Daily Archives: August 12, 2015

Grondgryp en sy probleme is ons voorland

Tans is die Wetsontwerp op Onteiening dienend voor die parlement, en boere, asook alle blanke besitters van eiendom behoort hulle te staal vir die onreg wat op hulle sal neerdaal…

DienSWAPEnarsenaal

Kort na nommer 1 se uitspraak oor die ontwapening van die land het agt gedienstige burgers die opdrag gaan uitvoer en ‘n polisiestasie in die Oos-Transvaal gaan ontwapen. Die feit…

Afrika-kultuur en die Westminster parlement

Die president het verlede week tydens sy parlementêre vraetyd nie teleurgestel nie. Na berig word het die Speaker hom ook ewe fluks beskerm. Wanneer die sessie objektief beskou word, is…

Die nuwe Wêreldheersers?

Die wedloop om as die wereld se heerser te funksioneer, word in menige kringe uitgewys as die groot geld-drake van die huidige tyd. Rekenaar instansies soos Google, Facebook, Apple, en…

Eskom se wins duik

Terwyl Eskom se bedryfskoste met 13% gestyg het, het sy werklike inkomste met 49% gedaal. Beurtkrag wat net ‘n sinoniem is vir Eskom se onbevoegdheid word ook blameer. Die sluiting…

Swak somme oorsaak van swak beleid

Pres. Jacob Zuma en sy grondgryp-ministers is blykbaar nie baie goed met somme maak nie, en dit veroorsaak dat hulle ’n beleid volg wat onuitvoerbaar en onrealisties is. Dit is…

Rowers loop hulle vas

Vermeende rowers wat ‘n  kuierplek laatnag in die Paarl beroof het, het hulle rieme styf geloop danksy die polisie se blitsige optrede.  Ses mans en ’n vrou in hul laat 20’s…

Koue weer tot Donderdag

Die skielike koue weer sal teen Donderdag weer die wyk neem. Tot dan sal die warm klere maar aangehou moet word. Die goeie nuus is dat die kouer weerstoestande is…

Wynland tolpad duur en onwettig

‘n Besluit deur die destydse Ministers van Vervoer en Omgewingsake in samewerking met Sanral om die Wynland-tolprojek in 2008 goed te keur, was onwettig. So, sê adv. Geoff Budlender (SC)…

Die een se dood…

Daar is ’n eeue oue spreekwoord wat lui dat die een se dood is die ander se brood, en bly klaarblyklik ook nog van toepassing oor internasionale grense heen. Ekonomiese…

Vermoor in Mali

Roelof Jacobus ‘Jaco’ Janse van Rensburg wat Vrydag in Mali in ’n terreuraanval doodgeskiet is, was ’n brawe brandeerman by die Tshwane Nooddienste. UTair Suid-Afrika, die maatskappy waar hy gewerk het,…

Jayde-moordenaars in hof

Twee van die verdagtes in die moord op ‘n jong onderwyseres van Port Elizabeth verskyn vandag in die landdroshof. Jayde Panayiotou, ’n onderwyseres van Riebeek College Girls’ High School in Uitenhage,…

Ma en dogter herenig na 70 jaar

’n Jong dame van Italië wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog na Duitsland is om dié land te help veg, het swanger geraak van ’n getroude en toegewyde Duitse soldaat. Met…

EU bewillig groot geld vir migrante

Die Europese Kommissie het onderneem om €2.4 biljoen beskikbaar te stel aan ledelande van die EU om grensbeheer en hervestiging van onwettige migrante wat deesdae as asielsoekers oor Europa spoel,…

Windows systap kuberkrakers

’n Span Israeli’s is besig met die ontwikkeling van ’n nuwe Windows-weergawe wat ten volle bestand sal wees teen aanvalle van kuberkrakers. Die stelsel word so opgestel dat dit die…