ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 14, 2015

Visbedryf-transformasie ´n leë vangs

Die FW de Klerk Stigting is klaarblyklik “beswaard” dat die regime se beplande transformasie van die visbedryf die belang van die Kleurlinggemeenskap in die Wes-Kaap ignoreer. In weerwil van ´n…

Sjinese ekonomie onder druk

  Sjina het vir die afgelope paar jare ʼn besonder hoë ekonomiese groeikoers ervaar. Vanjaar is daar enkele regstellings wat druk op die voortgesette ekonomiese groeikoers plaas.   Die land…

Rand en olieprys val

Terwyl die Brent ru-olie prys op van sy laagste vlakke beweeg word die prysvoordeel vir Suid-Afrika se inwoners ongedaan gemaak deur die rand wat die vermoë verloor het om teen…

‘n Voorspraak by die Vader

“… as iemand gesondig het, ons het ’n  Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige” (1 Joh. 2:1).   Skulderkenning in ’n wêreldse hof lei tot skuldigbevinding. Dit baat…

As geleerdes hulle slim hou

Wat was my verbasing toe ’n hoog geleerde hom begewe het op die terrein van plaasveiligheid, en toe sommer die aanname maak dat konserwatiewe volksgenote verkeerd is in hulle siening…

Rowers loop hulle vas

Vier terroriste het hulle deeglik misgis toe hulle gistermiddag ‘n huis in Huldastraat, Kiblerpark, ‘n voorstad in Johannesburg, wou beroof. Onbewus van die feit dat hulle die eiendom van ‘n kaptein in die…

Boere bid

Gebedsessies is gister op verskeie plekke oor die land gehou. Dít het deel uitgemaak van ‘n biduur wat op dieselfde tyd ook van Tzaneen tot in die Paarl langs die…

Europa se vuurwerk-skouspel was ‘n wenner

Die jaarlikse skouspel wat afspeel in die hemelruim wanneer die finaliste van vuurwerk-vertoners dit uitspook, het duisende mense laat stroom na die vuurwerkvertonings. Jaarliks word die skouspel aangebied, en word…

Rioolvuil gevaar vir provinsie

‘n Gesondheidstydbom kan enige oomblik ontplof weens die gevare wat rioolafval in Deneysville en Refengkgotso vir die hele Sentraal-Transvaalse provinsie inhou. Hierdie waarskuwing kom van dr. Arnold Burger, ‘n algemene…

Brandstoftekort knel posdiens

Die vertroue in die Poskantoor wat sedert verlede jaar reeds op ‘n laagtepunt is, het nou verder gedaal. Afleweringsvoertuie oor die hele land kan weens ‘n brandstoftekort nie posstukke vervoer…

Kapenaars sit dalk met tolprojek

Om te betaal of nie te betaal nie, is wat regters van die Wes-Kaapse hooggeregshof oor die voorgestelde Wynland-tolprojek moet besluit. In wat ‘n groot verleentheid vir die stadsraad is,…

SA landbouers is dinamies en wêreldleiers

Die landbouers van Suid-Afrika is loshande die mees dinamiese voedselprodusente van die wêreld, en is beslis op die gebied van voedselproduksie, ’n leierskorps van formaat. Dit is die mening van…

Landbou gebruik meer kuberruimte

Al meer boere maak gebruik van die jongste metodes om te koop wat hulle nodig het deur middel van die aanlyn fasiliteite wat beskikbaar is. Selfs die kopers van landbougrond…

Spanning verhoog tussen Navo en Russe

Met elke nuwe militêre oefening wat gehou word, hetsy dit ’n Navo of Russiese magsvertoning is, verhoog die spanning tussen die magte. Met elke spierkrag-vertoning vergroot die moontlikheid van ’n…

Walvis vra hulp

Twee jong vissermanne van Middle Harbour, Sydney, was verras toe ‘n walvis na hulle boot geswem het. Die vriendelike walvis het rondom hulle geswem en kort-kort met sy snoet teen die…

Coke lieg oor suiker

Normale mense sal twee keer dink voordat hulle gesondheidsadvies van die koeldrankreus, Coca-Cola aanvaar. Volgens berigte het Coca-Cola verlede jaar $1,5 miljoen geskenk om die nie-winsgewende organisasie Global Energy Balance Network (GEBN) op…