ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 10, 2015

Motor rubriek – Adam Opel

‘n Aantal jare gelede was die Opel Superbos ‘n bekende gesig op ons paaie en ook op die renbaan. Dit was verkrygbaar met ‘n 2 liter enjin met ‘n turbo…

Nkandla diefstal by herhaling goedgekeur

Die ANC-parlement het, soos algemeen verwag, sy goedkeuring verleen aan die diefstal van honderde-miljoene Rand deur die President. Nieteenstaande ANC-teenstand, is die opposisie se standpunt dat die bevoordeling op diefstal…

30 dae gesondheidskolwyntjies

Dalk is u nie lus om kort-kort bietjie deeg te meng om kolwyntjies te bak nie? Hier volg ‘n resep wat u vir 30 dae in yskas kan hou voordat…

Grootblaar Drakeboom

Grootblaar Drakeboom / Dragon Tree / Draceana aletriformis   Wat ‘n uitsonderlike mooi sierplant het ons hier? Hierdie plant is ‘n baie goeie fokusplant in ons tuine en hou van…

Nuusflitse – 10 Augustus

Dawie Roodt is weer op sy pos as aanbieder van “Ontbytsake” by Kyknet nadat hy in die hospitaal beland het weens ’n aanval wat op hom en sy huisgesin uitgevoer…

Trump gewild, maar ook sirkus nar

Die Republikeinse Party sit met ’n yslike probleem wat moeilik opgelos gaan word en wat dié party die verkiesing as regeerder kan kos met ’n kandidaat wat deur sommiges beskryf…

Klein Brit verloor amper sy voet

‘n Sesjarige seuntjie van Brittanje het amper sy voet verloor toe dit in ‘n roltrap in Durban vasgevang is. Euan Hird het vir drie ure geskreeu terwyl hulle gewag het…

Spes-mag van Frankryk bevry SA burgers

’n Spesiale taakmag van die Franse Weermag het die afgelope naweek daarin geslaag om ondermeer drie burgers van Suid-Afrika, wat gyselaar gehou was, te bevry nadat hulle ’n gebou in…

Polisie van hul wapens beroof

Verlede week het ’n bende toegesak op ’n polisiekantoor in Oos-Transvaal, en die polisie van ’n aantal vuurwapens beroof. Brig. Selvy Mohlala, ’n woordvoerder van die provinsie se polisie het…

Bekende musikus sterf in aanval

Anton Els (56), die welbekende orrelis van Tamboerskloof in die Wes-Kaap is in ’n aanval om die lewe gebring, wat ’n verbysterde en getraumatiseerde familie agter laat. Anton Els was…

Opkomende boere ook bekommerd

’n Landbou Organisasie waarby swart boere geaffilieer is, het sy kommer uitgespreek oor die Departement van Landbou in die Wes-Kaap se benadering rakende sogenaamde “ontwikkelingsfondse: wat ’n direkte invloed op…

Vanjaar is die blomme later

  Die Noord-Kaapse departement van Toerisme het in ’n verklaring daarop gewys dat die Namakwalandse blommeprag vanjaar ietwat later gaan wees as gewoonlik. Die verwagting is dat die blomme vanjaar…

Werker by aftree-oord steel duisende Rand

Die Rosenheim Aftree-oord in Bloemfontein het ’n gevoelige verlies gelei toe ’n administratiewe personeellid klaarblyklik sowat R691,000 gegaps het. Die persoon, Angela Theron (64), het reeds in die hof verskyn…

Vuil water bedreig landbou

Asof die boere nie genoeg probleme van die regering het nie, word voedselsekerheid nou ook deur besoedelde water van die steenkoolmyne bedreig. Die water in die Olifantsrivier by Witbank en…

Renosterstropers wen teen SanParke

Die misdadigers is besig om die geveg te wen indien die aantal renosters wat gedood word, as norm gebruik sou word. In die afgelope jaar is 1215 renosters in die…

Eksperimentering op ape gekritiseer

Dr. Jane Goodall, bekende primatoloog, antropoloog en gerekend in bewaringskringe het die handel in ape in Mauritius skerp veroordeel. Sy het haar stem gevoeg saam met die dierebeskermingsorganisasie Cruelty Free International…

Jagverbod sal toerisme knou

Oproepe dat daar ‘n verbod aan trofeejag gemaak moet word, sal die toerismebedryf knak en die land se wildlewe vernietig, sê kenners na die bohaai wat oor die skiet van…

Parlementêre uitsmytters dra wit hemde

Selfs in die parlement in Suid-Afrika word iets net vinnig afgehandel as dit onderduims gedoen word. Parlementarieërs was verstom toe nuwe rekrute van die parlement se veiligheidsdienste, Donderdag hulle verskyning gemaak…

EFF vat Zuma hof toe

Vir die soveelste keer het pres. Jacob Zuma vrae oor sy finansiële verantwoordelikhede ten opsigte van die verbeterings by Nkandla verlede week weer ontduik. Die leier van die EFF, Julius Malema,…

Kaapstad hou jou fyn dop

 As skelms gedink het hulle kan in die Moederstad roof en plunder sonder om uitgevang te word, maak hulle ’n fout, want daar is oë wat hulle gedurig dophou. Kaapstad…

Raaisel selfmoord van student

‘n Groot raaisel omhul die selfmoord van R.J. Lues (21) wat homself verlede week met ‘n jaggeweer in die kop geskiet het. Die geweer was ‘n 21ste-verjaarsdag geskenk van sy…