ED Pills
Your love life without pills | Viagra devient moins cher et plus disponible | Viagra per i suoi benefici | Letztes Wort zu Viagra | Viagra utan recept i Sverige

Daily Archives: August 4, 2015

NWU:Professors vrees vir bestaan van Afrikaans

Drie senior professore het hulle teen die Noordwes-Universiteit (NWU) se planne uitgespreek om die universiteit dermate in ‘n unitêre model te omskep sodat dit nie meer as ‘n vriendelike plek…

2 Polisiemanne in arres oor roof

In ‘n gewapende roof en gyselaardrama wat Sondag by ‘n Jet Mart-winkel in Krugersdorp plaasgevind het, is twee plaaslike polisie-amptenare en hulle makkers gearresteer. Gewapende mans, twee met gewere en een met…

Op die Volksakker – "Wat sou Madiba sê?"

Hierdie opskrifte begroet koerantlesers en word deur koerant-plakate langs ons paaie uitgeroep. Die Openbare Beskermer eggo hiermee die vroeëre woorde van Zelda la Grange in ´n onlangse reaksie oor korrupsie….

Hoe groot is mediese bedrog?

Dit blyk dat Suid-Afrika nie ’n meganisme het om te bepaal wat die werklike omvang van bedrog is rondom mediese aangeleenthede nie, en word deels daaraan toegeskryf dat Mediese skemas…

Charlize bekom tweede baba

Die omstrede aktrise, Charlize Theron, het na maande se onderhandelinge, nog ’n swart baba aangeneem. Die babadogter, wat glo die naam August dra, is die tweede een wat sy aangeneem…

Vrou wat oefen, erg aangerand

’n Dame van Bloemfontein, wat verkies om anoniem te bly, is erg aangerand terwyl sy haar daaglikse oefenprogram gevolg het en besig was om te draf. Sy is na bewering…

Grondgryp-plan weer bekyk

Die nuwe wet, bekend as die Eiendomswaardasie-wet wat nou in werking getree het, word as ’n finale “vernietiging van private eiendomsreg” in Suid-Afrika beskou. TLU SA het in ’n verklaring…

MH17: ‘n Jaar later

‘n Jaar het verloop sedert Vlug MH17 van die Maleisiese Lugdiens in die Donestk-provinsie in die Oekraïne onder vreemde omstandighede neergestort het. Die Russiese Nuusdiens, Russia Today (RT) het ‘n…

Zuma moet betaal vir Nkandla

Volgens adv. Thuli Madonsela van die Openbare Beskermer (OB), se verslag, het pres. Zuma wél onbehoorlik voordeel getrek uit die opgraderings by Nkandla. Sy sê hy moes reeds in 2009,…

Silwer vir Cameron van der Burgh

Die Pretorianer, Cameron van der Burgh (27), het gisteraand die silwermedalje in die 100 m-borsslag op die Wêreldbyeenkoms in Kazan, Rusland gewen. Hoewel hy nie daarin kon slaag om goud te maak nie,…

SAL vlieg deur hoofde

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het Thuli Mpshe as waarnemende hoof in die plek van Nico Bezuidenhout aangestel. Bezuidenhout sal weer sy vorige pos by Mango, die SAL se laekostelugdiens beklee….