ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 11, 2015

Nuwe parlementêre wagte kry groot geld

Die aanstelling van 22 oud-polisielede as parlementêre veiligheidsbeamptes word deur Nehawa, die vakbond wat meer as twee derdes van parlementêre werkers verteenwoordig, bevraagteken. Die groot klagte is dat talle veiligheidswerkers…

Madonsela moet net haar mond hou.

Die Nasionale Vergadering (NV) het in ‘n verklaring gesê dat die Openbare Beskermer (OB) adv. Thuli Madonsela kan nie aan die parlement voorskryf hoe sy werk gedoen moet word nie….

Vrouedag

Eergister was dit Vroue-dag. Nog ‘n vakansie dag wat deur die nuwe regering in 1994 ingestel is, ter herdenking aan die klomp blanke vrouens wat hulleself as die Black Sash…

Op die Volksakker – Feesdae roep ons tot introspeksie en hernieude daadkrag

Eergister, 9 Augustus – Vrouedag: ons volk het geen gemene grond met die moderne grondslag of inhoud van ´n feministiese agenda nie, maar as Christen-volk heg ons sekerlik ´n buitengewoon…

Oproep tot Volksverootmoediging

Die Boere-Afrikanervolksraad is op 25 September 2011 in ‘n volkseie verkiesing daargestel en met die mandaat beklee om kragtens die reëls van die Suid-Afrikaanse en Internasionale Reg selfbeskikking vir die…

DIE GOEIE HERDER EN SY KUDDE

Ek is die goeie herder … en Ek lê my lewe af vir my skape … een kudde, een herder. Joh. 10:14 – 16   Die Here Jesus vergelyk die…

Brandstof tekorte kan nog dae duur

Die ernstige tekort aan brandstof wat veral in Johannesburg ondervind word, kan blykbaar nog dae lank duur weens instandhoudingswerk wat by die raffineerders in Durban gedoen word. Volgens berigte word…

Pretoria straatname moet herstel word

In die geveg om straatname van Pretoria te behou, het die Metroraad van Pretoria ’n gevoelige slag gekry toe die Appelhof in Bloemfontein beslis het dat die name herstel moet…

Egpaar sterf in brand

’n Bekende egpaar van Sedgefield het saam met hul troeteldiere doodgebrand in hulle woonhuis en het ’n geskokte gemeenskap gelaat. Tony (76) en Carol Heard (71) van Marigoldstraat asook hulle…

Tradisionele vaardighede sterf uit

Volgens ‘n studie gedoen onder 2,000 jong mense in Brittanje, is eeue-oue tradisionele vaardighede besig om uit te sterf. ‘n Gebrek aan belangstelling is een van die groot redes vir die…

Sjina aanvaar handel in roebel

Sjina se sentrale bank het die Russiese roebel in gebruik geplaas in die stad Suifenhe in die Heilongjiang Provinsie. Die roebel word in plek van die dollar gebruik. Die aankondiging…

Volstruisboere sug van verligting

Boere in veral die Klein Karoo, waar hulle met volstruise boer, is verlig toe die berig ontvang is dat die Europese Unie uiteindelik die verbod op volstruis-produkte opgehef het. Die…

Wees-renostertjie dink motor is sy ma

Kort op die hakke van die berig dat die stryd om die beskerming van renosters in Suid-Afrika verloor word, kom die berig van die tweemaande-oue renostertjie wat wees gelaat is,…

Wes-Kaap wil stropery beveg

Die voortdurende stropery van renosters het daartoe gelei dat ’n Opleidings-eenheid eersdaags tot stand gebring gaan word om stropery te help bekamp in Suid-Afrika. Die eenheid, glo by die Gondwana-wildreservaat,…

Landbou word weereens geknel

Landbou word weereens geknel met die min water lisensies wat toegeken is deur die Departement van Waterwese. Sedert 2001 is nagenoeg 3,14 biljoen kubieke meter se water aan die landbousektor…

Swemmer se suster veg teen kanker

Die beroemde Suid-Afrikaanse swemmer, Ryk Neethling, se familie het ‘n groot skok gekry toe kanker verlede week vir die derde keer in 21 jaar by sy suster Elsje gediagnoseer is. Hoewel sy…

Vervolger word ook ondersoek

Afluisterapparate wat in 2007 in die NVG se hoofkantoor in Pretoria geïnstalleer is, het tot gevolg dat ‘n paar hoeprofiel-vervolgings nou gaan begin. Van die name wat genoem is, is…

Dr Wouter Basson tree af

Dr. Wouter Basson voormalige hoof van die weermag se chemiese en biologiese wapenprogram en hartspesialis van Kaapstad, het verlede maand 65 geword en is nou amptelike ‘n pensioentrekker. Die afgelope…