegtenis geneem op aanklag van moord op Hermien en Ruben Gouws op hulle plaas tussen Indwe en Elliot. Die polisie het die terroriste met hulp van…

Kangogrotte wil Gerstner terug hê

Versoekskrifte dat die bestuurder van die Kango-grotte wat bedank het, moet aanbly in sy pos, word nou oral gestuur. Hein Gerstner het ná sy bedanking aangedui dat hy nie langer…

Kovsies se R6 miljoen eise te vaag

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het baie duidelik besluit om vir tyd te speel en van die begin af dinge so moeilik as moontlik te maak vir die twee…

Staats pensioenfonds waardes afwaarts aangepas

Dit blyk dat onlangse aktuariële aanpassing van bedankings-voordele uit die staatspensioenfonds vroeë uittrede vir staatsamptenare gaan bemoeilik. Wat werknemerorganisasies veral die harnas injaag, is dat die aanpassings nie, soos in…

Griekeland kry onverwagse steun

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het haar land se steun toegesê vir ’n verligting in die skuldlas van Griekeland. Die onverwagse steun aan die Grieke kom nadat ’n lang uitgerekte…

Hoë pos wink vir Booysen

Gerugte lui dat KwaZulu-Natal se Valke-hoof, genl.maj. Johan Booysen alweer die moontlikheid van arrestasie in die gesig staar. En dít nadat hy pas in kennis gestel is dat hy een…

Landbank steun Profert steeds

Gerugte dat die Landbank steeds sy steun gee aan die kunsmismaatskappy Profert, is glo bevestig deur woordvoerders in beide instansies. Gerugte dat Profert tans finansiële probleme ondervind, het wenkbroue laat…

Mynhuis moet opdok vir besoedeling

Die Phalaborwa-streekhof het ‘n multinasionale mynhuis, Bosveld Phosphates ‘n boete van R2,55 miljoen opgelê weens besoedeling van die Selatirivier in die Krugerwildtuin. Aan die einde van 2013 het die mynhuis miljoene…

Geleerdes reken ape sal praat

Sowat 60 jaar gelede het verskeie film-base flieks gemaak waarin die aap-spesie kwansuis kon praat, en nou beweer geleerdes dat die moontlikheid wel bestaan dat hulle geleer kan word. Navorsers…

Rusland se ekonomie sukkel

Gedurende die afgelope maande het die ekonomie van Rusland die een krisis na die ander ondervind, waarvan ’n stygende inflasiekoers, en dalende olieprys deel van die land se kwellings is….