ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 7, 2015

Perspektief op onderwys en opvoeding

Soos so baie aspekte van die moderne lewe, word ook “onderwys” met valse inhoud gevul. Erger is hoeveel ouers klakkeloos met die stroom saamvloei, tot skade van hul kinders en…

Goudstad ondergaan metamorfose

Johannesburg, die stad wat deur menige buitelander besing was as die plek wat met goue strate en rondloper leeus die wêreld bekoor het, gaan nou ‘n trappie verder en het…

Stiergeveg eindig met nadraai

’n Stiergeveg wat op eg tradisionele wyse plaasgevind het tydens ’n feesgeleentheid, het vir toeskouers groot opwinding gebied, maar vir minstens twee “slagoffers” ’n minder aangename tyd laat beleef. Tydens…

Broers beskerm ma teen aanvallers

Toe die skurke toeslaan op die huis waarin ’n 80 jarige dame woon, het die twee broers nie gehuiwer om hulle eie lewens in gevaar te stel om hulle ma…

Seuntjie kon nie gered word

’n Vyfjarige seuntjie van Durban het sy lewe verloor nadat hy in die swembad beland het en paramedici nie daarin kon slaag om hom betyds te probeer help nie. Die…

Zuma na-aap Obama

Zuma na-aap Obama In ‘n uitspraak wat herinner aan onlangse woorde van die Amerikaanse President Barack Obama, het pres. Zuma nou ook op die wa van ontwapening geklim. Zuma het…

Net in Suid-Afrika

Niks is so goed of so vreemd dat dit nie in Suid-Afrika kan gebeur nie. Dat ‘n taxi met 15 sitplekke, roekeloos kan jaag met 50 kinders aanboord, is selfs…

Toep help vrou haar handsak vind

‘n Toep (App) wat op haar selfoon was het ‘n vrou gehelp om binne twee uur haar handsak met alles wat binne-in was, terug te kry. Surè van Zyl van Ellisras…

SA se sakevertroue swakste nog

‘n Beraad, is Woensdag tussen die Minister van Minerale Bronne, adv. Ngoako Ramatlodi, mynbase en vakbondleiers gehou om oplossings vir die moontlike verlies van 10,000 poste, te vind. Die eerste probleem waarvan die…

Ekonome se siening oor SA-probleme

Krag en kragtariewe skep ekonomiese onsekerheid, sê Elna Moolman, ekonoom van Macquarie Securities. Afgesien van die ontwrigting wat met beurtkrag gepaard gaan, het die styging in kragtariewe ook ‘n negatiewe…

Skors De Lille oor sokkertoernooi

Kort op die hakke van Anton Groenewald se bedanking as uitvoerende direkteur van toerisme, spesiale gebeure en bemarking, vra opposisielede nou dat Patricia de Lille tydelik as burgemeester geskors moet…

Staatsveeartse stuit diereslagting

Staatsveeartse wil die besluit van die Wes-Kaapse Departement van Landbou omkeer om al die vee op ‘n boer se plaas te slag. Die boer, Appie Viviers se plaas is reeds…