ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 13, 2015

Vanaand is die hemelruim ‘n skouspel

Diegene wat vanaand die hemelruim wil bekyk, sal ’n skouspel sien van vallende sterre, iets wat nie elke dag gebeur nie. Die skouspel word veroorsaak deur die aarde wat tans…

Betrekkings vakant

FOSC het, is ’n maatskappy wat vesel optiese installasies en roetes doen. Hulle benodig tans persone wat kan help met die bou van roetes, slote grawe en weer toemaak. Die…

Om tou te staan

Die nuwe land het ook ’n nuwe nuk laat ontstaan – dis om tou te staan. Kom by die kreupel poskantoor en jy staan tou, en dis nie sommer net…

Hilary swig voor Republikeinse druk

Die aanhoudende druk wat deur Republikeine op die Demokrate se sterkste kandidaat, Hilary Clinton, toegepas word, het haar uiteindelik laat swig. Clinton het aanvanklik geweier om haar persoonlike e-posse aan…

Valkehoof oor tikfout geskors

In wat duidelik as ‘n poging gesien word om genl.maj. Johan Booysen, Valke-baas in KwaZulu-Natal uit die wedloop rondom die nuwe Valke-hoof te dwing, is hy in kennis gestel dat hy geskors…

NDBV skop volstruisboere oor mishandeling

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het nuwe klag van dieremishandeling Woensdag teen die Suid-Afrikaanse Volstruisbesigheidskamer (SAVBK) en ses volstruisboere van Oudtshoorn ingedien. Die aksie spruit voort op bewyse dat die tone van…

Olifant karnuffel motor

Wilde diere bly onvoorspelbaar. ‘n Motoris het dit vroeër vandeesweek weer besef toe ‘n olifant sy motor met een van sy slagtande gegaffel en van die pad af gestoot het….

SA meisie wen Mongoolse perde-uithourit

Byeronie Epstein is die wenner van die Mongoolse Derby, het dit vandag op sosiale media gejubel, toe die 22-jarige Kapenaar die moordende perde-uithourit gewen het. Die Mongoolse Derby het in…

Moordenaars in hof

Twee swartes het vandag in die Pretriase landdroshof verskyn in verband met die moord op ‘n jong pa by die John Vorster-oprit in Verwoerdburg. Die slagoffer, Costa Karvouniaris, is helder…

Stryd tussen Ooste en Weste duur voort

’n Verbete stryd tussen die Oosblok lande aan die een kant, en die Weste duur onverpoos voort, met Amerika wat besig is om die geveg te verloor. Die stryd wat…

Bondgenote verskil oor veilige landings

Die Turke en die Amerikaners wat sedert verlede maand in ’n bondgenootskap is om die Islamitiese Staat (IS) te beveg in Sirië, is nou in ’n woordestryd met mekaar oor…

Riah Phiyega: Lofsangers moet ekskuus sê

Die kommissarisse het nie die reg gehad om ’n verklaring uit te reik waaraan hulle hulle ondersteuning aan genl. Riah Phiyega, nasionale polisiekommissaris bevestig het nie. Van die land se nege…

Eise vir Marikana-slagting

Die families van die 34 myners wat tydens die Marikana-slagting deur die polisie doodgeskiet is, het ‘n siviele eis teen die Minister van Polisie in die Pretoriase Hooggeregshof ingestel. Hulle word…

Yorkies bebloed terug van salon

Die sosiale media was omtrent besig nadat ‘n eienaar van twee Yorkshire-terriërs, foto’s van haar bebloede honde, Basil en Sage op Bakkiesblad, Twitter en Instagram gelaai het. Volgens die eienaar,…

Nog ‘n selfmoord

In ‘n derde skokkende selfmoord deur ‘n jong persoon in soveel weke, het die tienerdogter van ’n voormalige woordvoerder en beeldpoetser van pres. Jacob Zuma, Dinsdag na bewering haar eie lewe…

Borgaansoek vir Knysna-moorde

‘n Vrou, Sandweza Bini (29), wat ‘n ruk gelede by ‘n huis in Port Alfred in die Oos-Kaap vir die moord op ‘n Britse egpaar in hegtenis geneem is, sal Donderdag ‘n…