ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 6, 2015

Laaste woord oor Cecil

In die grootste ironie van alle ironieë het dit aan die lig gekom dat die navorsingspan van die Oxford Universiteit wat Cecil die Leeu bestudeer het, deur pro-jaggroepe befonds is….

Nuusflitse – 6 Augustus

’n Jong, geskeide vrou van Bloemfontein,  ene Pierrette van der Walt (26), wat na bewering haar werkgewer uit R803, 000 bedrieg het, het op 55 aanklagte in die Bloemfonteinse streekhof verskyn….

Papaja en die waaierband

Dit is een ding wanneer ’n papaja die waaier tref terwyl die waaier aangedryf is, want dan spat stukkies papaja in alle moontlike rigtings…. Dit is egter ’n ander ding…

Talle polisiebeamptes nou werkloos

Polisiebeamptes wat bykans ’n jaar gelede vasgetrek is weens korrupsie en ander oortredings soos geldwassery, is nou hulle werk kwyt. In die Vrystaatse dorp Welkom het minstens 21 polisielede hulle…

Minister verkwis miljoene Rand

Gedurende die afgelope 18 maande het die Departement van Energie sowat R68 miljoen bestee aan ongeveer 70 oorsese besoeke waaronder verskeie lande soos Zimbabwe, Iran, China en Rusland besoek is….

Gesteelde motor terug na 22 jaar.

Deur gebruik te maak van ‘n spesiale tegniek wat die polisie in staat gestel het om ‘n oorspronklike enjin- en voertuignommer te eien, kon ‘n gesteelde motor aan sy eienaar…

Zuma se naam in slenter gebruik

Twee bedrieërs gebruik glo die naam van pres. Jacob Zuma en die presidensie om hulle sakke te vul. Beide is vrouens. Bongani Majola, woordvoerder in die presidensie sê in ‘n…

Grypdiewe raak georganiseerd

Die polisie vra dat enige persoon wat inligting het oor grypdiewe wat Maandagaand motoriste op die N1 by die 14de Laan-oprit geterroriseer het, hulle moet kontak. Die metropolisiebeamptes het Maandag…

Werkloosheid steeds ‘n krisis

‘n Week gelede het Die Vryburger die sogenaamde verbetering in werkloosheid bevraagteken. Nou word bevestig dat daar ‘n volskaalse werkloosheidskrisis in die land is en dat die getal ontmoedigde werksoekers in…

Staalmaatskappye begin afleggings

36 staalmaatskappye het aangekondig dat hulle personeel gaan verminder. Sowat 1,200 werkers by Evraz Highveld Steel sal afgelê word. In die mynbedryf lyk dit nie beter nie. Lonmin het aangekondig…

Regering en mynbase in gesprek

Die Minister van Minerale Bronne (MB), adv. Ngoako Ramatlhodi het mynbase na sy kantoor ontbied om samesprekings oor werkskepping en ekonomiese groei te voer. Verlede week het die Minister van…

Sakeondernemings in Phalaborwa lamgelê

Sakeondernemings in Phalaborwa word lamgelê deur betogings waarin spaza-winkels geplunder en ander winkels besteel word. Skole en winkels in die gebied is gesluit. ‘n Groot aantal polisielede van die eenheid…

VSA val Sirië onwettig aan

Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het groot probleme om hulle optrede in Sirië te verdedig aangesien daar geen wettigheid daarin is om huursoldate te organiseer om ‘n wettige regering…

Uitwissing van Europese nasies

Die Europese Unie (EU) is op ‘n doelbewuste pad uit om soveel as moontlik immigrante na Europa te bring in ‘n poging om die oorspronklike inwoners van Europa te “verdeel…