ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 5, 2015

Sokkersiek

Die internasionale ronnebolsport organisasie, FIFA (‘n akroniem wat van Frans na Engels vertaal as Federation for International Fiscal Acquirement) is tans sonder hoof. Die hele ding is ‘n mediese aangeleentheid….

Kerknuus van die AP kerkverband

Beroepenuus Beroepe ontvang: Di. P Janse van Rensburg (Dendron) na Hluhluwe; JF van der Merwe (Jeffreysbaai) na Hoopstad; AJ Ferreira (Vryheid) na Kleinfontein; HSW Strauss (Bloemfontein) na Nelspruit.   Beroepe…

Handelsurplus, twee maande na mekaar!

Suid-Afrika kon daarin slaag om in Junie weereens ʼn handelsurplus te behaal. Die handelsurplus vir Junie was R5.75-miljaard teenoor Mei se surplus van R4.9-miljaard. Dit het lanklaas gebeur dat daar…

Parlementslede sê speaker moet trap

Parlementslede van verskeie opposisiepartye in die parlement is gedetermineerd om die geveg voort te sit dat die land se hoogste gesagsliggaam se speaker nou haar pos moet verloor. Hulle het…

Aanvalle op polisie verskerp

Die aanvalle op lede van die SAPD is aan die toeneem, en kommer bestaan oor die feit dat meer as 50 polisiebeamptes die afgelope maande omgekom het in gewelddadige skermutselings…

Transnet beveg steeds pensioenarisse

Ofskoon die appélhof in Desember 2014 Transnet en sy pensioenfondse se versoek om spesiale verlof tot appèl teen die sertifisering van die groepeis van pensioentrekkers van die hand gewys het, glo hulle…

Vlug uit Zimbabwe word hier vermoor.

Die Britse man (67) wat Sondag ’n aanval in ’n huis in Lindsaystraat, in Knysna oorleef het, is steeds in ’n kritieke toestand in die Mediclinic George. Sy vrou is…

Malema se saak geskrap.

Julius Malema se saak is in Pietersburg van die hofrol geskrap. Hoewel hy gespog het dat hy nou ‘n vry man is, is dit nie die volle waarheid nie, aldus prof….

POF moet jong man R6,32 betaal

Marthinus Jacobus Coetzee van Proklamasieheuwel in Pretoria het sy hofstryd teen die Padongelukfonds (POF) gewen. Die Pretoriase Hoogeregshof het die POF gelas om R6,32 miljoen voor 14 Augustus aan Coetzee betaal….

Gas word nou uit Midde-Ooste ingevoer

Die nypende tekort aan gas noodsaak verskaffers nou om vloeibare petroleumgas (VPG) direk uit die Midde-Ooste in te voer, aldus Nico van der Linde, gebiedsbestuurder van Easigas in die Vrystaat…

Akteur oorlede

Die akteur, regisseur en vervaardiger, Christo Gerlach, het gisteroggend aan hartversaking gesterf. Gerlach is verlede week in die hospitaal in Witbank opgeneem en het kort daarna ‘n mantelvliesoperasie ondergaan. ‘n…